Ontdek Die Krag Van Handelinge

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Handelinge 20:18-24. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
    Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
    www.obed.co.za/...
    Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
    Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
    Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
    My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Комментарии • 45

  • @annetteminnaar
    @annetteminnaar Месяц назад +1

    Dankie Here vir nog n daggie en week. Here help ons km soos n Paulus te wees en wys ons waar ons vir U Kan werk al is dit net van die huis af of waar ookal. Dankie Here aan U al die lof en die eer en die heerlikheid. Amen 🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Месяц назад +1

    Jesus wys my waar U my kan gebruik Om U Naam te verkondig, dankie Vader dat U in my lewe is,verlos my van my sonde,nogtans U wil sal geskiet AMEN 🙏 ABBA Vader Dankie Danie vir jou boodskap vandag dit maak my hart warm klop met jou boodskap elke dag,God seen jou en gesin met Sy wonderlike, liefde ♥️ en Groot Genade van Bo 🙏 Groete, seen en Genade van Sy wonderlike Paradys van Bo 🙏❤️ 🙋🙇👐DV tot more ✌️🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Magda, vir jou mooi opmerking. Ek waardeer dit. Groete en seën.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868 Месяц назад +1

    Amen Thank you Lord for everything you have done for us 🙏🙏

  • @user-qv6lg6th7g
    @user-qv6lg6th7g Месяц назад +1

    Heer help my ook om te wees soos Paulus om ni rond te kyk ni na omstandghede ni mar om te gan war U wil he oz moet gan🙏🛐Danki Danie voetsame woord geseende dagi vir jo😊🌻

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Baie dankie. 'n Geseënde dag vir jou ook.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6ui Месяц назад +1

    Middag ds Danie baie dankie vir die kosbare Woord vanoggend. Ek Wil aan die Here gehoorsaam bly en die blue boodskap te gaan uitdra soos wat Hy van ons verwag. Here wys my Elke dag Om nederig te wees en op U te Vertrou en my geloof Elke dag sterker word. Ek is lief vir U Here. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Réne, mooi dag vir jou ook.

  • @user-xo8rc5pj2h
    @user-xo8rc5pj2h Месяц назад +2

    Amen.Goeie Môre Danie dankie vir mooi boodskap vanmôre. Here Jesus help my om gehoorsaam te wees om die blyeboodskap uit te dra gee my die krag en die vermoë om dissiepelskap uit te dra aan mense elke dag dit bid ek In Jesus se Naam Amen ❤❤

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад +1

    More Dankie vir MOOI Boodskap so vroeg In die Oggend Om Jesus se Naam te hoor Amen 🙏🏻

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481 Месяц назад +1

    Goeie more Ds Danie en dankie vir die Woord en dat Paulus ons weereens besef het dat hy in nederigheid die Woord van God verkondig het en dat Hy nooit gevrees het nie ,want God was altyd saam met hom ten spyte van teenspoed op sy lewenspad maar dat hy geglo het in God se Woord.🙏🤲☝️❤️

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Hallo Abel, dankie vir jou mooi opmerking. Vrede vir jou.

  • @sandraolivier7300
    @sandraolivier7300 Месяц назад +1

    Goeie-môre Ds. Danie,
    Dankie vir jou kragtige boodskap 🙏🙏

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Sandra. Alle eer aan die Here.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724 Месяц назад +1

    Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap vandag van Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️✝️✝️🔥🔥❤️❤️🙌🙌

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      'n Mooi en geseënde dag vir jou ook.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433 Месяц назад +1

    Amen 🙏 Dankie Danie vir ons pragtige boodskap vanoggend....Here gee my die krag en uithou vermoë om U woord elke dag te gaan verkondig ...

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie vir jou mooi woorde en mooi gebed Annatjie. Seën vir jou.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 Месяц назад +1

    Amen!
    Amen!

  • @lukasaugustinusbreedt6580
    @lukasaugustinusbreedt6580 Месяц назад +1

    Goeie dag. Baie dankie vir die boodskap vanoggend. Waardeer.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Lukas, dit is 'n groot plesier.

  • @nickheymans1824
    @nickheymans1824 Месяц назад +1

    Amen en Amen❤

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Месяц назад +1

    Amen!

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад +1

    Amen Amen 🙏🙌🙏🙌❤️🔥

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Месяц назад +1

    Amen 🙏

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106 Месяц назад +1

    Amen,🙌🏼❤️

  • @LeonSmit-e1t
    @LeonSmit-e1t Месяц назад +1

    Amen + Amen

  • @KlaasMelkbosch
    @KlaasMelkbosch Месяц назад +1

    Amen in Jesus name 🎉

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rp Месяц назад +1

    A M E N
    Wat 'n mooi boodskap om dié week mee te begin. Baie dankie.

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Robert, mooi week vir jou.

  • @Francois937
    @Francois937 Месяц назад +1

    Hartlike goeie môre geseènde werks week...wees veilig.... groete

    • @daniematthee
      @daniematthee  Месяц назад

      Dankie Francois, mooi week vir jou ook.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Месяц назад +1

    Here maak my soos Paulus ❤❤❤

  • @danievandermerwe7410
    @danievandermerwe7410 Месяц назад +1

    Goeie móre, AMEN

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1m Месяц назад +1

    A M E N 🎉😂❤

  • @emmiematthee2555
    @emmiematthee2555 Месяц назад +1

    Amen.hallelujah. shalom. ❤🙌🙏