Afrikanerarmoede

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 авг 2024
  • Afrikanerarmoede - Toestande in 'n wit plakkerskamp
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 7

  • @oldand7
    @oldand7 11 лет назад +2

    Die mense wat nog so gelukkig is en werk het, moet God dank en bid vir die minder-bevoorregtes wat saans honger gaan slaap. Wit mense behoort in hierdie swaar tyd saam te staan en mekaar te help. Dit lyk my niemand volg meer die Bybel se raad na met : Wees lief vir jou naaste soos vir jouself ! Op die ou einde gaan liefdeloosheid die oorsaak wees van die Afrikaner volk se afsterwe en nie so seer armoede nie.

    • @laragravenor5750
      @laragravenor5750 5 лет назад +2

      I give to "the South African Family Relief Project" and "Solidariteit Helpende Hande". Google these two charities to give. It's hard with BEE but I try to give to Blacks as well. We in South Africa should not have BEE. We should rather have something to help all races in need. I wish the ANC was not so corrupt. However they do not want to give to Whites as no BEE points for charities giving to Whites.

    • @christienscheepers2915
      @christienscheepers2915 5 лет назад

      Dieselfde Bybel sê ook ....."Wie nie werk nie sal nie eet nie !"
      Kan werk kry maar wil nie werk nie ! ? !
      Geld vir sigarette ?
      Kam tog jou en jou kinders se hare. Die tiener dogter se hare is al 2 weke oor tyd vir 'n was !
      Maak skoon jou eie omgewing !

  • @ingebotes2785
    @ingebotes2785 11 лет назад +2

    Gaan soek werk soos die res van ons, ons kry almal swaar maar ons maak 'n plan! Dit is wat ons doen en dit hoekom ons is waar ons is.