In gesprek met Annette Steyn Donderdag 18 Julie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 авг 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 15

  • @bettiegeyer5213
    @bettiegeyer5213 Месяц назад

    Goeiemore Isak uit Secunda

  • @thisprofileistaken2
    @thisprofileistaken2 Месяц назад

    Hallo gesiggie

  • @jankriel9238
    @jankriel9238 Месяц назад +2

    Ja swaar dis Mo's hoe n huwelik werk.... In die begin kom die partye goed klaar.,

  • @user-qj7eh6wl6c
    @user-qj7eh6wl6c Месяц назад +4

    Hulle gaan jou gou uit ken!!

  • @KlaraRvZ
    @KlaraRvZ Месяц назад

    Bietjie erg,. 👋🏻

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 Месяц назад

    1:05:31 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂 so cute.

  • @TienieDelaRue6315
    @TienieDelaRue6315 Месяц назад

    Baie waarhede van Anette Steyn..👌👌
    Gee John kans...

  • @susanmouton6339
    @susanmouton6339 Месяц назад +1

    Susan Mouton more

  • @mollymaryna6118
    @mollymaryna6118 Месяц назад

    1:00:25 Marizka, jou labtop of pc se sound settings is te hard. Kan jy dit asb stel dat dit dieselfde is as Izak is. Ek luister na jou met oorfone. Dan is dit ongerieflik om na julle hard en sag gesprek te luister. Sit bietjie agtertoe, sodat jou bolyf, soos Izak se beeld, in lyn is. Dis lekker om jou te sien. Hoop om nog baie nuus van jou te hoor. Gaan groot!!! Gooi mielies!!!!

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Môre/middag Izak

  • @KlaraRvZ
    @KlaraRvZ Месяц назад

    Marizka se gesig is vreeslik in haar kamera in. Haar mikrofoon is ook baie hard. Eks seker sy sal goed sigbaar en hoorbaar wees as sy bietjie terugsit.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    Hi Izak sorry no internet gehad

  • @jeanettevorster9293
    @jeanettevorster9293 Месяц назад +2

    😮 Die werk van die .Landbou is so Baie, ek sweet Al en kry hul jammer. Die Landbou is die belangrikste deel van ons Ekonimie.. Baie kopkrap voorentoe. Ons sal bid Vir sukses .

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад +1

    More Izax en almal wat sroom op kyk.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    😂lekker gelag