Lucas Maree - Kiekies

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024

Комментарии • 13

  • @jacquesduplessis2142
    @jacquesduplessis2142 2 года назад +2

    Ag, ek mis jou Lucas. ...dankie vir jou pragtige nalatenskap!

  • @genenebruwer390
    @genenebruwer390 3 года назад +2

    Absoluut ongelooflik diep. Waarhede so perfek saamgesnoer deur Een siel. Mooier as die mooiste mooiste mooi. ♥

  • @christinamyburgh8846
    @christinamyburgh8846 4 года назад +5

    Wat 'n ongelooflike mooi stem en pragtige mens.

  • @oregag1
    @oregag1 Год назад +1

    Brilliant Afrikaans song. The meaning is absolutely brilliant. Lukas Maree it was sad to hear about your death. I love your music.

  • @Vortexafternoon
    @Vortexafternoon 8 лет назад +6

    Een van die mooiste Afrikaanse liedjies ooit.

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 Год назад +2

    Jy was waarlik een van.ons hèél bestes.☺

  • @michelleohlhoff5842
    @michelleohlhoff5842 4 года назад +2

    Watse ongelooflike mooi lirieke

  • @arija-jeanjacobs4004
    @arija-jeanjacobs4004 Год назад

    dis nog afrikaans nie soos vandag se drong word party braai songs nie mis die ou tyd❤‍🔥

  • @ajm6464
    @ajm6464 2 года назад

    Rus sag ou grote. Jou musiek leef voort, jy was sowaar n digter.

  • @charlcornelissen4923
    @charlcornelissen4923 4 года назад +1

    Hy was ‘n beautiful mens.

  • @peekaboo7614
    @peekaboo7614 5 лет назад +2

    Die oom kon MAAR

  • @leonerasmus3707
    @leonerasmus3707 3 года назад

    🤣😂