Caroline Grace - Voor Jou

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 июл 2019
  • Music video by Caroline Grace performing Voor Jou. © 2019 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/KCDY19
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 48

  • @azerty3706
    @azerty3706 2 года назад +4

    Ek lief!!! Cheers from France, long live afrikaans and afrikaners! 🇨🇵🇨🇵🇨🇵

  • @matabeleman
    @matabeleman 4 года назад +1

    what beautiful actors..

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 4 года назад +4

    Wow! Video is stunning, en die lied ook! So trots op jou! Mag jy nog ver kom en mag God jou reis net seen dag by dag.

  • @martinjonker7987
    @martinjonker7987 4 года назад +2

    💕Caroline... Ek love die liedjie ❤️ .....FANtasties... ♥️ 🔊🎵🎶💟

  • @mariskajordaan8625
    @mariskajordaan8625 5 лет назад +4

    stunning!!! love dit xxx

  • @michaelabeukes3119
    @michaelabeukes3119 4 года назад +2

    Caroline Baie mooi. Ek het die liedjie al gehoor toe jy by my skool Vooruit premêre Kom sing het, maar in die algemeen is die liedjie fantasties ♥️❤️

  • @lanjalouw1125
    @lanjalouw1125 4 года назад +1

    Great song

  • @EonLeRoux
    @EonLeRoux 5 лет назад +2

    Really awesome song and video aunty Caroline 🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @elzabesteenkamp8913
    @elzabesteenkamp8913 4 года назад +1

    Beautiful💜

  • @alexandervanwyk7669
    @alexandervanwyk7669 4 года назад +3

    Awesome

  • @mtblover
    @mtblover 5 лет назад +4

    💥💖👌wow!!!!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 5 лет назад +8

    "Voor Jou Was Die Hemel Blou" 🔥❤🔥❤🔥❤🔥🎵🎶🎵🎶🎵
    #FlippinLegitSong

  • @marelyvisagie4748
    @marelyvisagie4748 2 года назад +1

    Coroline Grase is n baie mooi vrou sy het n mooi stem ek lief die song wow sal laaik om haar in lewende lywe te sien ek sal haar van die stage af hardloop van agter af die Here het jou n mooi stem gegee ek verjaar die 26 April kan jy nie maar kom op my verjaarsdag nie

  • @marievoges9947
    @marievoges9947 4 года назад +2

    Mooi

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 Год назад +1

    Coraline Eks trots op Jou . Coraline your video is sooo stunning ❤😊

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 Год назад +1

    En Jy het a mooi stem ❤😊

  • @kmyliesmfengljdjsi83
    @kmyliesmfengljdjsi83 4 года назад +2

    Die beste😗😗

  • @ralphdekramer5380
    @ralphdekramer5380 5 лет назад +2

    Awesome liedjie Caroline

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Год назад

    Caroline Crace sal alteite my geliefde persoon in my lewe wees ek sal haar gelikkig maak Saam met my om geoie liefde by haar te Kan kry van ernst Gebhardt Saam met Carolina Grace ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @robertheinrichvonseyfenste267
    @robertheinrichvonseyfenste267 4 года назад +2

    smartlap!!

  • @fanieloveslittlemix2635
    @fanieloveslittlemix2635 5 лет назад +1

    Caroline is n badass in die mv.

  • @philippevalois381
    @philippevalois381 4 года назад +2

    Vraiment pas mal du tout!!!

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 5 месяцев назад

    Baie mooi lied!!! Maar ons is nie Amerikaanse cowboys nie, hoekom wil so baie afrikaanse sangers hul musiek videos so besoedel?

  • @benniemaree6913
    @benniemaree6913 5 лет назад +3

    Dadelik die verlief geraak op die liedjie toe ek jou CD gekry het. Yipppeee Yay, nou het ons die musiek video, Awesomeness

  • @andrel9495
    @andrel9495 Год назад

    Baie mooi

  • @wianvisser1239
    @wianvisser1239 5 лет назад +6

    Mag die voorspoed jou verveel in jou sangloopbaan! :-) Uitstekend!!

  • @chanelcox624
    @chanelcox624 5 лет назад +6

    So bly oor die vidoe😍

  • @petervanhooft4395
    @petervanhooft4395 4 года назад +1

    wet jou wel,goe gr holland

  • @rialau3810
    @rialau3810 4 года назад

    Funfact...
    Monsif - Voor jou 5.600.000 views
    Latifah - Voor Jou 2.400.000 views
    QUCEE FEAT. TABITHA - VOOR JOU 2.000.000 views

  • @lanjalouw1125
    @lanjalouw1125 4 года назад +1

    Ek behoort

  • @LloydStoltz
    @LloydStoltz 5 лет назад +2

    goeie werk mev

  • @hanriaerasmus9472
    @hanriaerasmus9472 5 лет назад +2

    💟💕 Dis ongelooflik

  • @moniquepost9983
    @moniquepost9983 4 года назад +4

    Caroline jy mag maar sing. Dis ongelooflik mooi!!

  • @jay-teemarch7555
    @jay-teemarch7555 Год назад

    Egte Afrikaansmusiek - Voortreflik/Manjifiek!

  • @syj4723
    @syj4723 3 года назад

    what language is it?

  • @wietskebekker166
    @wietskebekker166 4 года назад +1

    En dis alles Heinrich s'n.

  • @tiaanodendaal2910
    @tiaanodendaal2910 4 года назад +1

    Lol neh

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada 3 года назад

    Ek is 0% Boer maar ek hou van julle :)