It was an English friend of mine who instroduced me to this song, but I've been following the Afrikaans pop scene since 2008. i'm so glad I've come across this one! Like I told my friend, the more I listen to the song, the more I think of "In A Moment Like This" by Chanée and N'evergreen. Greetings from this Venezuelan fan of the Eurovision Song Contest in Canada!
Caroline Grace se drome Gaan nog saam met myne waar word ek sal alteite lief wees vir juo ek weet jy het my ook lief die liefde moet tussen ons twee bly so van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Ek bedoel nie om dramaties te raak nie..maar nou ja. Het die liedjie op Radio Tygerberg(in die Kaap) gehoor die eerste keer. Daars net iets besonders omtrent hierdie liedjie..hoe dit begin, opbou, die melodie, woorde, haar pragtige stem..alles is perfek..dit raak my elke keer as ek dit luister. Kan sien hier het baie moeite ingegaan en dis nie afjaag nie. Baie mooi.
Baie mooi lied en video. Die beeldmateriaal en jou rokke & hare is prentjiemooi, baie goed gestilleer. Caroline jy`s beeldskoon! Die persoon wat hierdie video geproduseer het ken sy storie, die kleure en teksture is tasbaar mooi!
Jy is awesome Carloine! Dankie dat jy ons so trots maak en ons lewes veryk met jou mooi stem en pragtige liedjies! Dis 'n voorreg. Mag net voorspoed en alles mooi jou pad besaai! xoxox
A beautiful lady, nice background, nice dresses & nice colors 😍
Sal nooit jou woorde aan my en my vrou by Benoni Northerns vergeet nie! Eindelose Liefde saam met jou!
It was an English friend of mine who instroduced me to this song, but I've been following the Afrikaans pop scene since 2008.
i'm so glad I've come across this one!
Like I told my friend, the more I listen to the song, the more I think of "In A Moment Like This" by Chanée and N'evergreen.
Greetings from this Venezuelan fan of the Eurovision Song Contest in Canada!
Song gee my hoendervleis elke liewe keer wat ek dit luister. Baie goeie sang talent.
Het die voorreg gehad om haar te sien optree in Orania, wat n mooi liedtjie en wonderlike mens
WOW!!! Jissie jyt 'n pragtige stem. Dankie vir die mooi lied.
What a GORGEOUS music video!!!
Daai liefde gaan werk tussen ons twee jy sal sien ek het baie gevoellens vir juo ook van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Caroline Grace se drome Gaan nog saam met myne waar word ek sal alteite lief wees vir juo ek weet jy het my ook lief die liefde moet tussen ons twee bly so van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Sjoe kry hoendervleis is so ongelooflik mooi.kan heeldag na haar musiek luister.sys amazing
Prietoria domineer trots afrikaanse musiek geweldig.
Asemrowend !!! ❤
Pragtig!!! Dis so mooi en ek is absoluut gek oor jou pragtige uitspraak van die woorde.
The Afrikaners. A great bunch of lads.
Ek bedoel nie om dramaties te raak nie..maar nou ja. Het die liedjie op Radio Tygerberg(in die Kaap) gehoor die eerste keer. Daars net iets besonders omtrent hierdie liedjie..hoe dit begin, opbou, die melodie, woorde, haar pragtige stem..alles is perfek..dit raak my elke keer as ek dit luister. Kan sien hier het baie moeite ingegaan en dis nie afjaag nie. Baie mooi.
Awesome Caroline!!
Nice song
Awesome song.
@Niklaus Stefansen exactly the same way 😂🤣👍
Baie mooi lied en video. Die beeldmateriaal en jou rokke & hare is prentjiemooi, baie goed gestilleer. Caroline jy`s beeldskoon! Die persoon wat hierdie video geproduseer het ken sy storie, die kleure en teksture is tasbaar mooi!
Dit is ñ pragtige liedjir
Uitstekend!! Een van my gunstelling liedtjies op hierdie stadium.
Myne ook. Kan net nie oor die liedjie kom nie
je comprend pas mais j'adore
Pragtig ❤️❤️❤️❤️❤️
Mooi lietjie
Stunning!!
Jy sing baie mooi
LOVE, LOVE, LOVE!!!!!!!!!!!
wow n lieflike stem werklik mooi
Baie Mooi 💜
😢Soooooo mooi
Heeeeey. Very nice Caroline!
😁😁😁 Wow jy sing mooi.
Jy is beeldskoon jy sing baie mooi💑😍😘💖
mooiii
Awesome lied!!!
Love it
bai mooi
Soooooo mooi😢
Love dit😍❤
Jy is awesome Carloine! Dankie dat jy ons so trots maak en ons lewes veryk met jou mooi stem en pragtige liedjies! Dis 'n voorreg. Mag net voorspoed en alles mooi jou pad besaai! xoxox
Hi ❤
Baiie mooii ❤
dit is soo mooi!!😉💜😉
Loovvee !! Sy is sooo beeldskoon!
Lank gewag vir hierdie video!! Mal hieroor😉
Love die song#My favouirite
Baie mooi soosy jy
Beautiful song nice music Caroline
Do you speak Afrikaans
👌👌👌
Baie mooi!!😉💜
dit is mooi Whaylinx@gmail.com
Sjoe dit is pragtig mooi jy mag maar👍🎉
Que chica tan guapa.
Que hermosa voz wou, saludos desde Latinoamérica...
Love you Life😇
FJu😚
Where can I get the lyrics?
💞🙏🥺
Ek vraan souk liefde lewe maat ek houder ek is eensaam 💋💅💖
i know im not africaanse but i was born in africa
That my name :v
Weet iemand waar kan ek die lyrics kry?
Internet
Hierdie song made my day - keep listening to your music
Gaan search op google die liedjie se naam en sit ook daar by lyrics
Pragtig, sing gospel met net klavier dit sal n wenner wees.
Beeldskone dame en Baie mooi stem... ❤️❤️❤️
Donkey bio clear up there that boy boy
Sy is nie net mooi nie, sy mag maar sing ook
A beautiful lady, nice background, nice dresses & nice colors 😍
😢Soooooo mooi