My ma get groot geword op plaas tussen wesselsbron en Hoopstad, my oupa groetjie op plaas ook geboer, toe my oupa toe my oom en nou my nefie. Ek ken daai area goed. Eks word nou Desember 35 my ma was gebore 1958
Ek sal as ek 'n borg kry graag die plaas waar Japie gebly het weer wil afneem. Ek dink baie keer glo mense nie regtig dat dit wel gebeur het nie. Bly julle nog op die plaas sal bly wees as jy my kan laat weet. My nr is 082 536 1917.
Baie dankie Rudie. Weer opnuut respect vir ons boerevolk.
Kan heeldag lank na boervolk geskiedenis luister, trots om deel van boervolk wees.💓💓💓💓💗
My ma get groot geword op plaas tussen wesselsbron en Hoopstad, my oupa groetjie op plaas ook geboer, toe my oupa toe my oom en nou my nefie.
Ek ken daai area goed. Eks word nou Desember 35 my ma was gebore 1958
Ek sal as ek 'n borg kry graag die plaas waar Japie gebly het weer wil afneem. Ek dink baie keer glo mense nie regtig dat dit wel gebeur het nie. Bly julle nog op die plaas sal bly wees as jy my kan laat weet. My nr is 082 536 1917.
They were rather dumb to not first shoot the horses and then the men
Use AI and translate your video into English for more people to learn this.