Lesersvideo: Betogers laat plantasies brand

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 сен 2014
  • Groot skade aan plantasies en 'n bosbougebied is Maandagoggend buite Witrivier aangerig nadat 'n diensleweringbetoging hande uitgeruk het toe betogers die plantasies aan die brand gesteek het.
    'n Ligte vliegtuig moes 'n noodlanding uitvoer nadat die vlieënier vermoedelik deur die rook oorval is​.
    Jacques Meiring het dié beeldmateriaal vasgevang.

Комментарии •