BOBOTIE - Alles in een pan | Tradisioneel en lekker

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 окт 2024
  • Hello julle.
    Nog 'n lekker resep vir Erfenisdag. Jy hoef nie noodwendig te braai op die 24ste nie maar net 'n lekker bobotie maak.
    Hierdie bobotie het ek sommer alles in een pan gemaak en nie nog tyd gemors nie hehe.
    Bestandele -
    2 Snye bruin brood
    1/2 Koppie melk
    1 Ui
    1/2 Teelepel knoffel
    1 Pakkie maalvleis
    1 Teelepel knoffel poeier
    1 Teelepel borrie
    1 Teelepel kerrie poeier
    sout en peper
    2 Teelepels suiker
    1 Teelepels gemengde kruie
    2 Lourierblare
    20ml Bruin asyn
    1 Eetlepel perske konfyt
    2 Eetlepels chutney
    400ml Melk
    2 Eiers
    Ek hoop julle geniet dit.
    Lekker kook
    Sussie x
    Kry my hier - Social Media
    Instagram - @kookinafrikaans
    Facebook - @kookinafrikaans
    Pinterest - Kook in afrikaans
    E-pos - kookinafrikaans@gmail.com

Комментарии • 19

  • @hdebru
    @hdebru 2 года назад +4

    zoveel verschillende bobotie recepten ... maar deze is alvast een aanrader, ik heb juist nog rozijnen toegevoegd ... baie lekker ;-)

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans  2 года назад

      Oh dit klink baie lekker! Ek hoop jy het dit baie geniet! Mooi bly en lekker kook.

  • @merciacronje5414
    @merciacronje5414 2 года назад +4

    Dit is heerlik dankie vir die resep

  • @coletventer3044
    @coletventer3044 3 месяца назад

    Platsak tye kan jy die maalvleis rek met gaar bruin lensies of oats, jy kan ook n gerasperde appel byvoeg.

  • @isoldepotgieter9072
    @isoldepotgieter9072 2 года назад +2

    Ek sit suurlemoenblare in tuitjies bo op dis voordat ek bak. Groot verskil in smaak

  • @esmehoniball6195
    @esmehoniball6195 Год назад +3

    ek gaan dit verseker maak vir my kind wat studeer in n ander dorp. dit vries heerlik

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans  Год назад +1

      Niks so yum soos mamma se kos nie! Ek hoop hy geniet elke happie ♥️

  • @ADRXTRM
    @ADRXTRM 3 года назад +2

    mooi zo... dat ga ik proberen in belgie.

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans  3 года назад

      Hello Dieter! Lekker, ek hoop jy geniet dit!

    • @isoldepotgieter9072
      @isoldepotgieter9072 2 года назад +2

      Mooi so Dieter. Hoop jy geniet dit. Snaaks hoe die Belgiese uitspraak so na aan Afrikaans is. Maar nou ja ons taal is afkomstig van , België Nederland en Duitsland. My kombers en jou matras en daar lê die ding!

  • @Heinrichnel-n6g
    @Heinrichnel-n6g 20 дней назад

    Wat presies is wyn asyn

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 5 месяцев назад +1

    Hoeveel gram maalvleis

  • @gloriamoses8951
    @gloriamoses8951 2 года назад

    If I don't have bread, what can i use

  • @charlezebranford1602
    @charlezebranford1602 3 года назад +1

    Ek ken nie bobotie sonder rosyntjies nie.

    • @kookinafrikaans
      @kookinafrikaans  2 года назад +3

      Bobotie met rosyntjies is bitter baie lekker. Dis optioneel en ek wou hierdie resep sommer net basies hou, voel vry om by te gooi, dis besonders lekker met rosyntjies. Mooi bly en lekker kook!

  • @reginaldrheeder8661
    @reginaldrheeder8661 Год назад

    Stop saying “lekker “