Caroline Grace, FATMAN - Liedjie Vir Jou

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 ноя 2017
  • Music video by Caroline Grace, FATMAN performing Liedjie Vir Jou. (C) 2017 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/tnurf3
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 43

  • @keesmulders1873
    @keesmulders1873 2 года назад +3

    Goede dag , ik ben Kees ik kom uit Brabant Holland , Fatman , u maakt goede muziek ,vriendelijke groet Kees

  • @Me-hh6nl
    @Me-hh6nl Год назад +2

    I listen to all ur music fatman I even went to one of ur concerts in aronos I was 11 and you gave me a hat and sighed it for me what a true legend 🥺
    (Ek kan afraakns praat)

  • @vincentmitchell6210
    @vincentmitchell6210 4 года назад +7

    Dit gaan ons trou song wees 7 Maart 2020. So mooi.

    • @liezel7083
      @liezel7083 3 года назад

      En gelukig getroud duur Covid..😘

  • @paulvanlieshout1985
    @paulvanlieshout1985 4 года назад +4

    beste weergawe wat ek nog gehoor het PRAGTIG

  • @martinbredenkamp2636
    @martinbredenkamp2636 6 лет назад +3

    Wow, ek sit hier in die middel van Bangkok en dit laat my dik stukke verlang na my land. Pragtige stemme, pragtige verwerking.

  • @lizettefelix7805
    @lizettefelix7805 8 месяцев назад

    Dié mooiste verwerking van hierdie pragtige lied. So romanties!

  • @tdoubleb4042
    @tdoubleb4042 6 лет назад +2

    Die is hoendervleis mooi... you go Caroline!!💎

  • @valeriemurray9903
    @valeriemurray9903 Год назад

    Beautiful...so evocative, our beautiful land...

  • @leonpotgieter340
    @leonpotgieter340 Месяц назад

    Wow !!!

  • @engemiza
    @engemiza 5 лет назад +1

    Pragtige weergawe van een van Jannie du Toit se heel mooiste songs; dankie

  • @MJ-gu8zw
    @MJ-gu8zw 5 лет назад +3

    Sy is absoluut ñ beautiful vrou...

  • @pieterengelbrecht181
    @pieterengelbrecht181 4 года назад +3

    Baie mooi julle....pragtig gedoen. :-)

  • @KillerZella_SsonicSniper
    @KillerZella_SsonicSniper 6 лет назад +4

    Wow wow wow Caroline en Fatman puik

  • @jjordaan2266
    @jjordaan2266 4 года назад +3

    UItstekend, baie mooi!

  • @carenvanderwesthuizen
    @carenvanderwesthuizen 6 лет назад +1

    Mooiste mooi🎀🎀

  • @selchigroenie446
    @selchigroenie446 6 лет назад +5

    Amazing💕...

    • @peachywenda
      @peachywenda 6 лет назад

      Selchi Groenie ARMYS ARE EVERYWHERE

  • @melisemartheze3553
    @melisemartheze3553 6 лет назад +1

    Baie mooi ❤😘

  • @tiaanherbst8025
    @tiaanherbst8025 6 лет назад +1

    Pragtig !! Stunning !!

  • @annemr1138
    @annemr1138 4 года назад +1

    So mooi🥰🌻🌟❤️🎹🎼🥰

  • @happyprincesslisa
    @happyprincesslisa Год назад

    Wow!!!!!!!!!!!!!!!!!!!❤❤❤

  • @johandeklerk3401
    @johandeklerk3401 6 лет назад +1

    Ai baie baie goed. Sit hier lekker in ou Pretoria, wil geen ander plek wees nie.

  • @andriesengelbrecht63
    @andriesengelbrecht63 6 лет назад +1

    Absolute hoendervleis!!! Mooiste mooi!!!

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 6 месяцев назад

    Baie mooi

  • @nicky8790
    @nicky8790 6 лет назад +2

    Wow

  • @cyberaxcw
    @cyberaxcw 3 года назад

    Pragtige verwerking! Instrumente goed gebalanseer met sang! Puik gedoen.

  • @ronelvst
    @ronelvst 3 года назад

    Pragtig!!

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 5 месяцев назад

    Briljant 🙌🙌🙌

  • @mariusvanzyl6854
    @mariusvanzyl6854 3 года назад

    Pragtige weergawe jul :) Jannie is my oom die maak my baie trots

  • @chrissieswart3468
    @chrissieswart3468 6 лет назад +2

    Baie Baie mooi Hoendervleismooi

  • @SRLvlogs
    @SRLvlogs 6 лет назад +2

    Rip Lil Peep FACKING LEGEND
    Rest in peace bro

  • @eddiedutoit
    @eddiedutoit 4 года назад

    Pragtig julle. Pragtig

  • @alfeuskleinhans7287
    @alfeuskleinhans7287 4 года назад

    Fantasies.

  • @dhaninel7902
    @dhaninel7902 3 года назад

    Dis baie mooi. Julle albei sing baie mooi.

  • @OperatorH2
    @OperatorH2 2 года назад

    7de Laan ht mt so hartseer gmk mt di lieflikste liedtjie

  • @hscrooby9832
    @hscrooby9832 6 лет назад +3

    Werklik mooi. Hierdie pas jou stem, Caroline. Asb meer hiervan. Pragtig saam met FATMAN. Julle "blend" baie goed. Ek is 'n omroeper en waardeer hierdie tipe musiek al hoe meer - verfrissend te midde van al die oorlaaide elektroniese klanke om liedjies en kunstenaars meer populêre klank te gee, maar oordadig. So, meer van julle asb in hierdie klankstyl. Vroliker nommertjies ook, maar behou die eenvoud van die musiek. Julle stemme kan dan meer waardeer word.

  • @crazychrisguy
    @crazychrisguy 3 года назад

    Wow