Bellville-klopjag: Polisie slaan toe

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 май 2015
  • Die polisie se honde-eenheid, speurders, die blitspatrollie en lede van die weermag was onder die wetstoepassers wat Donderdagoggend in die sakegebied by die Bellville-treinstasie ingevaar en winkels deursoek het. Lees volledige storie hier: www.netwerk24.c...

Комментарии •