Oom Paul verhuis na Orania: 50 stene vir die volgende 50 stene

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 12 май 2024
  • Wanneer laas het Afrikaners vir hulleself ‘n eie stadsplein gebou?
    Wanneer laas is ‘n projek soos hierdie met selfvertroue, en in geloof, vir ons mense aangepak?
    Oraniërs bou ‘n stadsplein, ‘n sentrale punt waar ons geskiedenis, kultuur, geloof en republikeinse droom gevier kan word.
    Terwyl Afrikanererfenis nie meer welkom is in Suid-Afrika nie, en dit verniel, gevandaliseer en weggegooi word, word daar in Orania verantwoordelikheid vir ons erfenis geneem. ‘n Presiese replika van die Kruger-beeld wat op Kerkplein staan, gaan op hierdie plein opgerig word.
    Om dit moontlik te maak, moet 2600 “stene” verkoop word om die nodige geld vir die projek in te samel.
    Die Orania Stadsboufonds, onder voorsitterskap van Riaan Jacobs, het pas aangekondig dat hulle 50 stene koop, en vir die volgende 50 wat deur Orania-ondersteuners aangekoop word, ‘n verdere 50 sal aankoop!
    Koop self, of namens ‘n geliefde, kind, kleinkind of vriend ‘n steen aan, en vestig jou ondersteuning in hierdie projek vir volgende geslagte om te sien!
    www.orania.co.za/paul-kruger
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 19

  • @user-ki5vq2bj9u
    @user-ki5vq2bj9u Месяц назад +8

    Keep up the good work.

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Месяц назад +6

    Waardeer ALLES wat julle al tot hiertoe kon vermag en ook vorentoe beplan. Dis wonderlike nuus. Prys ons Here 🙌🙌🙌

  • @lindaholtzhausen1539
    @lindaholtzhausen1539 Месяц назад +1

    Pragtig! Dankie tog ons erfenis is veilig!

  • @pepperpeterpiperpickled9805
    @pepperpeterpiperpickled9805 Месяц назад +6

    How exciting! that looks fantastic!

  • @anna-mariedupreez542
    @anna-mariedupreez542 Месяц назад +6

    Ons gaan 2 stene koop.

  • @Slavic_Boer
    @Slavic_Boer Месяц назад +6

    History in the making.

  • @InalleErnst
    @InalleErnst Месяц назад +7

    "Elke geslag Afrikaners het soveel die plig om uit eie krag kultuur te skep as enige voorafgaande geslag."
    - N.P. van Wyk Louw

  • @rupertmarx4750
    @rupertmarx4750 Месяц назад +7

    Het ń steen gekoop. Julle skuld nou nog ń steen. Ek gaan kom kyk, hoor!
    Ek grap net. Ek sal kom loer nadat Oom Paul stande is. Asb, hou ons op hoogte.

  • @antonvisagie5633
    @antonvisagie5633 Месяц назад +4

    Ons gan vir julle 5 koop

  • @bernd_das_brot6911
    @bernd_das_brot6911 Месяц назад +1

    Ek lees nou 'n boek oor oom Paul, jy kan sien dat hy so intelligent en eerlik was, 'n regte leier

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 22 дня назад

      Ha fokken ha !!!
      Ek hoop hulle vertel in die boek hoe hy die Kombuismeit gespyker het !!!
      Jy kort n fokken brein...
      N Boere Republiek sonder n Hawe...
      Hoe fokken onnosel wil jy nou wees ????

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 Месяц назад

    Baie fantasie.❤

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv Месяц назад +2

    I am filled with admiration for Orania. God bless you and keep you. 🙏🙏✝️

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 22 дня назад

    Stuur die Dom Doos se standbeeld Switseland toe !!!!

  • @gertruidasnyman7672
    @gertruidasnyman7672 Месяц назад +1

    Reeds lankal weg