Universiteitesêr: Dagbreek gerat na droogte van agt jaar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 авг 2014
  • Die nasionale eindronde van die ATKV se Universiteitesêr vind Saterdag in Johannesburg by UJ plaas. Dagbreek en Huis Francie verteenwoordig Maties vanjaar. Dagbreek het agt jaar laas tot dié ronde deurgedring.

Комментарии •