Meer as 1 000 vroue deur hul eie mans vermoor in een jaar Donderdag 15 Augustus 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Комментарии • 18

  • @user-ve1mh4zs5s
    @user-ve1mh4zs5s Месяц назад +4

    Die wereld het mal geword dankie dat die dinge uitkom hoogtyd dankie vir deel waardeer dit baie mooi dag verder🦋

  • @CarienMouton
    @CarienMouton Месяц назад +2

    Mòre Isak.Ek luister elke dag ---is 95 jaar oud. Carina

  • @AnnCathvR
    @AnnCathvR Месяц назад +2

    Staal, gaan bekyk Marizka op haar Fb blad

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag Amen ❤

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 29 дней назад

    Wreedheid! 😢

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 Месяц назад

    Dit is siek. Bloed aan hul hande.

  • @klopjag2b
    @klopjag2b Месяц назад

    Ek is bly Julle het vir Mariska laat gaan, na haar ondersteuning van die eff by Pta girls high dink ek het almal besef sy dink nie reg nie...

  • @CarinaVanDerMerwe-h8v
    @CarinaVanDerMerwe-h8v Месяц назад +1

    Lekker lag ek nou.😂

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Ek verstaan ook nie Izak.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    ZMôre Izak

  • @nicjordan7300
    @nicjordan7300 Месяц назад

    Beter dad mense soos Thomas nie tronk toe gan nie. Beter lat die publiek doen wat hulle sal doen. Dai man gan so gebliksem word as hy gesien word. Dis open season op hom.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Месяц назад +2

    Hulle planne weer lock down te doen.

    • @maritafroehlich4818
      @maritafroehlich4818 Месяц назад

      So waar! Moet nooit die WHO vertrou nie. Hulle soek die boonste gesag oor die wereld.

  • @betsmaritz2722
    @betsmaritz2722 Месяц назад

    In Austr kyk elke dag steeds

  • @MarthaHavenga-ny9ip
    @MarthaHavenga-ny9ip Месяц назад

    Die ondersoek was nie goed genoeg gedoen nie.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Месяц назад

    More Izak

  • @barendgroenewald8500
    @barendgroenewald8500 Месяц назад

    Kom mense regtig 5000 mense wat die program dop hou betaal asb die R20 per maand so die kanaal kan lewendige kan hou.