Só kyk myndorpie se mense na mekaar
HTML-код
- Опубликовано: 19 сен 2014
- Blyvooruitsicht in Gauteng was eens 'n pragmyndorpie, maar sedert Blyvooruitsicht-goudmyn in Augustus 2013 gelikwideer is, het dinge stadig maar seker agteruitgegaan.
Nou probeer die oorblywende inwoners liggaam en siel aanmekaar hou deur vir mekaar te sorg.
Die NG Kerk daar gee vir tussen 160 en 200 mense elke dag kos.
That's the South Africa we need. Thank you so much❤
God bless you for your love