Orania: Een dag nader aan elektriese vryheid?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 фев 2024
  • (Onthou om by instellings die gehalte na '720p' of '1080p' te stel!)
    ‘n Belangrike deel van Orania se strategie is om meer en meer op ons eie kragopwekking aangewese te wees.
    ORASOL, Orania se eie energieverskaffer en die Orania Dorpsraad het met beleggers hande gevat om Orania se energie-onafhanklikheid uit te bou.
    Orania voorsien reeds meer as 40% van ons energiebehoefte self, en dit moet nog meer groei. Daar is geen groeiende selfstandigheid sonder energieselfstandigheid nie!
    Dankie aan elke belegger wat ORASOL help groei. Kontak ons gerus indien u ook betrokke wil raak: Orasol@orania.co.za
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 71

  • @derekbotha9405
    @derekbotha9405 4 месяца назад +32

    Baie trots op Orania wat bewys dat kennis het mag!

  • @user-mu7kn7yy7r
    @user-mu7kn7yy7r 4 месяца назад +15

    Mooi voorbeeld. Welgedaan. Groei so voort.

  • @stevenwonnacott3669
    @stevenwonnacott3669 4 месяца назад +17

    Cheers to Orania and best wishes for your continued success and prosperity!

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv 4 месяца назад +15

    God bless the people of Orania 💪❤️

  • @gustabeumer688
    @gustabeumer688 4 месяца назад +22

    I really wish you the best, May God bless you.Forget about all the ENVY of the other parties

  • @frankreyneke5244
    @frankreyneke5244 4 месяца назад +10

    Mag Orania se vooruitgang steeds en in die toekoms van krag tot krag gaan ❤️

  • @barend4803
    @barend4803 4 месяца назад +14

    Dankbaar vir die vordering.

  • @logic_matters
    @logic_matters 4 месяца назад +13

    Goeie werk julle, ons beplan om te kom inloer gedurende Mei! Hou so aan!! 👍

  • @TillieCoetzee
    @TillieCoetzee 4 месяца назад +24

    Maak ń mens trots om te kan sê jy is ń lid van die Orania beweging.

    • @Orania123
      @Orania123  4 месяца назад +3

      Baie dankie vir julle ondersteuning ! Julle help die droom waar word!

  • @pepeflag7263
    @pepeflag7263 4 месяца назад +6

    God bless Orania ❤

  • @thomasgosling5155
    @thomasgosling5155 4 месяца назад +6

    Brilliant, well done 👍

  • @wilhelm3458
    @wilhelm3458 4 месяца назад +14

    Gefeliciteerd. Wees niet afhankelijk van anderen. Bouw op je zelf dan weet je waar je aan toe bent. Wees continu bereikbaar dat is goed voor zaken doen.🤓

  • @wvdw007
    @wvdw007 4 месяца назад +4

    Welgedaan!!

  • @lyndalongworth9205
    @lyndalongworth9205 4 месяца назад +13

    The Afrikaners built this country up once before, they can do it again💪🏻💪🏻💪🏻

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 4 месяца назад +7

    Trots op jul. EENDRAG MAAK MAG !!!!

  • @swissyodelbear
    @swissyodelbear 4 месяца назад +3

    Mooi......

  • @christopherj.l.watson3560
    @christopherj.l.watson3560 4 месяца назад +3

    Awesome

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 4 месяца назад +10

    Trots op julle, ons is oppad.
    SALUUT

  • @PeterPaul-of4ej
    @PeterPaul-of4ej 4 месяца назад +9

    Laat Lesufi bietjie gaan kyk 😂😂😂

  • @jdw4623
    @jdw4623 4 месяца назад +7

    👏👏👏👏👏👏👏👏👏

  • @Pat-Van-Canada
    @Pat-Van-Canada 2 месяца назад +1

    God sien julle, ek is nie n' Boer nie maar ek hou van julle

  • @petriepretorius4085
    @petriepretorius4085 4 месяца назад +5

    Fantasties! Mooi Orania...

  • @christianarttherapy
    @christianarttherapy 3 месяца назад +1

    So trots op julle as gemeenskap. Dit is ongelooflik inspirerend. Welgedaan Orania!

  • @africanson1429
    @africanson1429 4 месяца назад +14

    You are awesome.....
    The Afrikaner never gives up....
    Ask the British 😂😂

  • @francoisdekoker239
    @francoisdekoker239 3 месяца назад +1

    Enige beplaning van hospitaal, universiteit

  • @ChristoffHavenga
    @ChristoffHavenga 3 месяца назад +1

    Mooi!

  • @Ginger4789
    @Ginger4789 4 месяца назад +3

    Sterkte ❤❤❤❤❤

  • @africanson1429
    @africanson1429 4 месяца назад +5

    Julle is ongelooflik ....

  • @ralphlong8371
    @ralphlong8371 4 месяца назад +1

    Man, wouldn't mind living there.

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 4 месяца назад +3

    Julle doen baie goed. Daar is baie groot vooruitgang by julle. Welgedaan. Hou so aan.

  • @cornelsmit4474
    @cornelsmit4474 4 месяца назад +4

    🥰😍😍

  • @gerhardpretorius9954
    @gerhardpretorius9954 4 месяца назад +4

    Ek is baie trots op julle. Ek wil so graag daar by julle kom woon. Bou so voort. Baie geluk. Mag julle projek so groot groei sodat ander provinsies by julle wil kom leer.

  • @JOATMOFA
    @JOATMOFA 4 месяца назад +3

    WTF ? 425kWp + 841kWp = 1.266MWp!
    Dit moet gedoen wees!

    • @Zangettsu_ZA
      @Zangettsu_ZA 3 месяца назад +2

      Baie indrukwekkend. En daar le nog fases voor?!

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 4 месяца назад +2

    Ek sou die rivier gebruik het vir krag op weking.

  • @andrevanbeckhoven903
    @andrevanbeckhoven903 4 месяца назад +1

    Gefeliciteerd met dit succes maar waarom die storende achtergrond muziek Groeten Andre Nederland

  • @FrankLowe1949
    @FrankLowe1949 4 месяца назад +4

    Wat gaan daai krag kos?? gaan dit goedkoopper as Eskom??

    • @Orania123
      @Orania123  4 месяца назад +6

      Vir 'n begin- selfde prys maar betroubaar

  • @thysbotes4729
    @thysbotes4729 4 месяца назад +5

    Weldone Oranje corruption free no investigatipns no bull s...

  • @Orania123
    @Orania123  4 месяца назад +1

    Skakel gerus met Orasol direk: orasol@orania.co.za
    Sluit aan by die Orania Beweging orania.co.za/lidmaatskap

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 4 месяца назад +3

    S A L U U T !!🫡

  • @dan._-3418
    @dan._-3418 3 месяца назад +2

    JAMES 4:4
    JOHN 8:44

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 4 месяца назад +5

    Baie hou julle vordering dop! Doen so voort! Wonderlike eksperiment!

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 4 месяца назад +2

    Dit is it baie goeie ding wat die Orania mense hulle krag self ontwikikel maar dit is net jammer daardie dorp is net vir die rykste mense al Suid Afrikaners will graag daar gaan woon.

    • @manicdew951
      @manicdew951 3 месяца назад +1

      Then they should build their own orania

    • @TillieCoetzee
      @TillieCoetzee Месяц назад

      Gaan kyk self hoe lyk en werk dinge daar. Ek was as ń hele paar keer daar, het lekker rustig gekuier en dink nie dit is net vir ryk mense nie.

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar331 4 месяца назад +2

    Net n vraag ,hoekom beurtkrag vry gedurende die dag met battery ? Is batterye nie net vir son onder en geen son dae nie ?

    • @Orania123
      @Orania123  4 месяца назад +3

      Dit gaan oor battery kapasiteit. Dit is 'n 4.8mWh battery wat vir oorbrugging gebruik gaan word van beurtkrag periodes.

    • @Zangettsu_ZA
      @Zangettsu_ZA 3 месяца назад

      Ek neem aan deur die dag het Orania genoeg son kapasiteit om die dorp se krag verbryk te dek, sowel as om batterye te laai. In die aande, wanneer daar nie son is nie, kan die verbruik byvoorbeeld van so aard wees dat die batterye leeg getrek kan word, en op die batterye te beskerm sal daar 'n afsnypunt wees en dus seker waarom daar steeds dalk loadshedding in the aande is. Die enigste manier om dit vry te spring is om die gemiddelde aandlikse gebruik (kWh) te deel deur 0.5 tot 0.75 en daardie som se batterye installeer. Dit sal verseker dat die batterye nie ten volle ontlaai en beskadig word nie, maar dit gaan ongelooflik duur wees. So van die video verstaan ek, is hulle op pad na so iets toe, maar dit word gefaseer.

  • @expose_massive_banking_crime
    @expose_massive_banking_crime 4 месяца назад +1

    Julle is fantasties

  • @CptRumcan
    @CptRumcan 4 месяца назад +1

    Is Orania net vir APK lede of is daar ander kerke in die dorp wat toegelaat word?

    • @TillieCoetzee
      @TillieCoetzee Месяц назад

      So ver my kennis strek is daar ń NG kerk ook. Miskien is daar nog waarvan ek nie weet nie want ek bly nie self daar nie, is ń buite lid.

  • @JesusChristiscoming-by9uw
    @JesusChristiscoming-by9uw 4 месяца назад +4

    For God so loved the world that he gave his one and only begotten son that whoever believeth in him shall not perish but find internal life John 3:16. Please repent of your sins and have a relationship with Jesus Christ for he is coming back soon

    • @dan._-3418
      @dan._-3418 3 месяца назад +2

      Amen

    • @jeancampbell1471
      @jeancampbell1471 Месяц назад +1

      Ek het n 10 kW solar stelsel in my huis in die VS. Ek is totaal onafhanklik vd Eksdom grid

  • @dextervandendowe8329
    @dextervandendowe8329 4 месяца назад +1

    Kan ek my geld daar bestee ? Wat is die opbrengs?

    • @Orania123
      @Orania123  4 месяца назад +1

      Vir enige ORASOL navra skakel gerus met Orasol direk by orasol@orania.co.za

  • @christobosman5710
    @christobosman5710 4 месяца назад

    Vryheid ? Vergeet daarvan julle het nie n hawe nie , baie swak keuse van gebied

    • @arifphysicsmathematicslabo4451
      @arifphysicsmathematicslabo4451 4 месяца назад +3

      We are United 🇿🇦.
      Unity is Power💪.
      We don't believe in separation.
      We believe in Unity.
      Orania is just a ultra modern city in South Africa.
      One day the entire South Africa will do be like as Orania.
      One day the rest of the South African cities will follow Orania.
      Let's build South Africa like Orania.
      "We are United 🇿🇦.
      Unity is Power 💪."

    • @deonkotze8325
      @deonkotze8325 4 месяца назад +1

      Beste keuse van gebied. Hawens is omring van plakkers en volksvreemdes.

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 4 месяца назад

      @@arifphysicsmathematicslabo4451 no , not if you are disconnected from the new south africa and the world , you can be totally prevented to enter the new south Africa that means not entering s a by car truck or bus or fly over its territory by plane that means you wont be able to get tyres , petrol or any medical equipment from s a or abroad , think how your food is going to taste without spices , where is your unity going to help you then , you need a harbour without that you are doomed , as i said a bad idea of choosing an area to be self efficient . You are only a few people united in your minds but not in reality , you don't even created an army so far in all these years , Orania is a business for those who sits on the top and not a piece of land for the Boer Volk to be totally free , if that place was in an area where a harbour could have been build I would have joined you tomorrow but unfortunately I think longer than my nose and won't step in that trap .

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 4 месяца назад +2

      @@arifphysicsmathematicslabo4451 Correct. let those that live in an area build that area up to their own benefit. It is peace for the soul to see what you can bring into being and expand to something great.

    • @Orania123
      @Orania123  4 месяца назад +6

      Orania het sy gebied strategies gekies vir demografiese geleenthede. Ons glo in ons plan, maar verhinder jou natuurlik nie om joune uit te voer nie