RITME Digitaal | Maak gee jou geskenk

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 фев 2025
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Maak gee jou geskenk
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 1 Februarie
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 RUclips & Facebook
    / @ritmedigitaal

Комментарии • 24

  • @jaun-marieolivier-venter2272
    @jaun-marieolivier-venter2272 Год назад

    Baie dankie Johan vir hierdie kragtige boodskap, aan ons Hemelse Vader al die eer vir Sy onbeskryflike groot liefde, genade, goedheid en guns in ons elke dag lewe, mag Sy Gees ons lei om gehoorsaam te leef🙌🙌🙌.

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 Год назад

    Dankie vir 'n besonderse boodskap. Seën vir jou

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 Год назад

    🙏 uit Villiers, Vrystaat.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Год назад

    Dankie vir hierdie boodskap oor gee. Dit verskaf my Groot vreugde om te gee. Velddrift, Weskaap.

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782 Год назад

    Dankie Johan dit is n leersame preek gewees seen vir jou uit Bloemfontein

  • @jeandewet4324
    @jeandewet4324 Год назад

    Dankie uit Kaapstad 🙏🏻

  • @lenahough9432
    @lenahough9432 Год назад

    Baie dankie Johan. Die boodskap is 'n eye opener.
    Groete uit Namibia

  • @lindavanheerden9941
    @lindavanheerden9941 Год назад

    Dankie vir die insiggewende boodskappe, ons luister uit Randfontein.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Год назад

    Hartlike dankie Johan en Stefan ek luister en kyk na al jul uitsendings op you tube. Jul gee my soveel pitkos elke dag en dinge om te oordink en bedink. Ek kyk vanaf Auckland NZ. Hoop ek gaan nog kans hè wanneer e uni begin. God seèn jul draers vd Woord. Liefde Marlène

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 Год назад

    Dankie Johan vir jou altyd treffende en inspirerende boodskappe. Ek luister graag na jou boodskappe en vind dat ek geestelik baie groei en verryk word. Sien ook altyd uit om te luister. Hier vanuit George. Dankie!

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Год назад

    Dankie Johan vir jou aan die hartvat boodskap, God seen jou altyd van Bo Amen,Abba Vader eys my waar ek kan gee Amen 🙏 Abba Vader Amen ✋

  • @ninaerasmus6639
    @ninaerasmus6639 Год назад

    Dankie Johan, luister graag na jou boodskappe!! Van Nylstroom Limpopo

  • @michelleabrahams2466
    @michelleabrahams2466 Год назад

    Ek kyk albei en vita amp ook… uit die Oos Kaap baie dankie dat ons elke dag kan leer en nader tot ons Vader en Jesus Christus🙏🏼🙏🏼 en ook hoe die Heilige Gees ons lei…

  • @lizhorn1310
    @lizhorn1310 Год назад

    Dankie vir al die goeie boodskappies wat julle vir ons gee. Ek kyk uit Klerksdorp. Wees geseēnd

  • @arthurbarlow80
    @arthurbarlow80 Год назад

    Arthur Barlow kyk in Klerksdorp.Dankie julle .

  • @AdrianaMyngardt
    @AdrianaMyngardt 6 месяцев назад

    Danikie ek is pensionaris op pad na 80. Bid asb vir my wil graag kleertjie brei en hekel het fondse nodig vir wol en patrons. Seenwense

  • @JeanettaRossouw
    @JeanettaRossouw Год назад

    Dnki vir julle boodskappe. Luister gereēld uit Naboomspruit( Mookgopong)
    Anita Rossouw

  • @marnablaauw4665
    @marnablaauw4665 10 месяцев назад

    Walvis Bay

  • @annatjiewessels8288
    @annatjiewessels8288 Год назад

    Ek mis nie n boodskap van E kerk, Dankie uit Jeffreysbaai

  • @elizabethswanepoel6770
    @elizabethswanepoel6770 Год назад

    kyk vanaf Linden

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 Год назад

    Ek kyk uit NZ.

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 Год назад

    Johan, baie dankie vir die besonderse boodskap. Kan jy vir my dalk sê in watter boek van Jeremy Kubicek kom die woorde voor wat jy aangehaal het? Dankie

  • @PietPienaar-k4s
    @PietPienaar-k4s Год назад

    Bloemfontein