5 vas toe polisie wil koop

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 мар 2017
  • Toe polisielede Maandagoggend niksvermoedend by 'n kaffee in Maraisburg instap het hul verwag om weg te stap met iets om te drink en eet. Min het hul geweet dat daar 'n rooftog aan die gang was en dat hul sou uitstap met 5 verdagtes onder arres.

Комментарии •