Wow lank gewag vir die video maar dit was die wag werd. Die driemanskap is in Gouritzmond. Goei dae en goeie herrineringe . Dankie vir die deel Victor. Groetnis aan almal.
Awesome julle,geniet altyd jou video's👌🏻💯🎣🎣 Ek verhuis einde Aug na Swellendam vanaf Gauteng,gaan dan gereeld langs die Blou dam kan kom. Hoop om julle eendag te ontmoet👍🏻🙏🏻🎣🎣🎣🍻🍻🍻
Matthys, die haaie die laaste paar jaar is stil diekant. Ons het hulle gewoonlik sommer op wurm gevang as ons vir Galjoen of steenies gooi.. as jy chokka of sardyn gooi vir kabeljou dan moet jy weet hy gan jou optel... maar hulle is suppose om nou einde winter te spawn en dan aan die byt te kom in die somer. Sal def n video maak as hulle ytkom
A lot of factors, you obviously needs to fish at a spots that holds bronze bream. Scale down on your tackle/trace. Persist on Musselworm, prawn baits or chokka blobs.. Fish the white water arounds ledges or rocks that have a lot of black mussel on it. You can also fish shallower than you think..
@@ricardomoodley2466 best bait that area is black crab the one you see running on the rock's. It's been one of the most successful bait I used when I used to live there.
Good to see you back Victor
Welcome back Victor . Great video buddy. Congratulations on all the beautiful fish Great stuff 🎣🎣🙂🤙🏻
Thanks Johan, hope to see you soon in Bettys
@@saltaholic5235 pretty soon I believe pretty soon 😅🎣🎣🤙🏻
Hey Victor
Great to see you guys back, like always You make me want to go 🎣🎣🎣, Lekka upload 🎣🎣👍🏽👍🏽,
Hi Deon, nice to hear from you again, thanks man hope fishing is good your side
@@saltaholic5235 being working Macassar weekends, no real luck so far
Welcome back Victor, so glad your back dude
Yes finally back
Lekker visgevang. Love you. Se groete daar.
Awesome ouens!
well done
Wow lank gewag vir die video maar dit was die wag werd. Die driemanskap is in Gouritzmond. Goei dae en goeie herrineringe . Dankie vir die deel Victor. Groetnis aan almal.
Dankie oom. Lekker om weer van oom te hoor. Hoop dit gaan goed?
Oom moet Corrie se video ook ytcheck😉
Lekker...you are back!
We missed you victor. Stoked you back. Epic vid as usual.
Thanks Matthew appreciate it!
Welkom terug! Bly maar lekker.
Will try this bait on next visit
This bait with fresh chokka is a deadly bait, the occy just lasts longer
Awesome julle,geniet altyd jou video's👌🏻💯🎣🎣
Ek verhuis einde Aug na Swellendam vanaf Gauteng,gaan dan gereeld langs die Blou dam kan kom.
Hoop om julle eendag te ontmoet👍🏻🙏🏻🎣🎣🎣🍻🍻🍻
Hi Danie, die blou dam is groot hehe maar jy bly op n lekker plek naby aan lekker vis waters dan
Nice Bronzie😄well
Done !
Daars hy Larni😂😂🤣👌👌💪
@@randybernado5201 Larnie 🤣
Where's my fav uncle of the Kent's team our Legend
@@randybernado5201 Derek is back next weekend and we are fishing!
Hehe thanks man love those bronzies
Nice Video Victor. Bly om jou, Graatjie en CVR weer te sien op die tube. Love daai area, vis RASSPL so 2 keer n jaar daar. Baie fun.
Thanks man, baie lekker area ja..altyd n surprise. Wil probeer bietjie later in die seisoen weer gaan
Welkom terug manne
Leka boys
Nice video Victor. Waneer kan ons bietjie spotties target in Betties
Matthys, die haaie die laaste paar jaar is stil diekant. Ons het hulle gewoonlik sommer op wurm gevang as ons vir Galjoen of steenies gooi.. as jy chokka of sardyn gooi vir kabeljou dan moet jy weet hy gan jou optel... maar hulle is suppose om nou einde winter te spawn en dan aan die byt te kom in die somer. Sal def n video maak as hulle ytkom
Howzit guyz..... What's the best and easiest way to catch bronze bream?
A lot of factors, you obviously needs to fish at a spots that holds bronze bream. Scale down on your tackle/trace. Persist on Musselworm, prawn baits or chokka blobs.. Fish the white water arounds ledges or rocks that have a lot of black mussel on it. You can also fish shallower than you think..
Thank you bro🙏
Where do you live Ricardo
I'm from durban South Africa
@@ricardomoodley2466 best bait that area is black crab the one you see running on the rock's. It's been one of the most successful bait I used when I used to live there.