'n LIEDJIE VIR JOU - Teks en musiek Jannie du Toit

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Jannie du Toit, Lucas Maree & Christa Steyn. Opgeneem by die Centurion-teater as deel van die dvd 'Lucas en Vriende' in 2008. Teks en musiek Jannie du Toit. Met dank aan André Calitz

Комментарии • 138

  • @haroldjansen7427
    @haroldjansen7427 20 дней назад +2

    2 / 3 legendes reeds verkas na die ander dimensie, klassieke Afrikaanse skat, dankie Jannie du Toit. Een van díe mooiste liedjies in my moedertaal.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  19 дней назад

      Baie baie Harold, ek waardeer dit intens. Groete en mooi bly, jannie

  • @AhWillaAndFriends
    @AhWillaAndFriends 5 месяцев назад +3

    Lucas en Christa het 'n groot gat in Afrikaanse musiek gelos, maar so dankbaar dat Jannie nog die mooiste note op tower. Hierdie liedjie is nog deur al die jare een van my gunsteling liedjies.

  • @SantaWessels
    @SantaWessels 2 месяца назад +1

    So pragtig .. Dis nou mooi Afrikaans. 👏🏻🤗❤️

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  2 месяца назад

      Baie dankie Santa, ek waardeer dit. As jy wil sal ek inligting oor my optredes stuur - ek het nogal baie ander liedjies van die aard ook geskryf en tree wyd op. Stuur asb epos aan jannie@agterplaas.co.za Groete en nogmaals dankie, jannie

  • @faansmit6478
    @faansmit6478 5 лет назад +13

    Shoe Christa Steyn het darem 'n mooi aanslag gehad. Soveel gevoel.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  5 лет назад +4

      Nou prajy Faan - ek was 25 jaar uiters bevoorreg en geseënd, j

    • @faansmit6478
      @faansmit6478 5 лет назад +2

      @@janniedutoit7229Eks seker daar waar sy vandag is vertel sy vir die ander dieselfde dinge oor jou. Julle musiek was vir ons gesin 'n inspirasie vandat ek in die laerskool was en is tot vandag toe, in my 40s.

    • @bachianab
      @bachianab 5 лет назад

      Heimwee. Baie dankie Jannie du Toit

    • @mtsdewet
      @mtsdewet 4 года назад +2

      @@janniedutoit7229 sal mos lekker wees om 'n huiskonsert in die agterplaas by te woon!

    • @vickeybasson6856
      @vickeybasson6856 3 года назад

      Sy was n genuis haar hart het op die klanke uitgekom.

  • @nielfranken5672
    @nielfranken5672 4 года назад +16

    Baie dankie Jannie, en ook aan Christa en Lucas, al is hulle nie meer hier nie. Wat 'n spesiale uitvoering deur van Afrikaanse musiek se bestes, en al drie van julle - kunstenaars wat 'n baie spesiale plek in my musiek ruimte het.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie Niel. Loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @jonathanvosloo
    @jonathanvosloo 4 месяца назад +1

    As n gryskop bieg ek en erken dat die liedjie my trane laat rol. Pragtige duet en ewe pragtige begeleiding !!❤

  • @barrysaayman
    @barrysaayman 5 месяцев назад +3

    Jy, oorlede Lucas en Christa in een opname. Fantasties, Baie dankie.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  23 дня назад

      Baie dankie Barry, dit beteken vir my geweldig baie, jannie

  • @mohamedabdulhaq3589
    @mohamedabdulhaq3589 6 лет назад +23

    Ahhh what a beautiful duet... reminds me how beautiful this country is. And it brings a sparkle in my eyes...

  • @esmelubbe6902
    @esmelubbe6902 3 года назад +8

    Legendes.. wat voortleef in hulle musiek. Jannie - skryf nog sulke mooi musiek vir ons nageslag asb.. DIT is mos musiek - Dankie vir julle ongelooflike bydrae to Afrikaanse musiek.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie Esmé. Loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie Esmé, ek het darem nog baie meer geskryf wat miskien nie so bekend is soos hierdie ene nie. Loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @esmelubbe6902
      @esmelubbe6902 6 месяцев назад

      @@janniedutoit7229 Ek sal bietjie dieper delf vir die minder bekendes. Dis jammer die toer sluit nie Namibië in nie ;-) Dalk volgende jaar. Ek werk vir Kanaal 7 - 'n Gemeenskapsradio stasie in Namibië - sal graag eendag 'n onderhoud wil doen oor jou loopbaan in die musiekbedryf. Mooi loop. Esmé

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Год назад +4

    Beauty song 🎶. A lot of love ❤️ from Brasil 🇧🇷. I am crying 😭, I get emotion.

    • @aninaroux332
      @aninaroux332 Год назад +1

      Jy kan maar Lucas

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Please listen to the Spanish version: "Una cancion para ti" by Marta Gomez

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 Месяц назад +1

    Baie mooi.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Месяц назад

      Dankie Rika - dit was in 2009 en bly 'n winderlike herinnering saam met twee van my heel beste musiekvriende❤

  • @willemtaljaard5900
    @willemtaljaard5900 2 года назад +2

    Met Lucas in Beaufort Wes on the way from Bloemfontein to Oudsthoorn- wonderful guy very friendly was busy speaking to his children on the phone sat next to me … very humble , talented .. sad loss to SA

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 18 часов назад

    man... spesiaal!

  • @susanras9245
    @susanras9245 2 года назад +3

    Dis darem so ongelooflik mooi

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @marindastrydom777
    @marindastrydom777 7 лет назад +13

    Saterdag is Lucas al 6 jaar nie meer met ons nie. Sy musiek leef voort en hierdie een is so spesiaal. Ek deel dit graag met my man. Baie dankie, Jannie du Toit vir jou insettinge.

    • @ajm6464
      @ajm6464 2 года назад +1

      Sjoe, 5jr later is hy nou al 11jr oorlede. Kan nie glo nie.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Год назад

      Liewe ou Mater van my, jannie

    • @Galaxy-ho2pk
      @Galaxy-ho2pk Год назад

      Bly maar mooi ❤

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie weer - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @lizerasmus7214
    @lizerasmus7214 3 года назад +4

    Stunning mis julle, ek wens julle was Nog by ons. Dankie vir AL julle pragtige musiek veral die woorde. STUNNING 👌❤️

    • @berniezhang8678
      @berniezhang8678 Год назад

      Verruklik

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Ja, ek huil nog baie oor my twee liewe vriende. Nou sing ek maar die liedjie alleen: Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @johandeklerk3401
    @johandeklerk3401 9 лет назад +17

    Goud, goud, goud. Kan nie beter as hierdie nie.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад +1

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @vaniareyneke4761
    @vaniareyneke4761 Год назад +1

    Dit is so mooi, die trane rol. ❣️❣️❣️

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie 2 года назад +2

    Pragtige liedjie ❤❤❤❤❤❤❤

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd en sing dan hierdie liedjie van my net op die kitaar☺

  • @raymondronellemcleod81
    @raymondronellemcleod81 7 лет назад +6

    Drie fantastiese mense bymekaar wat 'n hart vul met hul stemme en musiek. Dankie, dankie, dankie!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @newnegritude1550
    @newnegritude1550 7 лет назад +5

    Jannie het die liedjie vir die 1ste keer aan Tukkie studente "gelease" - dit was in Madelief se sleepsaaltjie. (1983/84?) Ek was in Olienhout. Hy het vertel dat sy staptoere die song geinspireer het. As n lid van Exploratio, het ek albei die Wildekus en Visrivier gestap. n Liedjie vir jou bly altyd spesiaal vir my. Jannie was aktief daar vir die studente. As berader, het hy baie vir my beteken. Dankie Jannie.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  7 лет назад +1

      Ek was geëerd dat die Tukkies 'n oud-Rautjie genooi het na hulle heiligdom - die sleepsaal☺ Het die liedjie in 1978 geskryf en die eerste weergawe in 1980 opgeneem, danksy Roger Bashew se lieflike verwerking wat vandag nog dikwels gespeel word. Dankie vir jou, j

    • @bachianab
      @bachianab 5 лет назад +1

      Hierdie is so mooi om te lees...heimwee

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Год назад

      Hallo weer - nou onthou ek weer, ekskuus vriend NN: ek word oud

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie weer - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie weer - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @Mr193971
    @Mr193971 7 лет назад +10

    Raak aan al my hart se snare, 'n juweel duisend.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @HESM29
    @HESM29 7 лет назад +7

    Sommer nou lekker huilerig na die video..saam met Lucus gewerk by OFM in die mid 90s....mis jou Lucas!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd, onder andere in Bloem☺

  • @lorenzolucas6980
    @lorenzolucas6980 2 года назад +3

    very nice wow love the song to bits

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @HenryWelman
    @HenryWelman 7 месяцев назад

    Wat 'n ongelooflik mooi nalatenskap. Baie dankie Jannie!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад +1

      Baie dankie Henry - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @HenryWelman
      @HenryWelman 6 месяцев назад

      Dankie@@janniedutoit7229. Ek maak so.

  • @boskind29
    @boskind29 2 года назад +2

    "Jannie en die Tannie" was vanaand op KykNET Nou. Ek't snot en trane gesit en tjank so deur die lag deur. Ek verlang na iets wat ek nooit eintlik beleef het nie...

    • @smileyfog
      @smileyfog 2 года назад

      💔Ek verstaan presies wat jy sê!!!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @IngridGruen-xs3ef
    @IngridGruen-xs3ef 5 месяцев назад

    * WONDERLIK * ,❤❤❤EK VOEL DIE TRANE IN MY HART.🎉🎉🎉🎉

  • @smileyfog
    @smileyfog 2 года назад

    Hulle maak en skryf net doodeenvoudig nie meer hierdie kwaliteit liedere nie. 😪 Hierdie is só 'n diep hartsgelaaide weergawe, bring 'n traan in my oog. En daai vrou wat die klavier speel doen dit heeltyd met 'n glimlag en soveel passie. Oe wow.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - ongelukkig is altwee hierdie wonderlike vriende van my: Christa en Lucas, al meer as 'n dekade gelede oorlede. Loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @lorenzolucas6980
    @lorenzolucas6980 2 года назад +3

    absolutely mind blowing

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @meganknipe4393
    @meganknipe4393 6 лет назад +7

    Beautiful! So real! Ek wonder wie is die mamparras wat dit gedislike het!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад +1

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @nadiavanzyl9923
    @nadiavanzyl9923 4 месяца назад

    Pragtig!😢

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  4 месяца назад

      Baie dankie Nadia - ek waardeer dit. Groete en mooi bly, jannie

  • @Ant-ls2pr
    @Ant-ls2pr 3 года назад +1

    Dankie Jannie, vir alles.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Год назад

      Wat ek gedoen het was volledig 'n vreugde, maar ek is so dankbaar as dit vir iemand êrens eits beteken het: baie baie dankie vir jou opmerkingxxx

    • @antonmeyer7369
      @antonmeyer7369 Год назад

      Daardie begeleier is darem eersteklas sowaar, Lukas se stem klink soms onseker, wat dit eintlik mooier laat klink😐😌

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Год назад +1

      Ja Anton, een van die heel beste wat ons land ooit gesien het, en ek het vir 25 jaar die voorreg gehad om saam met haar te werk. Groete, jannie

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @suzannevanderwesthuizen2979
    @suzannevanderwesthuizen2979 2 года назад +2

    Beautiful!!!!!!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  2 года назад +1

      Thanks so much Suzanne!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie weer - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @willembritz4666
    @willembritz4666 4 года назад +3

    Verby mooi

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @theomeyer677
    @theomeyer677 4 года назад +3

    Wonderlik. Vervul met eindlose herrinneringe

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @antonhuman8446
    @antonhuman8446 2 года назад +1

    Pragtig.
    Dankie!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @MaartenKrugerm1937k
    @MaartenKrugerm1937k 7 лет назад +5

    Pragtig pragtig pragtig!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @mieliesdelampo595
    @mieliesdelampo595 5 лет назад +1

    Soos Koos all sing Anderson dit nie sal ek! Ek on thou self's liefde we stills river skoon. Your in die mind vir jare

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @RentiaJacobsjohester
    @RentiaJacobsjohester Год назад

    Jannie en Lukas en Koos en Christa en hulle maats kom uit my jonger jare en dit sal altyd my gunstelinge bly. Liedjie vir jou sal tot môre nog in my ore sing.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @ynot5105
    @ynot5105 6 лет назад +6

    Ai; mis vir Christa en ou Lucas. Hartseer dat die Here hulle so vroeg kom haal het.
    Neem jy nog op Jannie? Goeie Afrikaans is so stil....

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Hallo, toevallig het ek in die jaar wat jy gevra het my album OESJAAR 2018 uitgereik, maar dis moeilik om dit bekend te stel. Dikwels hou die media en die uitsaaiers ons soort musiek maar 'n bietjie stil. Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @renetaljaard4931
    @renetaljaard4931 3 года назад +1

    Fantasties!!!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @johnwagenaar7857
    @johnwagenaar7857 2 года назад +1

    lukas jy is n doring wow en jannie nee mr jy kan maar sing verewig joh die beste

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @anitalab4126
    @anitalab4126 7 месяцев назад

    Beautiful

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie Anita - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @pvwdv
    @pvwdv 7 лет назад +6

    Sjoe, en daar loop die trane weer.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @markussteinmann6244
    @markussteinmann6244 9 лет назад +5

    Brilliant

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  9 лет назад +2

      Markus Steinmann Baie dankie Markus - dit beteken vir my baie. Groete, jannie

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @SantaWessels
    @SantaWessels 5 месяцев назад

    Besonders .. 👏🏻❤️

  • @janniedutoit7229
    @janniedutoit7229  5 месяцев назад

    Baie dankie vir 'n klomp mooi dinge wat julle sê. Ek hoop natuurlik om nog baie lank aan te hou sing. Wat altyd nodig sal bly is dat mense soos julle sal aanhou om te kom luister. Loer asb op www.janniedutoit.com - ek sal dit erg waardeer www.janniedutoit.com www.janniedutoit.com

  • @johannfwengelbrecht7178
    @johannfwengelbrecht7178 2 года назад +2

    2021

  • @thjacobs7976
    @thjacobs7976 3 месяца назад

    Uitstekend

  • @roswithawentzel1815
    @roswithawentzel1815 Год назад

    Pragtig!!!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @carelok
    @carelok 4 года назад +2

    Roer steeds hartsnare....

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад +1

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @adroitghs777
    @adroitghs777 Месяц назад

    Ek hoop dat Christa pragtige klavier musiek kan hoor waar sy nou nou is. Ek mis Lucas ook.

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  Месяц назад +1

      @@adroitghs777 ek glo sy hoor dit ja en ons almal mis vir Lucas. Ons sing gereeld hulle altwee se liedjies en mense bly dit geniet

  • @pierrepretorius7476
    @pierrepretorius7476 4 года назад

    Mis Lukas vanaand.

  • @bokkieclaassen371
    @bokkieclaassen371 Год назад

    Devine

  • @janniedutoit7229
    @janniedutoit7229  23 дня назад

    Hallo Jonathan, baie dankie hiervoor - dit bly vir my ook 'n besondere herinnering. Ek tree nou meer op as ooit tevore en ek het soos altyd die ondersteuning van mense soos jy nodig - kyk gerus op my webwerf www.janniedutoit.com ☺

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie 2 года назад

    ❤❤❤❤❤❤❤❤

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @adroitghs777
    @adroitghs777 3 месяца назад +1

    Die klavier is meesterlik gespeel

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  3 месяца назад

      Verstommend!

    • @adroitghs777
      @adroitghs777 3 месяца назад

      @@janniedutoit7229 Dankie vir hierdie praglied Jannie. Ons waardeer jou!

  • @jethrojackson9211
    @jethrojackson9211 4 года назад +10

    This is remarkably beautiful - my cheeks are wet

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Thanks Jethro - hope you understand some Afrikaans. Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @67selly
    @67selly 2 года назад

    Dis mos afrikaans, my eie taal!!!

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @mieliesdelampo595
    @mieliesdelampo595 5 лет назад +1

    Dis so war Lukas Julle Sam geliefd boy altyd lank na Julle web is sal die liedjie vir jou en s oomvrou vir my waarde he

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

  • @gerhardvosloo5383
    @gerhardvosloo5383 8 лет назад +5

    Brilliant

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺

    • @janniedutoit7229
      @janniedutoit7229  6 месяцев назад

      Baie dankie - loer 'n bietjie op janniedutoit.com - ek toer binnekort wyd☺