Steve's Monday's chat of 6 May 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 сен 2024
  • Dis 6 Mei 2024. Ek praat oor kritiek, en oor die rassesirkus wat my eindloos grief. Ek deel die PA&SEUNJAG wenners. En ek vra of daar krag gaan wees na die verkiesing? Ek plaas my SteveDoenSteve se liedjielys, as jy wou weet.
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Комментарии • 110

  • @monicadebruyn4297
    @monicadebruyn4297 4 месяца назад +6

    DANKIE STEVE JY SE WAT GESE MOET WORD ANDER TE BANG😅😅😅😅

  • @ronelvanrooyen9650
    @ronelvanrooyen9650 4 месяца назад +12

    Alles wat jy sê en sing, val 100 persent in my smaak...

  • @philipcronje8445
    @philipcronje8445 4 месяца назад +10

    Baie respek vir jou Steve, dankie vir die aanbieding.

  • @dewaldvisser6785
    @dewaldvisser6785 4 месяца назад +4

    Dankie vir daai vuurige gees wardeer dit

  • @lindiewessels9729
    @lindiewessels9729 4 месяца назад +13

    More Steve. Ek noem enige persoon wat die waarheid vertel 'n wistleblower. Lol jy is nou deel van my span.

  • @elizabethvanderwesthuizen1196
    @elizabethvanderwesthuizen1196 4 месяца назад +6

    Dankie vir jou reguit en eerlike gesprek Steve..

  • @cathyblignaut8625
    @cathyblignaut8625 4 месяца назад +10

    Geniet nog al die jare jou musiek.Hou so aan God Bless

  • @elsabekock5731
    @elsabekock5731 4 месяца назад +6

    Hallo Steve ai hoe geniet ek jou Maandag prastjie. Jy slaan die spyker elke keer op sy kop. Kyk tog net mooi na jou gesondheid. Mag dit n goeie week vir jou en jou pragtige familie wees.

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 4 месяца назад +6

    Mooi...! Boerseun!!!!!!!.....So n mond moet jam kry. Vertel hulle!!! Ek kan ure na jou luister....

  • @user-rh4xt4ds9e
    @user-rh4xt4ds9e 4 месяца назад +7

    Steve,jys n Yster my chomma..... Hoekom staan jy nie regtig nie....as president....natuurlk ek is francois se oom van daai grobberdal sage.

  • @ErrolWeidemann-xn4zv
    @ErrolWeidemann-xn4zv 4 месяца назад +6

    Well said.

  • @rudolphlemmer6845
    @rudolphlemmer6845 4 месяца назад +7

    Steve...top ou maat. Jy is n yster!!

  • @karenburger2447
    @karenburger2447 4 месяца назад +7

    Steve niemand kan dit sê soos jy!!! n Man van durf en daad❤

  • @josefranbiz
    @josefranbiz 4 месяца назад +9

    Hahaha, eerste keer wat hierdie 80-jarige tannie kommentaar lewer. Steve ek is net lief vir jou!

    • @gerdamacpherson4537
      @gerdamacpherson4537 4 месяца назад +1

      Ek ook..
      'n ou tannie
      Maar jy is nét die beste!
      Hou aan praat en sing
      Ek luister! 😅

  • @susannaemmerich1166
    @susannaemmerich1166 4 месяца назад +5

    Net die waarheid!!! Dankie.🙃🎶🎶🎶🎶🙏🙏

  • @GeorgeSteynberg
    @GeorgeSteynberg 4 месяца назад +9

    Dankie jou yster !!!! Mooi man sê dit soos dit is hou so aan !!! Dankie Steve

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 4 месяца назад +4

    Ons ondersteun jou as Sanger jy is en bly die Legende van Suid Afrika daar is niemand soos jy!! Romy geniet jou twee pragtige Hasies

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 4 месяца назад +3

    More More Steve hier vanaf die Moot Baie dankie vir jou gesels op n Maandag oggend n HEERLIKE mooi Sonskyn dag
    Mamma en ek is so moeg vir die woord Rassis dink dis elke een se eie keuse met wie hy wil praat en meng!! Ons ondersteun jou s

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 4 месяца назад +5

    More Steve ek stem saam jou jy het die feite en opinie baie duidelik uiteen gesit,ja hierdie makmoegoes gaan ons weer hard slaan met loadshitting na die 29ste Mei hierdie is n verkiesings foefie hulle wil net n goeie beeld uitdra. Steve jy is n yster en daai songs van jou, vir hierdie 60 plusser jy is n legend Blou Bul groete uit Witbank.

  • @HannetjiePretorius
    @HannetjiePretorius 4 месяца назад +5

    Luve jou stukkend, doen so voort...... Beste wense ❤

  • @amelialeroux1907
    @amelialeroux1907 4 месяца назад +7

    Dit kom uit die Bybel....van die toring van Babel😊

  • @betsiecooper8444
    @betsiecooper8444 4 месяца назад +6

    Ek geniet elke oomblik.Jy praat die waarheid.

  • @toniekleynhans6651
    @toniekleynhans6651 4 месяца назад +3

    Mooi so Steve, bly jy hou nie jou mond, daardie is mense wat nie vertroue in hulself het nie. Ons geniet jou baieee....❤

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 4 месяца назад +5

    Jy is n bo-Baas persoon en musiek kunstenaar . Ons is trots op jou...well done my Afrikaner vriend.

  • @antonlerm2095
    @antonlerm2095 4 месяца назад +5

    Steve ek saluut jou !!

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 4 месяца назад +1

    Geniet jou sang, en alles wat jy verkondig, die feit dat jy onbevange sê wat jy wil, maar meer belangrik dat dit wat jy onbevange sê Afrikaans steun en bevorder.

  • @gwenbaxter7854
    @gwenbaxter7854 4 месяца назад +3

    Nog altyd my Hero Steve. Hou so aan.

  • @jeanetterauch3520
    @jeanetterauch3520 4 месяца назад +2

    Dankie Steve,n man so na my hart.

  • @claudettebezuidenhoudt9546
    @claudettebezuidenhoudt9546 4 месяца назад +2

    Steve vir President asb en Dankies 🎉

  • @michelleleonard8853
    @michelleleonard8853 4 месяца назад +2

    Sien Woensdag in Bloemfontein, Monte Bello! Kan nie wag nie!! Jy is n superster Steve!! Love jou🎉

  • @tesszaayman9316
    @tesszaayman9316 4 месяца назад +2

    Dit was lekker Om jou te Sien en jou praaitjie ❤️

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 4 месяца назад +1

    Het jou weer so geniet baie dankie! Was bietjie olik maar jy het my lekker laat lag! Dit was die beste medisyne vir my! Jy was nog altyd my nr 1 niemand het verhoog persoonlikheid soos jy nie! Ons is trots op jou!

  • @Seekat1
    @Seekat1 4 месяца назад +1

    Hello Steve 👋. Dankie, jy sé wat ek dink. En jou musiek is tops. 👍👍Dankie vir jou passie met Afrikaans. ❤

  • @wilnadewet3155
    @wilnadewet3155 4 месяца назад +1

    Met respek gese, JOU MUSIEK IS AWESOME!!! Ek het menige van jou albums en geniet elke liedjie daarop!!!!

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 4 месяца назад +1

    Dankie Steve❤

  • @bradleysparg69
    @bradleysparg69 4 месяца назад +1

    Lekker Lekker Steve .... I Just Love your Monday morning Talks ... Keep it up . Thanks from Knysna

  • @redhowell7856
    @redhowell7856 4 месяца назад +1

    Brilliant Steve... Wooff! 👊

  • @jacofourie5544
    @jacofourie5544 4 месяца назад +2

    Jy sing al langer as wat baie oud is en jy doen dit met 'n passie en jy skep nog altyd die room en daar is baie suurknolle wat dit f/all like.........oh en dan is dit een van die dae weer Innikots wat ook 'n pot snot is wat daar word jy voor geskryf wat jy mag en wat jy nie mag nie, my laaste besoek daar was toe 45,000 mense Die Stem gesing het. Dis 'n aand wat ek nooit sal vergeet nie.Jy het geskiedenis gemaak daardie aand en dit is weereens vir ander een moerse probleem want hulle kan dit nie reg kry nie.Dankie Steve jy doen bitter baie vir die Volk van ons.

  • @charlhattingh1010
    @charlhattingh1010 4 месяца назад +1

    Oo ek hóú daarvan as mense so ongelukkig raak met jou, ek verlustig myself in hulle innerlike wroeging en stryd om jou te kritiseer en weet jy hóekom Steve....want hulle kán dit nie hanteer dat jy so absoluut eerlik en reguit, óp die man af is, en dit irriteer hulle grênsloos !! Doen so voort !

  • @mari-annedewet4523
    @mari-annedewet4523 4 месяца назад +1

    Steve jy is die beste!!

  • @vivimarc16
    @vivimarc16 4 месяца назад +3

    Hel Steve, ek kan nie ophou om na jou baie intelligente praatjies te luister nie! Nog belangriker, jy noem die ding(e) by die naam wat vir my persoonlik hemelskos is in hierdie land van lae lakke. Soos ek na verlede week se praatjie vir een van my pelle se "Steve vir President", dan sal al die s$@t waai!! Voorspoed en maak asb jou geselsies baie langer!!!! ;-)))))

  • @allancameron8239
    @allancameron8239 4 месяца назад +2

    Ek lag weer lekker. Mooi gesê, Steve. Weereens oppie kop.

  • @user-vr4vr3ou4z
    @user-vr4vr3ou4z 4 месяца назад +2

    Ek vat dit ook van wie dit kom Steve jy en Armand eich te amasing vir woorde❤❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 4 месяца назад +1

    Môre, Interessante boodskap, mooi loop😊

  • @mariusvanrensburg6639
    @mariusvanrensburg6639 4 месяца назад +4

    😂 Steve jys n yster

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 4 месяца назад +2

    Dit is nie ras virskul Dit is kultuur virskul

  • @GuruLubbe
    @GuruLubbe 4 месяца назад

    Baie Dankie Steve...
    Jy maak ons lewe vol!!!
    👏😎👌

  • @LizeK57
    @LizeK57 4 месяца назад +1

    WAAAAAAAAAR kan ek tog 'n woord kry, in enige taal om jou omvattend te beskryf ....... WAAAAAAR. Maar tot dan, bly jy my koning Steve.

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 4 месяца назад +2

    Antwoord: Toring van Babel.

  • @SantieTyrer
    @SantieTyrer 4 месяца назад

    Jy is 'n man so nà my hart! Doe so voort!!!

  • @user-gy5ck3yh5r
    @user-gy5ck3yh5r 4 месяца назад

    Môre Steve....dankie weereens vir jou Maandag praatjie.
    Alles wat jy sê, doen, waarvoor jy staan en opstaan en sing....val
    DEFINITIEF IN MY SMAAK.
    EK geniet jou.
    Sterkte vir jou.
    Ook baie liefde vir Janine en pragtige Romi Lee❤❤
    Liefde...🥰

  • @wollieerasmus9444
    @wollieerasmus9444 4 месяца назад

    Go ou Steve!!!

  • @zeldadutoit9803
    @zeldadutoit9803 2 месяца назад

    Jy is awesome

  • @flowerpowerwaldo
    @flowerpowerwaldo 4 месяца назад

    Jy praat Waar ! En ongelukkig maak die Waarheid soms seer, soos dit hoort ! Ek sekondeer jou steeds ! Jyt my stem ! Hou so aan asb ! Ons Afrikaanssprekendes BLY MOS NIE STIL NIE, ONS WEIER ! Lekkerrrr !

  • @arjanburggraaf2088
    @arjanburggraaf2088 4 месяца назад

    Wij grijg nu nepvlees in ons winkels ik ken geen afrikaans nie maar hoop dat je me begrijp en oorlog moet geopend worden op dees beweging... (heb me best gedaan)

  • @BabyBoomerDad64
    @BabyBoomerDad64 4 месяца назад +1

    Dag Steve. Ons is babas van dieselle oesjaar trots "m@dein63", Ons worrie nie meer oor wat anner mag en wil en kan en nie kan of sal seg nie. Ons, of te wel ek, skrefies loerhulNet so met kruit besmette wange. Wagtend..!
    En laastens vir bloudag vandag, verskil ek met jou oor een ding. Alhoewel ek niemand haat nie is ek n helse wit rasis, so gemaak and proudly brought to me by the BBBEE ANC GOV!!! Ek weet van ten minste 30 000 000 swart wat die ANC aan bewind hou wat nie van my hou nie en die gevoel is oorheersend wederom. Om voor te bid is nie altyd voor om lief te he nie. Vir die wat se kroppies nou uitswel, verwys ek weer terug na my openings parragraaf en moet dus nie tydmors nie. Soos water met eendvoel se storie...
    Ek verkoop nie al dansende my geboortereg vir n kruik lensiesop soos van ouds nie, nog minder al toi-toiend my mensereg om eenders gedwing teword, te wees nie. Ek is dus (ras eg en uit ras egtheid uit natuurlk rasisties) my reg se REG om so te mog is...

  • @laurettabartolini8135
    @laurettabartolini8135 4 месяца назад

    Lekker Steve. Jy KAN dit uitspel.

  • @user-vh3vu7mq7u
    @user-vh3vu7mq7u 4 месяца назад +3

    More Steve. JA ne Dan Wil die ANC 2.5 miljoen jobs create 😂😂😂 moerse grap ne.

  • @hildamoll1
    @hildamoll1 4 месяца назад

    Sjoe ek hou van jou woorde ou maat, goed vir my siel❤

  • @annavancoppenhagen7032
    @annavancoppenhagen7032 3 месяца назад

    Steve, jy het nie die “verkeerde pil” gesluk nie! Jy is VRY, iets wat net ń handjievol geseëndes sonder vrees kan geniet! Ek glo jy kan ook getuig dat dit jou onuitblusbare krag, vuur en vreugde is. Jy is van die Dawid-slingerklip bende = dit maak jou kragtig in die Hand van God!

  • @sonjakok897
    @sonjakok897 3 месяца назад

    Mal oor jou! Steve vir President!!!!😅

  • @janniecoetzer1411
    @janniecoetzer1411 4 месяца назад

    My yster Ou Steve..die probleem met ons jagters, wat dit nog kan bekostig, is die wat ñ slagting gaan maak ini jagveld en daarna geld daaruit maak, dis Onetiese jag, mens jag vir die pot, nag-jag is onwettig, maar is algemeen onder doners wat nie wil of kan "walk&stalk" nie..of die wild "Voor-sit" by kos wat strategies geplaas word, en die "jagter" sit in ñ Hide...ONETTIES PINT.

  • @boetaconradiepotchefstroom6665
    @boetaconradiepotchefstroom6665 4 месяца назад

    Lekker my maat lekker Boeta Conradie van Jan Kempdorp

  • @TheGo2Experience
    @TheGo2Experience 4 месяца назад +3

    steve jys kak reg n regte boer net met naam nie maar aksie en waardes

  • @mariedreyer8504
    @mariedreyer8504 4 месяца назад +1

    Steve jy is tops is mal oor jou

  • @losonsrenoster
    @losonsrenoster 4 месяца назад

    Steve, ek weet nog steeds nie vir wie om te stem nie, die beweerde Vryheidsfront plus gaan oor alles behalwe vryheid, die DA stel net belang om die ANC hoof peanut te vervang met ń DA hoof peanut, en dan voort te ploeter soos hulle voorganger, en die res praat al om hulle agterente, sonder om reguit te stel waar hulle staan. Die stembrief is onvolledig.

  • @Zachkikon
    @Zachkikon 4 месяца назад +1

    I wish I could read your respectful language, sir. Anyways, cool voice

  • @helanemaartens
    @helanemaartens 4 месяца назад +1

    Hi Steve
    Jou notas is voorwaar tops!
    Waneer is jy weer Paarl of weskus rond ? Xx

  • @garywillard6497
    @garywillard6497 3 месяца назад

    Steve i just like you sir...i am starting my own podcast very soon...please please can i have you on my podcast...you talk the talk and walk the walk....one love sir

  • @rudolfhough6226
    @rudolfhough6226 4 месяца назад +1

    Die probleem is almal het die idee dat daar so n ding soos mense regte moet wees. Dit klink logies want as jy as individu van iets lees in die courant wat nie menslik reg is nie, dan "voel" jy emosioneel dat iets daaraan gedoen moet word. Mense is nie by magte om te "voel" dat hulle gemanipuleer word nie. Gevolglik word die idee van "menseregte" aanvaar want individuele mense kan nie orals wees om vergrype teen te staan nie. As daar nou wette gemaak word wat onder die vaandel van "menseregte" gemaak word, word dit aanvaar. Dan word daardie wette net op n "kollektiewe" basis toegepas. Met ander woorde, die indvidu word uitgeskakel en die kollektiewe idee word aanvaar en geforseer. Die gereg aanvaar die kollektiewe idee en as die Hoof Stroom Media die kollektiewe "bandwagon" volg is dit permanent verby met die "individu" se idee van "vryheid" . Nou kan kultuur verskille voorgestel word as rasverskille en in die emotionele media debat uitgebeeld word as "rassehaat"......en die onosele kollektiewe bevolking glo dit! As mense die blikkie swart verf in die hardeware winkel haat, dan moet hulle aanvaar hulle wor gemanipuleer, aldan nie ,dan moet hulle ten minste die kollektiewe beginsel in die woord "menseregte" raaksien. Dit moet "individuele regte" wees., net dan sal rassediskrimenasie verdwyn.

  • @sjdreyerdreyer
    @sjdreyerdreyer 3 месяца назад

    My magtig Steve! Ek hou ook van ricecrispies en fanta ook!😂

  • @mathavannaidoo9042
    @mathavannaidoo9042 3 месяца назад

    Ek like jou steve van mara

  • @paulaferrari48
    @paulaferrari48 4 месяца назад

    Can you please make subtitles available? English??

  • @danievandermerwe1157
    @danievandermerwe1157 4 месяца назад

    U sê wat ek dink 🤘

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 4 месяца назад

    Ek lag my kla….hulle kom om jou te kritiseer… so hulle VOLG jou 😂😂😂😂

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 4 месяца назад

    ..en met basaarpoeding!

  • @wollieerasmus9444
    @wollieerasmus9444 4 месяца назад

    WIT is WIT en SWART is SWART.
    So deur GOD geskape.
    Geen verskoning.

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 4 месяца назад +1

    Ai Steve wanneer gaan jy parliament toe

  • @francoisnel3927
    @francoisnel3927 4 месяца назад

    Wonner hoekom daar tans 4 Diesel tenkskepe in Mosselbaai le?

  • @TerenceCowley
    @TerenceCowley 4 месяца назад

    Wanneer kom jy Plett toe?

  • @kalla1971
    @kalla1971 4 месяца назад +3

    Jy kan en mag maar sin praat!!!

  • @CarelSwanepoel-pf9nf
    @CarelSwanepoel-pf9nf 4 месяца назад

    Oom steve ek daag oom uit vir n harmonica chellenge oom meening ons kyk wie kan die beste harmonica speel oom steve

  • @evertkleynhans2617
    @evertkleynhans2617 4 месяца назад +1

    LOL, almal wil eet maar niemand wil jag nie...... of moet ons sê, slag, ipv jag?

  • @rafntumble
    @rafntumble 4 месяца назад

    Môre, Steve. Ek kry nie die skakel na Michael Chowya se Mindset to Success nie... Kyk ek op die verkeerde plek?

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 4 месяца назад

    Steve jy laatmy terug dink aan my skool Dae in Benoni ek het n ou met 6 vingers aan elke hand in die bus gemoer .sy Ma sê vir my Ma sy niere het geskuif .ek is nou 70 vertel die storie steeds .jy laat my lag oor die 6 tone 😂😂en glo my sy naam was Tarzan

  • @erikavanderwesthuizen3910
    @erikavanderwesthuizen3910 3 месяца назад

    Ek het ook seuns wat die pa en seun jagter kan wen 1:47 1:47 Charl en Shawn Charl en Kevin Charl en Klein Charl

  • @WikusErasmus-jf8xo
    @WikusErasmus-jf8xo 4 месяца назад +1

    Soek meer manne soos jy Steve,doen so voort

  • @beckieknight6184
    @beckieknight6184 4 месяца назад +1

    Jy sing in Engels maar kan nie in Engels (so nou en dan) praat nie? Ai, Steve. What's going on?

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen3521 3 месяца назад

    Snaakse seun die

  • @valsables5299
    @valsables5299 4 месяца назад

    SY EEN OOR IS PLATTER AS DIE ANDER EEN.

  • @TheGo2Experience
    @TheGo2Experience 4 месяца назад +1

    eks nie rasisties nie ek like net nie neus in die lug swartes nie en taxi drivers

  • @J_C-wizard
    @J_C-wizard 4 месяца назад

    Jy is nie 'n droog en false sanger nie jy het 'n gave van GOD GEKRY gebruik dit

  • @valsables5299
    @valsables5299 4 месяца назад

    STEVE SE ORE LAAT MY DINK AAN DAAI OU MNR SPOCK. HA HA