- Видео 562
- Просмотров 638 959
Rudie Rousseau
Добавлен 1 мар 2023
THE DAY OF THE VOW 16 DECEMBER 1838 AND WHY WE AS THE BOEREVOLK MUST OBEY IT!
For the Boerevolk its the most important day in our herritage calende. We made a Vow to God and Not to any nation. It must be respected by the Boere Volk. For God said ''DO NOT MAKE A VOW TO ME AND NOT KEEPING IT. FOR I WILL DESTROY YOUR LAND THAT THERE WILL BE NOTHING LEFT OF IT. If we look at South - Africa today its in a total disaster . Because we did not obey the VOW made to Him.
Просмотров: 60
Видео
300 000 ZULUS BY BLOED RIVIER OP 14 JUNIE 1839 SOOS VERVAT IN DE ZUID - AFRIKAAN KOERANT AS BEWYS
Просмотров 1194 часа назад
'N jaar na die Slag van Bloedrivier het die koerant DE ZUID AFRIKAAN OP 14 JUNIE 1839 verskyn. Hier is die opgetekende skrywe van Jan Bandjies wat die geveg gesien het en opgeteken het. Hierin was geskryf daar moet 'n HUIS ten ere van U naam gebou word. Geen kerk nie! Dis hoe ons vir jare mislei is. Daar was ook nie net 5000 Zulus daar soos wat ons ook weer mislei is. Indien u so afskrif wil he...
PRAGTIGE DRIE SLAAP KAMER HUIS ONMIDDELIK BESKIKBAAR IN PINEHAVEN NABY KRUGERSDORP / MULDERSDRIFT
Просмотров 5314 часов назад
Hierdie huis in 'n pragtige omgewing. Naby Cradlestone winkel sentrum, hospitaal. Op roete na Lanseria , Pretoria , Magaliesburg , Krugersdorp en Roodepoort. Ook naby 'n par skole. Pragtige parke en speel plek vir die kleingoed. Kontak my gerus . Die prys R3.4 Miljoen rand onderhandelbaar. Rudie - 082 536 1917
ELKE HUIS HET SY KRUIS EN SY EIE MUIS MAAR AS DIE KAT WEG IS ' IS DIE MUIS BAAS OOF HOE . . .
Просмотров 47421 час назад
Erkenning aan die vervaardiger.
'N 17 DAE TOER NA NAMIBIE IN JUNIE 2025 NET 12 PLEKKE OOR MOENIE DIT MISLOOP NIE ALLES IN AFRIKAANS
Просмотров 25021 час назад
Jy wou nog altyd na Namibie so hiers jou kans maar opspring hiers net 12 plekke oor. Geskik vir enkel en paartjies. Jou vervoer , hotel en etes sowel van die besienswaardighede. Drie onvergeetlike dae in Swakopmund en 2 dae in Etosha. Program onderhewig aan verandering. En onthou my biltong wat julle belowe het asseblief. 'n Video opname oor die hele toer word gemaak wat beskikbaar is na die to...
DRINGENDE BEROEP OP GELOFTEFEES KOMMITEES OM TE BESIN EN SEKER TE MAAK DIE WAARHEID WORD GEPRAAT
Просмотров 285День назад
Maak asseblief seker wanneer julle sprekers nooi hulle praat die absolute waarheid oor wat presies by Bloedrivier gebeur het anders gaan julle verseker verantwoordelik geroep word .
VOLGENS OORLEWERING HET DIE BESTE BOERE KRYGERS UIT DIE WES - TRANSVAAL GEKOM EN GEVEG TOT DIE EINDE
Просмотров 15414 дней назад
Hierdie was darm 'n fantastiese reeks gewees met 33 episodes volop aksie , liefde , moord , ontsnappings , hartseer , spioenasie , vreugdes , plan makery , somer nog baie ander goed.
WAT MET BOERE VROUE EN KINDERS GEBEUR HET WAS MOORD MAAR DIESELFDE HET MET BOERE OP EILANDE GEBEUR
Просмотров 11014 дней назад
Die ongelooflike verhaal van die Boere Krygsgevangenes op St Helena , Bermuda , Ceylon en Indie.
OM SO VLIEGMASJIEN IN DIE LUG TE GEHOU HET BOETIE MOES JY WEET WAT GEDOEN MOES WORD . . .
Просмотров 11014 дней назад
Vlieg aksie in die hoogste graad.
SKOON MAAK VAN DIE HISTORIESE KERKHOF ANDERKANT KRUGERSDORP
Просмотров 4014 дней назад
SKOON MAAK VAN DIE HISTORIESE KERKHOF ANDERKANT KRUGERSDORP
KOMMANDO - SEKER DIE BESTE AFRIKAANSE ROLPRENT OOR DIE STRYD TEEN DIE BRITSE EMPIRE
Просмотров 29714 дней назад
KOMMANDO - SEKER DIE BESTE AFRIKAANSE ROLPRENT OOR DIE STRYD TEEN DIE BRITSE EMPIRE
GENL. DE LA REY SE BROER EN FAMLIE SE KERKHOF SKOON MAAK OP 16 NOV 2024 KOM HELP ASB 082 536 1917
Просмотров 11214 дней назад
'N pragtige klavier is gered was in die put tot na die Tweede Vryheids Oorlog. Kom luitse na die besonderse verhaal somer na aan Krugersdorp. Bring jou Bossiekapper , hark , kinders , ouma en oupa en kom kuier saam en 'n vleisie en koeldrank vir na die tyd, Dis nie net my erfenis nie maar ook joune.
VOLKSMOORD OP BOERE VROUE , KINDERS EN DIE KOELBLOEDIGE MOORDE DEUR BREAKER MORRANT SAL ONTHOU WORD
Просмотров 7314 дней назад
So stukkie vergete geskiedenis wat julle nie vertel was nie.
WAAROM WAS DIE KLASIE HAVENGA VIR 124 JAAR VIR ONS WEG GESTEEK GEWEES?
Просмотров 91421 день назад
WAAROM WAS DIE KLASIE HAVENGA VIR 124 JAAR VIR ONS WEG GESTEEK GEWEES?
'N VERGETE HISTORIESEKERKHOF IN DIE KRUGERSDORP WILDTUIN SE SKOONMAAK AKSIE NABY KRUGERSDORP
Просмотров 8521 день назад
'N VERGETE HISTORIESEKERKHOF IN DIE KRUGERSDORP WILDTUIN SE SKOONMAAK AKSIE NABY KRUGERSDORP
HISTORIESE KERKHOF SKOONMAAK AKSIE AAN DIE WES - RAND OP 26 OKT 2024 BAIE DANKIE
Просмотров 13721 день назад
HISTORIESE KERKHOF SKOONMAAK AKSIE AAN DIE WES - RAND OP 26 OKT 2024 BAIE DANKIE
WAARSKUWING DIT WAT U NOU GAAN HOOR IS BAIE SENSITIEF MAAR DIE PUBLIEK MOET HIERVAN KENNIS NEEM!
Просмотров 42728 дней назад
WAARSKUWING DIT WAT U NOU GAAN HOOR IS BAIE SENSITIEF MAAR DIE PUBLIEK MOET HIERVAN KENNIS NEEM!
AS JY NOG NIE KOERANT PAPIER VIR TOILET PAPIER GEBRUIK HET NIE KRY JY NOOIT DIE WAARDE VD STORIE NIE
Просмотров 2 тыс.28 дней назад
AS JY NOG NIE KOERANT PAPIER VIR TOILET PAPIER GEBRUIK HET NIE KRY JY NOOIT DIE WAARDE VD STORIE NIE
DINK NET AAN AL DIE STAALTJIES WAT HIERDIE MANNE VAN MAJUBA AF KON VERTEL HET WAT OOK VERGAAN HET
Просмотров 8728 дней назад
DINK NET AAN AL DIE STAALTJIES WAT HIERDIE MANNE VAN MAJUBA AF KON VERTEL HET WAT OOK VERGAAN HET
KIMBERLEY IS VROT VAN DIE SPOKE EN FRANKENSTEIN IS OOK DAAR BEGRAWE JY KAN MY MAAR GLO
Просмотров 24028 дней назад
KIMBERLEY IS VROT VAN DIE SPOKE EN FRANKENSTEIN IS OOK DAAR BEGRAWE JY KAN MY MAAR GLO
SATERDAG 26 OKTOBER KRUGERSDORP WILDTUIN KOM HELP ASSEBLIEF DIS U ERFENIS OOK
Просмотров 196Месяц назад
SATERDAG 26 OKTOBER KRUGERSDORP WILDTUIN KOM HELP ASSEBLIEF DIS U ERFENIS OOK
ONGELOOFLIKE NAMIBIE BAKKIE EN SUV TOER IN APRIL 2025 MOENIE DIT MISLOOP NIE KOM GERUS SAAM
Просмотров 243Месяц назад
ONGELOOFLIKE NAMIBIE BAKKIE EN SUV TOER IN APRIL 2025 MOENIE DIT MISLOOP NIE KOM GERUS SAAM
DIE ADELSTANDSTAND EN DIE AFRIKANER SE GELD GOD DINK HULLE KAN ALLES REG MAAK DAARMEE MAAR TOE NIE
Просмотров 633Месяц назад
DIE ADELSTANDSTAND EN DIE AFRIKANER SE GELD GOD DINK HULLE KAN ALLES REG MAAK DAARMEE MAAR TOE NIE
DAARDIE WOORDJIE ''SKEI'' HET 'N BAIE GROTER BETEKENIS AS WAT MEESTE OUERS OOIT KAN BESEF . . .
Просмотров 149Месяц назад
DAARDIE WOORDJIE ''SKEI'' HET 'N BAIE GROTER BETEKENIS AS WAT MEESTE OUERS OOIT KAN BESEF . . .
STAALDAK , WEBBING EN GEWEER VIR ELKE SOLDAAT WAT NOG IN DIE LAND GEGLO HET EN SY DEEL GEBRING HET
Просмотров 1,5 тыс.Месяц назад
STAALDAK , WEBBING EN GEWEER VIR ELKE SOLDAAT WAT NOG IN DIE LAND GEGLO HET EN SY DEEL GEBRING HET
OM 'N HELD TE WEES IS OM 'N HELDE DAAD TE VERRIG EN DIT GEBEUR SOMMER VINNIG EN SO WAS DIT OOK HIER
Просмотров 89Месяц назад
OM 'N HELD TE WEES IS OM 'N HELDE DAAD TE VERRIG EN DIT GEBEUR SOMMER VINNIG EN SO WAS DIT OOK HIER
ONS VERGETE KINDER HELDE VAN DIE ANGLO BOERE OORLOG WAAROM IS DAAR NIE MEER FILMS OOR HULLE NIE
Просмотров 206Месяц назад
ONS VERGETE KINDER HELDE VAN DIE ANGLO BOERE OORLOG WAAROM IS DAAR NIE MEER FILMS OOR HULLE NIE
WIE WAS HIERDIE BESONDERSE MAN GEWEES WAT SIENER SE VISIOENE GAAN BEGRAWE OMDAT JAN SMUTS DIT WOU HE
Просмотров 271Месяц назад
WIE WAS HIERDIE BESONDERSE MAN GEWEES WAT SIENER SE VISIOENE GAAN BEGRAWE OMDAT JAN SMUTS DIT WOU HE
Tenminste was ons bereid om te gaan veg .dalk het ons gewen, dalk verloor maar was mans genoeg om te staan of val vir Suid Afrika !
Beste twee jaar van my lewe en sal dit enige tyd weer doen.
Those old clunky webbing noise deluxe 😂
Janee die Afrikaans is so uit soos koekies innie wees huis.
Old but Gold. Great historical significance despite the loss of audio for large parts. Discovered this channel only today, been binge watching despite the unusual number of buffering throughout. THANKS.
Vanaf 'n bruin man se standpunt wat nie dienspligtig was nie, was dit beslis 'n onnodige konflik. Die 'vyand' was ' n skim wat in die gemoedere van die Afrikaner-Apartheid se self aangedrewe verdremelde nagmerrie gedagtes op loop gesit was. En wat is die gevolg? Die duisende pragtige jongmanne wat gesterf het en sommige wat sielkundig vermink en liggaamlik stukkend huiswaarts gekeer het. En vir wat nogaal? 'ONS VIR JOU SUID-AFRIKA vir Volk en Vaderland met die land huidiglik in die vyand se besit!!! Die dooies en verminkte jongmanne, in die fleur van hulle lewens afgemaai, hou die voorsate VERANTWOORDELIK.
Soldate was deur regering, verkoop
Jis dik net as die klomp hierdie SANDF voorrade moet organiseer... sleg etters MET HULLE 400 generaals
Ek is nuut ingeteken, Ek weet nie waar jy al hierdie argiefmateriaal kry nie. Ek wil net vir jou se, DANKIE, dat jy dit digitaal verewig. Jy doen GOEIE werk vir die wetenskap bekend as geskiedenis, in die gesig van leuens. Doen so voort!!
87 in name 1Sakk Opleidings eenheid faure
Man how did you manage to get all this stuff? I thought it was lost to our memories 😮
I was like five years old and learnt Afrikaans speaking
Hoewel die pf daar was, was hulle maar baie aangewese op ons dienspligmanne.
Die Generaals was gewoon soldate wat opdragte moes uitvoer. Daardie opdragte het gekom, soos vandag ook, direk uit die Parlement. Baie ongewilde opdragte is gegee deur die onderskeie Both-ministers. Gebruik gesonde verstand asseblief.
En na al hierdie opofferings en verlies aan Jong lewens, Word ons Veraai deur die selfde hoë geplaastes in die Weermag en die groot kop Veraaier F.W. de Klerk, en sy hele mag wat agter hom gestaan het, en dit als deur geldgierigheid. ( Google, Project Hammer). Ons is Veraai!
Dankie vier die video
The best Trained Soldiers by the best PFs in the world.very very proud to have served Jan 76 jan 78 and 12 years Camps Salute with respect and RIP to our Brothers in Heaven.Seënwense word aan julle almal toegewens saam met Julle Geliefdes Frank De Gouveia ❤
Don't know about being trained by PFs
CRAZY HOW IT WENT FROM A HIT AND MOP UP OPERATIONS, TO A CONVENTIONAL WAR, UNFORTUNATELY MY INTAKE WAS COURT UP WHEN IT BECAME A CONVENTIONAL WAR, 61 MEC FOREVER 🏆
The old super frelon helicopters
Goeie tyd gewees
Rudi watter jaar het Ian Pringle die Buchaneer ingevoer in SA?Baie interessant
1 indian for our 1 gripen and 1 rear Admiral for our 1 ship😂😂😂
❤😂🎉
❤we were south africas best i was there in 71 very good and scary times my last was in 1983 godbless our beloved country
War sucks man lets live in peace not die in pieces❤❤
Priceless footage.
Dit was die beste tyd van my lewe daar bo op grens as jy nou terugdink.Warm maar daar net iets van owamboland wat jou laat terugverlang.
Boeta ons het so vir die hoofstad gelê en kyk en gewag vir val aan toe kom die opdrag retereer. Die generaals was woedend maar mnr. De Kler het vol gehou dit is vir die beste. So boetta ekglo ons manne het hul lewens en bloed verniet opgegee op en vanaf die slagveld. Daar is nie een skoot op 'n slagveld vir Suid Afrika geskiet nie, hy is op 'n skinkbord genaamd sport oorhandig. Weer eens die mense met die overalls en uniform het die land gebou en die das en baadjies het hom ver nietig, dis die waarheid.
Verraaier de Klerk en meelopers het die hele oorlog van die tafel afgevee. Gee toe alles oppe skinkbord v.d kommuniste.
Die goed was soo soo bang vir ons hulle het besluit kom ons teel meer
Maar die konte van dag pay for it sorry
Nee dit was nie
Giliomee en F pretorius all twee Boere veraiers satung kunders nes die engelse drak !!
Ons was veraai no 2 wayas about it shame on the forgoten np so called politicians
Ons was deur geld gierige top Generaals en die hoof van hulle was F.W. De Klerk VERAAI!
Dankie vir die rol wat jy speel om Afrikaanse en Afrikaner-geskiedenis te bewaar en te versprei, Rudi.
Hi SANDF is a Shame to whom we/us were of most if not best in the world.
Genade wil hy nie miskien die musiek afsit nie.
Goeie ou dae.
Dankie vir die byhou v hierdie historiese feite en gebeure!
Hoe verlang ek nou na treinry!🤣🤣🤣
1838
My eerste vraag op Britse imperialisme is; wat van Boere imperialisme?
Engeland gaan nog in die see sak. Klink bekend, nounog in SA
Sally Campher - goeie werk. ❤
We gave our youth to buy time for this country but today we are forgotten or ignored by the people and their families that was kept safe by boys in brown uniforms
Well, more precisely you kept the Angolan and Namibian population unsafe by occupying their land and subjecting them to racial discrimination, violence and bigotry!
@esahm373 yes you're right
@@florisbrand1429 I know you are being sarcastic. Honestly, do you think the Namibians and Angolans that you helped to oppress were happy about your presence and your military operations against their genuine representatives?
I'm sure their kids miss the super c s tho😂
Alles kamma oor behandeling van andere gegaan. Hulle lieg, gaan oor SA se goud, rykdom en strategiese "hek" vir handel dryf tussen Ooste en Weste. Soos vandag nog. Geldmagnate wil oral myn, olie boor in SA. Gaan vandag nog dieselfde. 2 de Vryheidsoorlog van die Boere se oorsaak was dat die balju, natuurlik van die Engelse, op 'n Boer se vervoerwa, aanspraak gemaak en dit gevat het.
Hello. Ek is opsoek na die musiek van die reeks, jare al …. Kry niks onder Andy Radovan nie. Kan jy help asb?
Stel belang gee pryse en datum
Hello Gerhard die prys is vir 17 dae R22 700.00 vanaf 17 Junie tot 28 Junie 2025. Het jy 'n e pos dan stuur ek vir jou die info.
🙏
No, not the generals, the politicians betrayed us
Goeie en van die beste actors❤