In my oë is dit seker een van die mooiste Afrikaanse liedjies wat ooit geskryf en gesing is. En dit deur 'n BAIE besondere kunstenaar. Iemand wat nie gaan lê het nadat die teëspoed hom getref het nie. Voorwaar, iemand om na op te kyk, wat nie net sing om geld te maak nie, maar sing omdat dit vir hom 'n passie is. Baie dankie Mathys, jy is regtig 'n besondere mens.
die waarheid raak altyd die diepste.... ons het soveel om dankbaar te wees in ons elkeen se lewe. seen vir jou Mathys ....jy is 'n baie spesiale mens !
I Respect this man not only through his songs but to teach us all a lesson that even if we have a disability, we can still live live to the full . inspiration to us all . Salute
In my lewe - dankie dat jy jou hart en talent met ons deel in hierdie uitmuntende weergawe in sang! Jou pragtige stem sing diep in my hart in. God's rykste seën Mathys!
Ek weet dis baie laat, mosterd na die maal... Hierdie is die egste, eerlikste en mees aangrypende hartslied. Die video verdiep daardie indruk by my. Dankie hiervoor
Dis nou 5 jaar dat Ilona nie meer met ons is nie - dankie Mathys dat jy destyds op haar begrafnis gesing het! Ingo & Elsmari - groete uit Duitsland. Jy is 'n inspirasie!
Dit is so inspirerend. Ek het dit vir my seuntjie ding gestuur. Mathys. Hierdie lied is vir 16 jarige seuntjie,wat sy hoop op mens en lewe verloor het. Dankie. My kind. Luister. Jy gaan hierdeur kom.
Mathys, In my lewe is ñ groot groot song en diep inspirasie vir my, baie dankie,ekke ook al die dood gesien, mense afgestaan aan die dood Maar elke keer as ek die song hoor herleef ek als en jubbel en begin weer van voor af leef. Sukkel ook nog met my lewens hart tussen warm en koud.
Wonderlike liedjie, en alles wat jy sing is so waar. Jy het 'n wonderlike stem en is 'n wonderlike voorbeeld vir my. Hoop en wens net alles wat mooi is vir jou!
DEEL 3: In my life I told you what bothered me, as my friend, through heaven and hell In my life I swam in the sea, it was the coolest thing, about which I had to sing In my life In my life I had tried everything, and as long as I live, I will give everything In my life I lost a friend, it was the last thing, about which I wanted to sing In my life
Amazing Video, ek onthou toe ek jou die eerste keer by Ukasie in Engeland ontmoet het, (die keer toe dit in Stevenage gehou is), het Jammies Jamnek my aan jou voorgestel en liewe ek vergeet toe wat my eie naam is en konnie myself aan jou voorstel nie, my man moes dit doen en terg my nou nog daaroor.....Het ook 'n vertoning in Heilbron bygewoon.... Baie liefde van Ena in Engeland xxx
DEEL 2: Chorus: Just like yesterday, just like today There are things and many people who I love But I am still struggling with my heart Yes it often still changes from warm to cold In my life In my life I felt the iron fist of the Force, aparrently I did my bit In my life I saw the death, it was the toughest thing, about which I had to sing In my life I saw the States, I saw Paris, I still want to see the rest In my life I found my love, she was the prettiest thing, about which I had to sing
Ek het matrys geontmoet hy is n baie nice guy.Toe ek vir hom sê my guntselig lied is in my lewe toe het hy vir my die lied gesing dit was droom wat waar gekom het wonderlik .
In my oë is dit seker een van die mooiste Afrikaanse liedjies wat ooit geskryf en gesing is. En dit deur 'n BAIE besondere kunstenaar. Iemand wat nie gaan lê het nadat die teëspoed hom getref het nie. Voorwaar, iemand om na op te kyk, wat nie net sing om geld te maak nie, maar sing omdat dit vir hom 'n passie is. Baie dankie Mathys, jy is regtig 'n besondere mens.
Geskryf deur Nardus du Plooy
Hierdie lied raak my hart so baie !! Klink asof hy van my lewe sing . . .ongelooflik Mathys - God gebruik jou nog woes tussen ons almal !!
Ai, na al die tyd raak hierdie mooiste, mooiste lied my hart en siel steeds. 👌👌 Matthys.
Dit is goud. My Afrikaans ouderwyseres het dié vir ons gespeel , fell in love
Met jou. Sukkel ook nog met my hart...die help baie...ons Afrikaner mans weet mos nie hoe om te praat nie. Dankie vir die... kolskoot ❤️
die waarheid raak altyd die diepste.... ons het soveel om dankbaar te wees in ons elkeen se lewe. seen vir jou Mathys ....jy is 'n baie spesiale mens !
I Respect this man not only through his songs but to teach us all a lesson that even if we have a disability, we can still live live to the full . inspiration to us all . Salute
This man has played a big role in my life he is like a father love you ❤️🔥
In my lewe - dankie dat jy jou hart en talent met ons deel in hierdie uitmuntende weergawe in sang! Jou pragtige stem sing diep in my hart in. God's rykste seën Mathys!
Mathys Roets, jy is 'n Helder Ster!! Seënwense en liefde vir julle.
Dis seker 1 van die mooiste liedjies in afrikaans.
Ek weet dis baie laat, mosterd na die maal... Hierdie is die egste, eerlikste en mees aangrypende hartslied. Die video verdiep daardie indruk by my. Dankie hiervoor
Ek is so bly Mathys het weer liefde gevind na sy moeilike pad wat hy moes stap. Niks was vir hom te veel om weer moeite te doen vir die liefde nie.
Dis nou 5 jaar dat Ilona nie meer met ons is nie - dankie Mathys dat jy destyds op haar begrafnis gesing het! Ingo & Elsmari - groete uit Duitsland. Jy is 'n inspirasie!
Im dutch and living in SA, this song gives me the chills though. Baie lekke treffer!
In my lewe is my grootste droom om die man met sy mooie mooi stem te ontmoet! Weldone met die song Mathys!
pragtig en insprerend vir almal wat sukkel met hul hart dankie mathys en nardus Ursula du plooy
Wat 'n pragtige song Mathys!! Ons kan soveel van jou lewe leer!! Jy leer ons ware dankbaarheid!
Baie trots op jou Mathys....groete uit Amerika
This still gets me every time I watch it. And I saw it through the lens, in the edit suite and now in it latests incarnation.
Stunning song en video!!!!
Ons applaud jou Mathysie vir jou deursettings vermoe.
Lekker om vir Jane`tjie ook te sien.
Love you both.
Ina en Piperjames
Dit is so inspirerend. Ek het dit vir my seuntjie ding gestuur. Mathys. Hierdie lied is vir 16 jarige seuntjie,wat sy hoop op mens en lewe verloor het. Dankie. My kind. Luister. Jy gaan hierdeur kom.
Respek vir jou Mathys.
Baie dankie Mathys...dis sooo mooi. Defnitief versterking vir my siel.
Soveel inspirasie!! Dankie!!
Sing die man tog mooi!!! Lief vir jou Mathys!!
Ai,ai hoe pragtig dankie Mathys❤👌
Baie mooi en sielvolle lied.❤️
Awesome weergawe van Nardus du Plooy se song Mathys - dankie!!
Beautiful song Awesome Language Afrikaans Taal Meneer!! Ja
Afrikaans Taal is Baie Lekker Man!!!
Mathys, In my lewe is ñ groot groot song en diep inspirasie vir my, baie dankie,ekke ook al die dood gesien, mense afgestaan aan die dood
Maar elke keer as ek die song hoor herleef ek als en jubbel en begin weer van voor af leef. Sukkel ook nog met my lewens hart tussen warm en koud.
Pragtig, roerend en uit die hart baie dankie Mathys.
God Bless you Thys so amazing my maat! Groete uit Texas hou die koers met die liefde vir die taal. Dis uniek!
Fantasties... Goue stem
Wonderlike liedjie, en alles wat jy sing is so waar. Jy het 'n wonderlike stem en is 'n wonderlike voorbeeld vir my. Hoop en wens net alles wat mooi is vir jou!
I love it
Pragtig en half weemoedig en jy sing dit so mooi en met soveel gevoel. Baie dankie Mathys.
Beautiful song - food for thought.
Net pragtig !
Well done😍
Mooiste lied in Afrikaans.
Baie mooi! My gunsteling afr liedjie. Mathys, jy is vir my n inspirasie...Die Here seen jou.:)
Brilliant song!
DEEL 3:
In my life
I told you what bothered me, as my friend, through heaven and hell
In my life
I swam in the sea, it was the coolest thing, about which I had to sing
In my life
In my life
I had tried everything, and as long as I live, I will give everything
In my life
I lost a friend, it was the last thing, about which I wanted to sing
In my life
Raak die hartsnare. Dis 'n pragtige song. Dankie hiervoor. xx
Love dit.
Jou mooi, allermooiste song.....!
Matys, die Liedjies is PRAGTIG, DIEP, GEVOELVOL.
Geskryf deur Nardus du Plooy
Lief jou ❤
Amazing Video, ek onthou toe ek jou die eerste keer by Ukasie in Engeland ontmoet het, (die keer toe dit in Stevenage gehou is), het Jammies Jamnek my aan jou voorgestel en liewe ek vergeet toe wat my eie naam is en konnie myself aan jou voorstel nie, my man moes dit doen en terg my nou nog daaroor.....Het ook 'n vertoning in Heilbron bygewoon....
Baie liefde van Ena in Engeland xxx
Fantastiese liedjie.
DEEL 2:
Chorus:
Just like yesterday, just like today
There are things and many people who I love
But I am still struggling with my heart
Yes it often still changes from warm to cold
In my life
In my life
I felt the iron fist of the Force, aparrently I did my bit
In my life
I saw the death, it was the toughest thing, about which I had to sing
In my life
I saw the States, I saw Paris, I still want to see the rest
In my life
I found my love, she was the prettiest thing, about which I had to sing
Unbelievable song !!
Geskryf deur Nardus du Plooy
Wow !!!! Elke keer as ek daarna luister !!!!
Klink vir my so na n Apartheids lied. Kyk na die verwoesting van SA na 30 jaar van ANC beleid, Eskom n goeie voorbeeld.
Ek het matrys geontmoet hy is n baie nice guy.Toe ek vir hom sê my guntselig lied is in my lewe toe het hy vir my die lied gesing dit was droom wat waar gekom het wonderlik .
Achingly beautiful
Stunning.....:)
So mooi video
In My Lewe..Matthys jy sing dit huilmooi
So mooi vertel dat ons lewe sin het!
Baie mooi uitstekend
Pragtige Lied
Ek saluut jou.
Hoendervleis mooi!
dankie Wessel...
Nardus du Plooy se song - go Matthys!
Ek het net een woord - WOW!!! Diep..
baie mooi Matthys
Mooiste mooi!!!
Stunning dankie!!!!!
GREAT,,,IAM A FAN
excellent video... very nice
Baie special song en dit geen mens moed al is dit soms tough daarbuite! Wim
Dankie Mathys! Mooi liedjie!
Droomvrou..,en die een ....pragtig
Pragtig
very nice, thanks
So mooi...
❤️
Pragtig Mathys
Lovely
Kom kuier vir ons in New Zealand, julle kan by ons bly verniet en die rolstoel vriendelik :
Llewellyn Botha , stuur asb details na mathys@mathysroets.co.za. Ek is seker Mathys sal wil kom kuier.
Respek!!!
WOW
Baie baie mooi song
Theuns se wonderlike stem sal altyd in sy liedjies by ons wees. Te vroeg weg, maar veilig by Jesus.
Ek mis nou na Suid-Africa
Pragtig!!
😊😊❤❤❤❤❤❤❤
👍👍👍👍
Ek en Driesman se liedjie....
❣️
Ek, meer korrek ons, moet dankie se ;)
wonderlke liedje
@Tamoponneke, do you need them translated into English?
@PeterLombaard Sorry for late reply translation in either English or Dutch would be really appreciated.
Baie betekenisvol...
fanasties - dit is moeilik as jy met jouself moet kennis maak
Hoerskool dirkie uys moorreesburg se song die😊