ARKANSAS LAKE NAWEEK! BIETJIE WEGBREEK SAAM DIE BOYS! - BOER AMERIKA

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024

Комментарии • 9

  • @Hein123-h8x
    @Hein123-h8x 2 месяца назад +5

    Ag lekker man dis my droom om ook te boer ek will met my groot boetie boer eendag.groete van zuid-afrika🚜🌾

  • @gerhardkoch9959
    @gerhardkoch9959 2 месяца назад +2

    Dankie vir julle moeite met elke video, nou kan ons hier in Suid Afrika ook sien hoe lyk dit daar in Amerika, en hoe ander lande boer.

  • @dreanotto3487
    @dreanotto3487 2 месяца назад

    Yes wil hoor wanneer die volgende groot innames met die h2a sal wees.🔥

  • @Just_Leebow
    @Just_Leebow Месяц назад

    Dis daarem lekker bakkies wat julle daar mos ry 😎

  • @rianalambrechts1335
    @rianalambrechts1335 2 месяца назад

    Ek moet net sê, jou musiek keuses vir jou videos is flippen well chosen!

  • @williamjacobs9650
    @williamjacobs9650 2 месяца назад

    Baie dankie julle, julle maak ons net so trots soos die Bokke....😊

  • @Rustie_za
    @Rustie_za 2 месяца назад +1

    Verduidelik bietjie waar is die meisies? Of is julle ander helftes in SA?

  • @dcbreed2527
    @dcbreed2527 Месяц назад

    Kyk dis nou agenaam ek bly in canada maar een ding is nou nie 2 nie Suid afrika kraai koning.

  • @wardogsa5140
    @wardogsa5140 2 месяца назад

    Hello julle klomp daai kant kry jy nie suid afrikanse bier daai kant nie