Bles Bridges - Sproetjies kom terug

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Album: Bles Bridges - Sproetjies kom terug
    Jaar: 1995
    Kunstenaar: Bles Bridges
    All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favour of fair use.

Комментарии • 25

  • @naominell7352
    @naominell7352 5 дней назад

    Dankie vir di spesiale liedjie , bly nog van Bles se hoogte punte❤

  • @user-eh1mo9ne5k
    @user-eh1mo9ne5k 9 месяцев назад +4

    Dit is vir my die heel mooiste liedjie in die wereld....

  • @hannahcarter4540
    @hannahcarter4540 Год назад +3

    my gunsteling afrikaanse sanger. die jong moderne sangers kan nie by hom kers vashou nie. mike was lief vir jou musiek. ons het lekker saam gedans. mis jou baie. sien jou eendag weer.

  • @AntonKoen
    @AntonKoen 3 месяца назад +1

    Ek verlang nog elke dag na die aand daar by die skouburg, en jou skater lag
    Soveel mense om jou saamgedrom
    te vergeefs probeer ek nader kom, toe groet jy sag
    Sou jy my ook nog herken
    Kan ek weer probeer om jou terug te wen, ek glo opreg
    Maar jy sou vertrek na ‘n vreemde land,
    die mooiste swaan moes daar gaan dans toe is jy weg
    Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang
    daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang
    Elke soektog het gevaal.
    Ag as ek myself nog net een maal deur jou oe kon sien
    Ja ek hoop en glo dat jy terug sal kom elke glanse dag die ure om, ek het jou lief
    Soveel jare het verby gegaan, maar die ure het ook stil gestaan as ek dink aan jou
    Want solank as wat ek asem haal sal daar niemand in jou plek kan staan
    Sal ek jou onthou
    Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang
    daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang
    Ek verlang nog elke dag na die aand daar by die skouburg, en jou skater lag
    Soveel mense om jou saamgedrom
    te vergeefs probeer ek nader kom, toe groet jy sag
    Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang
    daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang
    Sproetjies ek leef in herhindering, die vreugde wat jou beeld my bring kan niks vervang
    daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang
    daardie traantjies op jou sproetgesig, daardie reenboog in jou oe sag, ja ek verlang

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 6 месяцев назад +1

    Jy het te vroeg gesterf!! Pragtige liedjie

  • @backylemon542
    @backylemon542 Год назад +4

    Bles ons mis jou jy kon.sing jou stem ssl altyd wees😢❤

  • @user-xr1lp8bx7w
    @user-xr1lp8bx7w 9 месяцев назад +1

    Bles jy is en bly nog maar altyd die beste. Ons gaan jou baie mis. RIV

  • @backylemon542
    @backylemon542 Год назад +2

    We will never forget Bles❤

  • @tienierabie2826
    @tienierabie2826 Год назад +3

    Een van sy mooiste liedjies

  • @user-zx3yt3uy2w
    @user-zx3yt3uy2w Месяц назад

    What a legend we lost😢

  • @annavanderwesthuizen8263
    @annavanderwesthuizen8263 6 месяцев назад

    Dis n wonderlike lied love 😍 it ❤❤❤❤

  • @barriebarnard1668
    @barriebarnard1668 Год назад +2

    Hy is nog die beste

  • @user-vm4mg7pi1u
    @user-vm4mg7pi1u 6 месяцев назад

    Sooooooo Pragtig ❤❤

  • @sylvicemostert7830
    @sylvicemostert7830 2 месяца назад

    Dis vi my so i mooi song. Ek love dit

  • @charmainejonck7173
    @charmainejonck7173 Год назад +1

    Very beautiful song. ❤

  • @adambotha9623
    @adambotha9623 Год назад

    Die liedtjie vat mens baie ver terug pragtig

  • @Christina-uh8xk
    @Christina-uh8xk Год назад +3

    LOvely! So sad how he died!

  • @HenkdeRijnrat
    @HenkdeRijnrat 6 месяцев назад

    super song god bles jou

  • @JohannesHansie-fv2ho
    @JohannesHansie-fv2ho 4 месяца назад

    😂 WOW 😲❤ek miss die ou dae ❤

  • @sergiosonlinework-sranjovi4304
    @sergiosonlinework-sranjovi4304 11 месяцев назад +1

    💖💖💥💥💖💖💥💥💜💜🙏🙏

  • @esmemare614
    @esmemare614 9 месяцев назад

    ❤❤❤

  • @backylemon542
    @backylemon542 Год назад

    Hy sing darem mooi ons hom altyd onthou ❤

  • @beverleyeden8066
    @beverleyeden8066 Год назад

    ❤❤❤❤❤❤❤❤