Liedjie vir Jou -Jakkie Louw en Kevin Leo (Jakkals en Leo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Hierdie is 'n gedeelte van die populêre Jakkals en Leo produksie uitgevoer deur Jakkie Louw en Kevin Leo. Jannie Du Toit se 'Liedjie vir jou' is opgeneem by 'n uitverkoopte aand by die Barnyard in Vereniging. Hierdie is ook die laaste opname wat Jakkals en Leo ooit gemaak het.
    Die video wys die liefde wat Jakkie en Kevin het vir hulle aanhangers. Aan die einde van die video verdwyn die gehoor voor hulle oë asof hulle nooit daar was nie. Dit laat 'n mens dink aan die hoe die covid tyd vir baie musikante was.
    "ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing..."

Комментарии • 18