Ek kon onthou,ek en my pa was oppad kroonstad toe daai jaar vir s.a jukskei en daai nag van die ongeluk by bloemhof was ons 4de op die toneel.ek het groot geword met sy musiek en het saam met hom verjaar.en elke jaar het ek n verjaardagkaartjie vanaf hom gekry...
I first heard Bles Bridges at his Superbowl performance. Beautiful music 🎶 and some jolly good romantic songs 🎵. Today 19th March 2023 @20:13 is the 1st time ⏲ I have heard this particular song. It's so full of varied beats and tempos. I rate it 👌 on an equal level to Julio Iglesias. This is the most beautiful 😍 song of all.
Best Male Afrikaans Singer Ever
Dis so mooi,ons het die lied gebruik vir my pa se begrafnis in november 2023,ai ek verlang so ver as ek dit luister.
Lekker sing ek nou saam!!!! Ons mis jou Bles!!
Wie is mal genoeg om dit te dislike?!
Bles is fantasties, n ware legende, die beste stem ooit!
Ek stem saam.
Ek stem hy is my gunsling dager
Ek luister amper elke dag na bles se musiek mooi bly mooi
No look - I was very young - but listening to it now - the Man could sing !!
Love Afrikaans music. Remember Bles Bridges and his music.
Ek kon onthou,ek en my pa was oppad kroonstad toe daai jaar vir s.a jukskei en daai nag van die ongeluk by bloemhof was ons 4de op die toneel.ek het groot geword met sy musiek en het saam met hom verjaar.en elke jaar het ek n verjaardagkaartjie vanaf hom gekry...
I first heard Bles Bridges at his Superbowl performance. Beautiful music 🎶 and some jolly good romantic songs 🎵. Today 19th March 2023 @20:13 is the 1st time ⏲ I have heard this particular song. It's so full of varied beats and tempos. I rate it 👌 on an equal level to Julio Iglesias. This is the most beautiful 😍 song of all.
Stunning song. My favourite of all time.
bles jy is n uitstekende sanger. lekker dansmusiek. niemand kan jou plek vul nie.
Proudly South African!!!!!!... Fly high Bles✌
My Neef.Jy Kon maar ..Mis Jou The Best
Bles was die beste in sy tyd lief jou altyd
What a legend we lost 😢
My tears will newer stop Legend .
Because Me feel same like uou .
@Johann-r3r he will always be in our hearts 💕 but he is a angel now and he is with the lord 💖
Great lied, great sanger....
Niemand sal jou plek ka neem Bles Bridges jy kon maar sing
Beautiful song
Waar kry men's sy DVD wat ..jy op sing
Kyk maar hier op youtube als is hier
Goeie ou tye....Bles
Waar kry men's sy DVD ek wil weet 2:18
Baie mooi wow wow RIP Bless
Legende!!!
Die beste mis jou ❤️❤️
Die beste ooit
Rus sag bles, ons mis jou
Just love this song
Verseker huil sommer😢
Bles is wonderlik
Pragtig!
Just for you baby Vincent Godson I will always carry you close to my heart.
Super.
Wow.....pragtig
Bles was maar my ..........bles bo😓😓😓😓😓
❤❤❤
Baie Trane in my..
Pragtig
♥️♥️♥️🙏🙏🙏👌
Fantasties
As ek hom sien dink ek aan Marietjie........
Daar was maar net een Bles
Ek is die duisenste een om die like
Stem❤
❤
💖💖💥💥💖💖
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek kry Sommer n knop inmy keel van hartseer ek soek al sy liedtjies ekt groot geword mtdt
👍
O ek mal mal daar oor
Niemand Kan kers hou met Bless nie
The Voëlvry people were right about Bles Bridges
This sounds like an unholy union between Soviet pop and German schlager
Mal daar oor