Krummelpap

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2024
  • 'n Maklike resep om 'n potjie krummelpap te maak.

Комментарии • 33

  • @tanyabinedell2649
    @tanyabinedell2649 4 года назад +3

    Hierdie video kom ELKE keer aan wanneer ek moet krummelpap maak , dankie oom Erwin vir die great video. Sonder hierdie reseppie is ek verlore wat krummelpap betref!

  • @idbosman
    @idbosman 7 лет назад +6

    Kort en kragtig soos ons Boere dit laaik!
    Tx oom!

  • @ToniGuerrero
    @ToniGuerrero 10 лет назад +2

    First time I've seen the pap cooked for an hour before stirring, but the end result looks yummy!

  • @biankaolivier8207
    @biankaolivier8207 3 года назад

    Dankie oom! My eerste krummelpap gemaak op oom se direksie en dit was lieflik!

  • @charmainelouw1175
    @charmainelouw1175 5 лет назад +1

    It works like a house on fire !!! Briljante resep maak die lekkerste krummelpap ooit! Dankie hiervoor

  • @Vetengeltjie
    @Vetengeltjie 9 лет назад +1

    Verlang ek nou sommer na my pa! Dankie baie, eks n groot krummelpan fan, gaan beslis jou metode n go gee.

  • @chickenclips
    @chickenclips 4 месяца назад

    Mooi oom. POES LEKKER

  • @leetheron6479
    @leetheron6479 6 лет назад +2

    Dankie Meester besig nou om krummel pap te maak😉😉😊

  • @dudleyschalkwijk5448
    @dudleyschalkwijk5448 2 года назад +1

    Ek maak al hierdie oom se pap resep vir 'n paar jaar. Ek het dit al in SA, China en Namibie gemaak, vandag maak ek dit vir die eerste keer in Canada. Dankie Oom Erwin!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 месяца назад

    Erwin ek gaan probeer en laat weet. Groete uit lima Peru!

  • @brentpittaway8506
    @brentpittaway8506 2 года назад

    Dankie oom, nou kan ek vir my vrou biekie krummelpap maak! Werk soos n bomb!

  • @noncedochiloane2942
    @noncedochiloane2942 5 лет назад +3

    Its my 1st tym cooking krummel pap n it turned out beautifully

  • @riekertopperman8565
    @riekertopperman8565 2 года назад

    Bra jou video is elke keur n wenner

  • @shellyhorn509
    @shellyhorn509 Год назад

    Lieflik, dankie Meneer, ek gaan probeer!

  • @riettemulder
    @riettemulder 6 лет назад +1

    Lieflike resep. BAIE dankie. Ek kook hom in my AMC Classic pot op 1 en dit brand nooit aan nie. My man sê dis die eerste keer dat hy ongebrande krummelpap eet, al die ouens saam met wie hy in die DRK gewerk het, verbrand die pap. Ek maak tamatie- en uiesmoor en gebraaide tjoppies met aartappeltjies by. Salig.. Jou naam pryk by die resep in my Resepteboek wat seker mettertyd in die familie sal afgaan soos alle tuisgemaakte resepteboeke maar gaan.

  • @sboshtshuma2683
    @sboshtshuma2683 4 года назад +1

    Second attempt, it came out beautifully. Thank you c

  • @brandenkruger4820
    @brandenkruger4820 Год назад

    Dankie oom ek het hom vir die manne hier in Amerika gemaak

  • @marthinus_2805
    @marthinus_2805 6 лет назад +1

    Briljante video, dankie oom!

  • @CaptainSpock1701
    @CaptainSpock1701 5 лет назад

    Dankie vir die video. Word waardeer!

  • @lawrencelizette9838
    @lawrencelizette9838 6 лет назад +1

    it worked like a dream. thank you for this excellent video.

  • @murrayannandale
    @murrayannandale 5 лет назад

    Ek sukkel nog altyd om konstant te wees. Sal die biekie probeer. Dankie Oom!

  • @XLGeniusXL
    @XLGeniusXL 5 месяцев назад

    Ik snap hier helemaal niets van! 😆 Maar we gaan het gewoon proberen!

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 5 лет назад

    Dam dit is dodelik goed.. Dankie.. my ex het eendag kom inloer daai pap so geryk.. nou is sy terug.. ek is so bietjie moerrig oor dit..

  • @bronwynmvandaba4704
    @bronwynmvandaba4704 4 года назад

    baie dankie Oom dit was my eerste keer wat ek dit probeer maak het... en dit het net reg uit gekom...

  • @jaun-loislabuschagne6714
    @jaun-loislabuschagne6714 4 года назад

    Kom laat ek try dankie oom, ek gan hom in 'n glas pot maak hehe

  • @DELTArcREBUILDcenter
    @DELTArcREBUILDcenter Год назад

    Die sal nou my eerste probeer slag wees om krimmelpap temaak

  • @indigovenice
    @indigovenice 8 лет назад

    Dit lyk heerlik! Ek wonder hoekom die pap eers moet kook voor jy dit roer?

  • @themillers1303
    @themillers1303 4 года назад

    Lekke man!!!

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 4 года назад

    Maak somer nou sal laat weet 🇳🇦

  • @ToniGuerrero
    @ToniGuerrero 10 лет назад +2

    First time I've seen the pap cooked for an hour before stirring, but the end result looks yummy!

    • @henkmeyer1960
      @henkmeyer1960 5 лет назад +2

      Try it, I moved to America and it is awesome... brown suger mild and butter... even my ex returned once she smelled it... I am a bit grumpy about that

    • @henkmeyer1960
      @henkmeyer1960 5 лет назад

      Mild.. milk