HOPEFIELD. "Pampoen tot Perlemoen" met Dirkie Griffiths (Gebeeldsend op Donderdag 11 April 2002)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 янв 2016
  • Opgelaai deur · Uploaded by Inus Bester.
    Sonia Cabano, aanbieder van kykNET se "Pampoen tot Perlemoen" het by Dirkie Griffiths op Hopefield gaan kuier om te sien wat hul met 'n 146 kg-pampoen kan doen. Inkopies is by Pick 'n Pay in Vredenburg gedoen. Hierdie program is op Donderdag 11 April 2002 gebeeldsend op kykNET.
    • No commercial gain is being made from this video, it is for educational purposes only. Under Section 107 of the Copyright Act, 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching and research. Therefore ownership of the video is not challenged and remains the property of the copyright holder.
    • Geen kommersiële voordeel word uit hierdie video verkry nie, dis alleenlik vir opvoedkundige doeleindes. Artikel 107 van die Wet op Kopiereg, 1976, maak voorsiening vir “redelike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslaggewing, onderrig en navorsing. Dus word eienaarskap van die video nie uitgedaag nie en bly dit die eiendom van die kopiereg-houer.

Комментарии • 1

  • @caratjie
    @caratjie 2 года назад +2

    Ons mis vir jou Sonia 💛