Twaalfjarige samel derduisende doppies vir rolstoel in

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Mïnka Theyse, ʼn gr. 6-leerder van Laerskool Stephanus Roos in Montana, het nagenoeg 35 000 plastiekdoppies aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria oorhandig ten bate van dié skool se unieke herwinningsprojek.

Комментарии • 1

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 Год назад +2

    Dankie aan al die jong mense wat omgee!! Dis weggooigoed,wat nou mense se lewens kan verander....!! Ek kan net dink hoeveel deursettingsvermöe dit moet vat om die derduisende doppies bynekaar te kry!! Van 'n Oud-juffrou.....❤❤❤❤❤❤