RITME Digitaal | Soek om te vind, of nie...
HTML-код
- Опубликовано: 9 фев 2025
- 🖥️𝐊𝐮𝐢𝐞𝐫 𝐝𝐢𝐞 𝐰𝐞𝐞𝐤 𝐬𝐚𝐚𝐦 𝐛𝐲 𝐑𝐈𝐓𝐌𝐄 𝐃𝐢𝐠𝐢𝐭𝐚𝐚𝐥!🖥️
“SOEK OM TE VIND, OF NIE”
#RITMEdigitaal #ritmebediening #digitaal #facebook #RUclips
(Die weeklikse episode van RITME Digitaal word op Donderdae om 18:00 vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk wat dit vir jou geleë is)
Amen en Amen. Baie dankie vir die oopbreek van die woord
Dankie vir jou boodskap Johan vir jou boodskap,God seen jou met alles wat jy nodig het om vir ons Sy woord vir ons te bring,God seen jou en gesin groete seen en Groot Genade van Bo 🙏👏🤚
Baie dankie vir ons mooi boodskap Johan waardeer dit opreg om meer en meer te leer
Dankie vir hierdie bemoedigende boodskap.
Dankie Johan hier vanuit n baie warm Zambië
Baie baie dankie uit Windhoek
Dankie uit Namibie
🙌🙌🙌🙌🙌
❤
Baie dankie Johan weereens het ons geleer uit die boodskap wat jy vir ons gebring het. Dankie ons waardeer dit opreg.
Baie dankie vir die boodskap