Baie groot Boereverneuker sien sy gaai Donderdag 29 Augustus 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 сен 2024

Комментарии • 52

  • @imaginationfreaks6405
    @imaginationfreaks6405 День назад

    Goeie more Isak en almal

  • @joaniewesson9026
    @joaniewesson9026 16 дней назад +6

    Ag ou Izak, jy drink mos nie 100 koppies koffie n dag nie. Ek dink n klein bietjie xylitol sal darem seker nie te veel skade maak nie. Als is sleg in oorvloed....😉

  • @theamuller7696
    @theamuller7696 13 дней назад

    Ware woorde ons moet terug gaan na die ou tyd dat daar reels is wat moet gebeur. Dankie vir als

  • @roneljacobs5284
    @roneljacobs5284 15 дней назад +1

    Ons het op aanbeveling van Stroomop n aandetetjie by Orange Restaurant gaan nuttig. Al die pad van Bloemfontein en wat n woderlike ervaaring was dit nie! Ons kan dit vir elke moeë en honger reisiger aanbeveel.

  • @jkruger8326
    @jkruger8326 16 дней назад +3

    Die opskrif sê NUUS. Ek wag en wag maar hoor net gesels en lag ... My tyd laat nie kuiers toe nie ... 😢

    • @breunissensanta393
      @breunissensanta393 16 дней назад

      Nou ja gaan verby. Gaan mors maar jou tyd by SABC. Jy hoef nie verder te kyk nie.

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 16 дней назад +5

    Sterkte met jou dieet. Jy lyk Al splinternuut!!!

  • @amelia2556
    @amelia2556 16 дней назад +4

    More Izak. Kom ons ruk die land reg en maak die tronke ook sommer oop ........

  • @NGHayfields
    @NGHayfields 15 дней назад

    Ou waardes. Dis wat nodig is. Wat net van al die kinders wat Moor en verkeag.

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 15 дней назад +1

    Saam staan eenheid is mag,
    SALUUT

  • @stanleyrobertson700
    @stanleyrobertson700 12 дней назад

    Dis was nie ons keuse nie, als is aan ons opgedwing. Ons is net eenvoudig te min.

  • @belindaduplessis7728
    @belindaduplessis7728 2 дня назад

    More Sakkie en almal hier

  • @lourensdejager6807
    @lourensdejager6807 15 дней назад +1

    Verstaan ook nie dat pakkie man ook nie so vinnig vasgetrek word nie

  • @tobievanrooyen4434
    @tobievanrooyen4434 15 дней назад

    Die lankstaan kampeerder is in Salt Rock by Ballito

  • @sandrajansevanvuuren7891
    @sandrajansevanvuuren7891 15 дней назад

    123 jaar gelede was die hele berg amper toegesneeu

  • @tobievanrooyen4434
    @tobievanrooyen4434 4 дня назад

    More Yorkie, Izak en julle almal, van julle lankstaan kampeerder hier in Salt Rockk woonwa park

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 16 дней назад +1

    SA Regstelsel 💯 Izak

  • @peet1649
    @peet1649 16 дней назад +2

    Ek sekondeer jou wens na 'n stuk outydse wysheid en gematigde middelweg. Maar, is ons nie maar baie naby aand die eindtyd.

    • @baarki
      @baarki 15 дней назад

      Almal wat die spoedige einde voorspel het was verkeerd. Elke laaste een insluitend al die apostels in die Bybel.

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 15 дней назад

    Goeie more vriende,

  • @theodorus6550
    @theodorus6550 15 дней назад

    Thanks!

  • @theodoreroelofsz44
    @theodoreroelofsz44 16 дней назад +1

    Ander MK se "parlie" tjòmmies is.. Andile Mtgxima (BLF) Karl Niehaus, Menzi Simelane (vorige NVG) John Hlophe langs Julius se Floydie...

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 16 дней назад +6

    As n R1 brandstofdaling sy oë laat blink 🤦 Dit het kunsmatig met R13p/l gestyg om korrupsie te help befonds, my oë is duideliker meer oop wat nie net sommer blyraak hiermee nie 🤔

  • @michaelfourie3055
    @michaelfourie3055 15 дней назад

    More almal

  • @japiedantuma1422
    @japiedantuma1422 15 дней назад

    By ons is dit F----------N koud!

  • @tobievanrooyen4434
    @tobievanrooyen4434 15 дней назад

    Môre Yorsie en Izak. Van die lankstaan kampeerder.

  • @LilianViljoen-w2c
    @LilianViljoen-w2c 15 дней назад

    Jou hare lyk mooi deesdae..

    • @Meraikie
      @Meraikie 14 дней назад

      Ek stem! Hy lyk al hoe meer en meer handsome!

  • @chris007botha-pc8iw
    @chris007botha-pc8iw 14 дней назад

    Wat is in die koffie mmm?

  • @lenabergman6076
    @lenabergman6076 16 дней назад +1

    😂dis nie so koud vandag by on bietjie wind baie bly kaap is mooi.

  • @theodoreroelofsz44
    @theodoreroelofsz44 16 дней назад

    Blykbaar GROOT MAKIETIE vanaand met Colyn & Wynand om 07h00 nm
    (19h00)

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 16 дней назад

    Keto etes het goed gewerk vir my

  • @deonzar
    @deonzar 16 дней назад

    Middag...ja meeste van die tyd moet ek dit maar agterna op youtube kyk. Ja dis vrek koud hier in die Kaap. Het al daar ge eet by Bagdad Cafe, nognie vir Owen ontmoet nie. As jy nou n 4x4 het dan gaan ry jy die grondpad wat net voor die eetplek Noord-wes uitdraai....op met die Hel se Pas.....pragtige uitsig daar.

  • @user-fn1fq6kt2f
    @user-fn1fq6kt2f 16 дней назад

    Se my Izak hoeveel weeg daai pakkie Chilli Bites van jou?

  • @jacquesduplessis5773
    @jacquesduplessis5773 16 дней назад +1

    💸💵🤑💰🇿🇦🙆🙈🙊😁😭🙀🤦.izak...waaneer...praat...jy...weer..met...die. sakie..man....

  • @neelsackerman1202
    @neelsackerman1202 16 дней назад +2

    Click bait.

  • @nvd3914
    @nvd3914 12 дней назад

    Ja nee, n uur en 13min, waarvan die titel vir so 10min bespreek word.
    Clickbait. Slim, maar irriterend

  • @NGHayfields
    @NGHayfields 15 дней назад

    Jy is so reg.

  • @atolwage8576
    @atolwage8576 16 дней назад

    Gemaskerde Oros mannetjie wat dink sy appearance en storiejies mask saak !!?

  • @JohanAckerman-uo8nk
    @JohanAckerman-uo8nk 15 дней назад

    Izak is hopeloos

  • @josengel1958
    @josengel1958 16 дней назад

    Climate chance bro, ice age for WP coming😂🤡