Wihan Le Hanie
Wihan Le Hanie
  • Видео 18
  • Просмотров 221 750
DIS HOE JY MIELIES STROOP WANNEER n HURRICANE BEGIN BROEI! DIT WAS EEN LANG DAG! - BOER AMERIKA EP7
Dagse ! En welkom by nog n BOER AMERIKA video! In hierdie episode jaag ons om al ons mielies klaar te stroop voor die verwoestende hurricanes ons tref,en dinge gaan maar suid soos altyd op n plaas! Kyk gerus saam,geniet hom!
Просмотров: 6 207

Видео

EERSTE GRONDWERK MET DIE JOHN DEERE 8RX & LEMKEN RUBIN 12 - BOER AMERIKA EP6
Просмотров 13 тыс.Месяц назад
Dagse! En welkom by Episode 6 van BOER AMERIKA! In die episode vat ek julle saam my in die nat nuwe John Deere 8RX 340 met n Lemken Rubin 12 agter hom , en ons begin met die eerste grondwerk na die mielielande gestroop is hier op Triple Run Farms in die Mississippi Delta. Kyk gerus saam en moet nie vergeet om te like en subscribe nie asb! BOER AMERIKA Groete!
BOER AMERIKA EP5 - KOM ONS STROOP!
Просмотров 9 тыс.Месяц назад
Dagse! En welkom by BOER AMERIKA se eerste stroop video,die mielies is geel,die stropers is groen,en ons is reg vir aksie! Kyk gerus saam hoe ons die eerste mielies in die silos kry vir die 2024 seisoen! geniet hom!
ARKANSAS LAKE NAWEEK! BIETJIE WEGBREEK SAAM DIE BOYS! - BOER AMERIKA
Просмотров 7 тыс.2 месяца назад
Welkom by nog n BOER AMERIKA video! Die video gaan egter nie oor trekkers en mielies nie,maar oor ons klein wegbreek naweek in die Arkansas berge! Kyk gerus saam en dan wys ek julle bietjie n ander deel van ons h2a "boer" lewe hier in Amerika.
HOE KRY JY WERK OP N PLAAS IN AMERIKA?? BOER AMERIKA EP5
Просмотров 13 тыс.3 месяца назад
Dagse en welkom by BOER AMERIKA EP5. In hierdie episode gee ek bietjie raad oor die h2a program waarmee Suid-Afrikaners op plase in Amerika werk. Kyk gerus en ek hoop dit help jou vrae antwoord! BOER AMERIKA GROETE! Bygevoeg is links na agentskappe wat kan help met werk in Amerika: www.farmrecruitusa.com/ cvplacements.co.za/ www.usafarmlabor.com/
BOER AMERIKA EP4 - VASBYT MANNE!
Просмотров 50 тыс.3 месяца назад
Dagse! Welkom by BOER AMERIKA EP4. In hierdie episode gaan ek oor die besproeing wat ons toepas op die lande hier in Mississippi. Asook hoe ons die lande level om te kan vloed besproei. Daar is ook n klomp ander goed wat op die plaas gebeur so tussen deur so moet dit nie misloop nie! BOER AMERIKA GROETE!
BOER AMERIKA EP3 - VAT VAS!!
Просмотров 22 тыс.4 месяца назад
Dagse! En welkom by Episode 3 van my BOER AMERIKA reeks! Hierdie keer gaan ons meer in diepte met die polypyp besproeiing wat ons gebruik. Asook die vloei-kunsmis wat ons neersit op die mielies! daar is ook n klomp ekstra dele oor nog goed wat ons alles aan vang op die plaas so maak seker jy loop dit nie mis nie! geniet hom! BOER AMERIKA GROETE!!
BOER AMERIKA EP2 - NOU BEGIN DIE GROOT WERK EERS!!
Просмотров 32 тыс.4 месяца назад
Dagse,en welkom by Episode 2 van my BOER-AMERIKA reeks! Ons is klaar met plant seisoen en dit raak vinnig duidelik dat plant-tyd die "makliker" werk was en dat die sweet gaan tap in die weke wat kom! Kyk saam hoe ons spuit vir onkruid en die baie lekker werk van polypyp aanpak! Daar is ook baie ander goed wat tussen deur gebeur. As jy van die video gehou het,like hom asb en subscribe ook op my ...
BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN
Просмотров 57 тыс.5 месяцев назад
Welkom by Boer Amerika Episode 1! Hier vat ek julle saam deur ons plant seisoen op n mielie en sojaboon plaas in die Mississippi Delta. Kyk hoe ons as n Suid-Afrikaanse span saam ons baas die plant seisoen aanpak,en as jy van die video hou,deel dit gerus! Elke bietjie ondersteuning word baie waardeur! Boer Amerika groete! @JohnDeere
BOER AMERIKA TRAILER!
Просмотров 3,4 тыс.6 месяцев назад
Welkom by my Boer Amerika reeks! Hier is `n voorsmaakie van alles wat ons gaan doen vir die volgende 7 maande as h2a werkers in Amerika! So subscribe asb en klik op die "bell icon" om `n kennisgewing te kry sodra daar `n nuwe video op gelaai is! Boer Amerika Groete!
24’ 250 EXC SIX DAYS WIDE OPEN!
Просмотров 1,2 тыс.9 месяцев назад
24’ 250 EXC SIX DAYS WIDE OPEN!
First day of Corn Harvest 2023 !
Просмотров 1,3 тыс.Год назад
First day of Corn Harvest 2023 !
Corn Planting Mississippi 2023! #corn #planting #johndeere
Просмотров 1,1 тыс.Год назад
Corn Planting Mississippi 2023! #corn #planting #johndeere

Комментарии

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 День назад

    We are proud of you guys is USA , work is what we do best , GO springboks

  • @Kareefontein
    @Kareefontein 5 дней назад

    Ek weet nie of dit eers gaan oor die content nie, jy sal enige iets laat goed lyk. maaaar die content is lekker. kan nie glo dat mens boer en vir boerdery kyk op youtube nog ook nie maar nou ja. ek is hooked

  • @Kareefontein
    @Kareefontein 5 дней назад

    Wihan, jy het regtig baie skill met die videos wat jy doen. Goeie werk. welgedaan

  • @renojonker628
    @renojonker628 6 дней назад

    Baie dankie vir die videos Baie lekker channel die

  • @neill3074
    @neill3074 6 дней назад

    Die drone shots is awesome🔥🔥🔥

  • @CronjeVandermerwe-x9l
    @CronjeVandermerwe-x9l 7 дней назад

    Die woord waarna jy soek is orkaan hoor. Waar in VSA is julle

  • @nickidewet7711
    @nickidewet7711 7 дней назад

    Puik videografie, dankie! Boerboel kan maar borg😂

  • @JohanVorster-p7r
    @JohanVorster-p7r 7 дней назад

    Vasbyt manne mindae 😂

  • @PetroAlberts-z8y
    @PetroAlberts-z8y 7 дней назад

    Jul mag maar wihan ..ek geniet altyd jul videos ...love❤ love❤ love it

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 7 дней назад

    Julle is masjiene bulle ek eer julle Boere!!!!

  • @zayndevries2790
    @zayndevries2790 8 дней назад

    Jul is super Wil so graag so it's doen

  • @mississippifarmer4301
    @mississippifarmer4301 8 дней назад

    Goeie video

  • @hermannfick
    @hermannfick 8 дней назад

    Ysters!💪🏽

  • @NicholasBeukes-i7h
    @NicholasBeukes-i7h 8 дней назад

    Awesome quality video bul😎

  • @LwViljoen
    @LwViljoen 8 дней назад

    Nog n epic!!

  • @salmon.vermaak
    @salmon.vermaak 8 дней назад

    Baie dank vir jou videos ons waardeur dit . Julle maak ons trots daaikant . Geniet jul laaste tyd daar en geniet n leke braai en brannas as jul by die huis is . Uit Limpopo “ Ellisras”

  • @kobusmeiring3697
    @kobusmeiring3697 9 дней назад

    Hi Wihan, weet jy dalk hoe baie van die mielies vir kos/ethanol/corn syrup gaan? Eks diep in die permaculture/syntropic farming wereld waar die grond altyd ge-cover is en daar geen tillery gebeur nie so dis bietjie eina om te sien hoe mense dit op skaal doen. Maar dit gese, dit is befok hoe baie julle op hierdie skaal groei, moerse moeilik om nie baie impressed te wees nie, dankie vir die videos!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie 9 дней назад

      Geen idee nie,ons mielies gaan orals heen na verskeie plekke toe. Baie van dit word aan grain brokers verkoop en hulle versprei dit. Ek weet ook dat Baie van ons mielies gaan vir hoender voer vir groot hoender produsent maatskappye.

    • @lukaserasmus8961
      @lukaserasmus8961 7 дней назад

      Hallo Robbie Wigget is ons buurman. Vra hom of hy Lukas ken

  • @stianfarms
    @stianfarms 9 дней назад

    Altyd goed om afrikaans te hoor aan die ander kant van die wereld😂

  • @Myjoker69ZA
    @Myjoker69ZA 9 дней назад

    Hi julle, ek geniet nogals julle vidoes hou so aan!!! julle doen glad nie sleg nie, Sterkte en Groete van die Kaap.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie 9 дней назад

      Baie dankie man ek waardeur!!

  • @divanfourie1374
    @divanfourie1374 9 дней назад

    Boeppens klere = sterling

  • @PricillaNzima
    @PricillaNzima Месяц назад

    So is hulle AFRIKANER AMERIKANER

  • @codplayzyt220
    @codplayzyt220 Месяц назад

    Dis so interesant om te kyk vir hierdie masjienerie ek is tans 14 jaar oud en jou videos gee vir my die beste landbou kennis

  • @virtex_fadez4935
    @virtex_fadez4935 Месяц назад

    Is jy n qualified diesel mechanic as ek mag vra

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      Nee. Eks wel n qualified jack of all trades

  • @FlyWithNash
    @FlyWithNash Месяц назад

    Is dit my gloves mm? 12:03

  • @Bdon06
    @Bdon06 Месяц назад

    leka man boyz - goeie vid waardeur

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 Месяц назад

    Julle het seker verlede naweek se rugby gekyk . How is the response to rugby in USA , our boys can work and play rugby in USA ,jobs well done by you guys from South Africa .Let us all support Wihan as I have also being watching farmers in USA from the beginning , like How farms work ,Sonne farms ,Laura farms ,Larson farms en ook baie ander ,Wiham hoe lyk dit met Engelse kommentaar om universal friendly te wees

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      In my area there isnt any rugby going on. Football is the main thing over here! Thanks for the support !

  • @Droneguyafrica
    @Droneguyafrica Месяц назад

    Met watse drone vlieg jy

  • @kylefourie2788
    @kylefourie2788 Месяц назад

    Yess wihan , will net hoor man watse drone gebruik jy en watse drone stell jy voor vir plase

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      Ek gebruik n dji air 3 maar n dji mini 3 is meer as genoeg as jy net gewone goed wil afneem. Hetsy dit plaas,travel,enigiets basically. Billik geprys ook.

  • @john-thomaspringle4199
    @john-thomaspringle4199 Месяц назад

    Yes Wihan,Wou sommer vir interessantheid weet wat die laagste Hp trekker sou wees om daai lemken gemaklik te trek,Ek sien jy het die 340 daarso Toe het ek net gewonder of daar kleiner is en of die 340 die laagste sal wees wat jy kan gaan? Groete uit SA,Love die Vids!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      @@john-thomaspringle4199 dagsê! Ek dink jy kan bietjie laer wegkom met n 310,ons het laasjaar hom gesleep met n 8rx 310 en hy het heel goed gedoen. Wat jy in ag kan neem ook is dat die 8rx met die 4 tracks sy krag baie beter neersit as n tyre trekker. Maar ja jy kan virseker wegkom met n kleiner hp trekker. Jy gaan net stadiger hardloop dan.

  • @cilliersgrobler8767
    @cilliersgrobler8767 Месяц назад

    Dankie Wihan baie geleer🔥

  • @johnsephton-poultney6391
    @johnsephton-poultney6391 Месяц назад

    Wil jou baas graag sien. Baie interesant.

  • @gerrievijloen9604
    @gerrievijloen9604 Месяц назад

    Oulik man. Maak 'n organogram van julle boerdery. Wil graag sien hoeveel mense bo julle in beheer is.

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      @@gerrievijloen9604 net my baas,werk baie goed so. Geen voormanne. Geen managers ens ens. Net een man wat jy aan hoef te raporteer en orders vanaf vat. Baie tevrede.

  • @mishaguevara
    @mishaguevara Месяц назад

    Unintelligent farming. This is farming for Profit. It is Not about growing food, that has a high nutrition value, no....just turning a Profit. Capitalist farming. Some day You farmers might evolve beyond Greed. Selling Low nutrition food to Your fellow man, is just Shameful.

    • @henrylanguage3
      @henrylanguage3 Месяц назад

      Says the person who probably knows nothing about farming or plant production. You probably would let a houseplant die. Sit down.

    • @DJK4Love
      @DJK4Love Месяц назад

      I agree with this but there is aslo another side to this. These men left their home country to come and earn a living. South Afica is a horrible place. They are just doing their work. They dont make the farming rules

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      Come spend a day with us. With all the economic difficulties that my boss face every day to keep this farm alive and running. You cant just turn a 7000 acre farm into a greeny organic paradise in a day and expect to survive? Its not viable. And also i bet you didnt watch the whole series to see how we are testing new liquid fertilisers that are healthier for the ground? Bet you didnt see where we spray with ground rigs instead of crop dusters to save more trees and the environment around it? Go grow some crops yourself and run a farm yourself and ill be watching for your greeny content on how to make a living and grow good crips in 2024 with your “organic pixie dust”. Take care. Cheers

    • @JustinSmit-m5q
      @JustinSmit-m5q Месяц назад

      Hahaha uitstekend gese ​@@wihanlehanie

  • @grahamnel2440
    @grahamnel2440 Месяц назад

    More Wihan. Ek volg n klomp boere in amerika,jou chanel is daar saam met die bestes.Voorspoad. KOM MENSE LIKE EN SHARE OM DIE CHANEL TELAAT GROEI!

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      Baie dankie!! Waardeur die positiewe terugvoering!

    • @AndreZA979
      @AndreZA979 Месяц назад

      Stem 100 % saam. Ek volg die Larson's en Welker's. Het altyd ook Millennial gekyk maar hy is maar n slapgat. Wihan hulle werk hard en vat dit persoonlik en is opreg. Trots op die boys!

    • @grahamnel2440
      @grahamnel2440 Месяц назад

      @@AndreZA979 stem saam oor millian. Kyk biekie na farming fixing and fafricating

  • @mississippifarmer4301
    @mississippifarmer4301 Месяц назад

    Dai trekker het die E23 transmission in

  • @MLPierce289
    @MLPierce289 Месяц назад

    Ou great content man hou aan julle is amper weer by die huis man srerkte 🔥🔥🔥🔥

  • @hugoventer3737
    @hugoventer3737 Месяц назад

    Beste deel van my dag

  • @neill3074
    @neill3074 Месяц назад

    Oh yea boys🔥🔥

  • @JohanHorne-o1s
    @JohanHorne-o1s Месяц назад

    Johan H, van kriel hierso!

  • @JohanHorne-o1s
    @JohanHorne-o1s Месяц назад

    Lekker Brendan jou yster! My jinne! 😂

  • @johnnydale6515
    @johnnydale6515 Месяц назад

    Hoe is die politieke situasie in julle area

  • @Kareefontein
    @Kareefontein Месяц назад

    Daai mielies is dan nog groen

  • @MLPierce289
    @MLPierce289 Месяц назад

    Hey hou aan dies great content rrrg man ❤️‍🔥❤️‍🔥❤️‍🔥

  • @renojonker628
    @renojonker628 Месяц назад

    Baie dankie vir videos dit help Baie wat om te verwag

  • @mississippifarmer4301
    @mississippifarmer4301 Месяц назад

    Julle spuit vroeg dood. Ons wag tot pods bruin is

  • @Just_Leebow
    @Just_Leebow Месяц назад

    🤣🤣🤣 yoh goga situasie klink ernstig 😅 14:11

  • @Just_Leebow
    @Just_Leebow Месяц назад

    Dis daarem lekker bakkies wat julle daar mos ry 😎

  • @josengel1958
    @josengel1958 Месяц назад

    Lekke boere manne, like jul videos, Oom J vannie Kaap🫡

  • @Zyro_ZA
    @Zyro_ZA Месяц назад

    watse leatherman het jy gebruik by die polypyp

    • @wihanlehanie
      @wihanlehanie Месяц назад

      Die hilux van leathermans. Wave+

  • @LwViljoen
    @LwViljoen Месяц назад

    Ek wil so graag op julle plaas werk dit lyk baie lekker daar. Great videos!!