Lucas Maree - Droomvrou

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 ноя 2024

Комментарии • 12

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 20 дней назад

    Hierdie lied het die mooiste lirieke wat elke vrou laat wonder of dit vir haar gesing word. Pragtig. Ja ons het hom te vroeg verloor.

  • @coenraadoosthuizen6889
    @coenraadoosthuizen6889 Год назад +3

    Een van die beste skrywers in Afrikaanse musiek digkuns. Was vroer die jaar op sy kliptroon in Victoriabaai. Die Winter is my gunsteling👌

  • @andrepotgieter7016
    @andrepotgieter7016 4 месяца назад

    Baie mooi...

  • @Coco48293
    @Coco48293 2 года назад +3

    Mense EK mis Lukas! wat 'n skatkis van kuns

  • @ObelixBarbatus
    @ObelixBarbatus Год назад +3

    En steeds, die jare neem hulle loop, en ons bly luister na hierdie voortreflike kunstenaar en sy roerende woorde. Ek het die voorreg gehad om een van sy optredes by te woon. Humorsin, nederigheid, was sy karaktertrekke. En, sy kitaarspel was eenvoudig briljant.

  • @christoels8110
    @christoels8110 3 года назад +5

    Sagmoedige reus in die SA musiekbedryf!

  • @jakespretorius9258
    @jakespretorius9258 5 лет назад +13

    Ek mis hom!!!!! In persoon altyd nederig. Hoop jy sing vir die engele ou grote, hulle sal nie kla nie, ek is seker daarvan! Het hom vele kere op die verhoog gesien. Hy was beter op die verhoog as selfs sy uitstekende Cd's en plate.

    • @nielfranken5672
      @nielfranken5672 5 лет назад +1

      Sowaar, ja. wat 'n spesiale kunstenaar :-)

  • @lenaviljoen9717
    @lenaviljoen9717 2 года назад +1

    Baie mooi

  • @andreasvandermerwe1802
    @andreasvandermerwe1802 2 года назад +3

    Rus sag ou yster

  • @pieternienaber4875
    @pieternienaber4875 6 лет назад +1

    Slave to t

  • @Kehanzip
    @Kehanzip 3 года назад +7

    baie goed pappa!