Steve's Monday Chat 1 July 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024

Комментарии • 93

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 3 месяца назад +24

    Dis lekker om elke Maandag die waarheid te hoor. Dankie yster.

  • @IzakLoots
    @IzakLoots 3 месяца назад +11

    Sing die Stem, Steve. Dis ons volkslied. Mooiste lied.

  • @wilnasnyman2850
    @wilnasnyman2850 3 месяца назад +15

    DANKIE STEVE, EK STAAN TROTS AGTER JOU! JY BLY MAAR ONS TOP SANGER! SEËNWENSE SEËNWENSE

  • @magrietventer3224
    @magrietventer3224 3 месяца назад +10

    Steve jy is n voorbeeld, jy praat waar en reguit, en jou praatjies is fantasties! Jy bly die beste, in alle opsigte.

  • @AdriStrydom-fl2ub
    @AdriStrydom-fl2ub 3 месяца назад +11

    More More Steve Baie dankie vir die interissante gesprekke jy mag die Volkslied sing jy mag staan vir Afrikaans jy mag ons Boere Volk oplig sal altyd n Boervrou bly gebore op n plaas en Super Trots op my Taal Afrikaans jy bly en is ons Ikoon Vir altyd en n Groot Legende Vir ons Afrikaanse Volk ons lief jou en Romy en Janine ❤️❤️🌹🌹🌹

    • @sharonjacobs6750
      @sharonjacobs6750 3 месяца назад +2

      Was op jou laaste konsert by INNIBOS gewees. Dit was absoluut 'n belewejns gewees!! Sal dit nooit vergeet nie. Die mense het soos een man gestaan en sing. En jaar daarna toe ons wou gaan met die hoop jy is daar het hulle Baie mense se drome verpletter! Na dit was ons nooit weer by Innibos nie...

  • @elsabekock5731
    @elsabekock5731 3 месяца назад +1

    Dankie weer vir jou lekker luister gesels. Kuier lekker rus n bietjie en kom terug met n hart vol "songs".

  • @KarinvanNiekerk
    @KarinvanNiekerk 3 месяца назад +6

    Dankie Steve, ek is ook in 1964 gebore. Love jou wyshede. doet so voort.

  • @marioduyvestyn5367
    @marioduyvestyn5367 3 месяца назад +1

    Thank you Steve. Your words just make SO MUCH SENSE😊

  • @tesszaayman9316
    @tesszaayman9316 3 месяца назад +1

    Dankie Steve ❤️

  • @gerhardpretorius9954
    @gerhardpretorius9954 3 месяца назад +3

    Dankie Steve. Jy praat sulke die waarhede hoop dat die wat dit hoor sal dit waardeer.

  • @millyvandermerwe2915
    @millyvandermerwe2915 3 месяца назад +6

    Soos gewooonlik my Maandag "fix" oor alles en nog wat soos net jy, Steve, dit in perspektief (vir my) kan plaas!!

  • @nicholushein7850
    @nicholushein7850 3 месяца назад +11

    Goeie more... Dit is waar dit wat verkeerd is vandag is reg en wat reg is, is verkeerd... 😢😮

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 3 месяца назад +2

    Slag hulle Steve ! 💪🏻🕊💪🏻

  • @yvonneels7849
    @yvonneels7849 3 месяца назад +1

    Steve is ñ bloubull. En ek ook💙. Legend Steve.

  • @MagdaSwanepoel
    @MagdaSwanepoel 3 месяца назад

    Steve hoffmeyr jy is tops gaan groot ❤

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 3 месяца назад +7

    Hello my vriend. Geniet jou dag.

  • @antonlerm2095
    @antonlerm2095 3 месяца назад +2

    Steve, jy bly die beste !! Jy nie bang om jou sê te sê nie .staan agter jou ,jTROTS OP JOU.

  • @chatzchipmunk301
    @chatzchipmunk301 3 месяца назад

    I truly miss you you are a legend thank you for after Elke man makes me miss good old days and Amanda amazing

  • @naomiboisson6966
    @naomiboisson6966 3 месяца назад +5

    Jy bly flipping awesome 🎉❤

  • @ivycoetzee-healthinsurance8526
    @ivycoetzee-healthinsurance8526 3 месяца назад +10

    En om te dink ek bly ook op die Suid kus van kzn. Dankie vir jou weeklikste vlog. Dankie ek het nie jou laaste deel verwag nie. Daar is so baie en dat jy dit gese het beteken dit onsaglik baie vir my.

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 3 месяца назад +8

    Lekker chat gewees, dankie

  • @anitazondagh923
    @anitazondagh923 3 месяца назад +2

    Dankie Steve.

  • @MartiensVanTonder-bt1km
    @MartiensVanTonder-bt1km 3 месяца назад +1

    Dankie baie jy is n Yster

  • @amandablom9831
    @amandablom9831 3 месяца назад +1

    Dankie Steve,rolmodel vir elke Afrikaner.
    Ons Suid Afrikaners hier in Australia mis jou geweldig.Wat is die kanse dat ons jou binnekort Sal sien?

  • @benjaminlabuschagne9101
    @benjaminlabuschagne9101 3 месяца назад +6

    Thanks Steve , f#k KK en KF ook, net so !! You are a yster bro !!! 👍 👍

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 3 месяца назад +7

    Ag Stevi.....ek kan nie wag vir Maandae nie

  • @TersiaPotgieter-h2n
    @TersiaPotgieter-h2n 3 месяца назад +2

    Steve vir President❤❤

  • @redhowell7856
    @redhowell7856 3 месяца назад +1

    Thanks Steve. Yster. Love it!

  • @johannespetervandermerwe3620
    @johannespetervandermerwe3620 3 месяца назад +1

    dankie boeta .. jy is awesome .... dink baie terug toe ons nog gegig het by Midnight Actors Grill. RIP Steven Swanepoel .....Great guitarist....

  • @Fut23751
    @Fut23751 3 месяца назад +1

    Onthou die boomers het die X'rs groot gemaak. Eks een van daardie wat met die pap lepel op my gat gebore is ipv die silver lepel in my mond. Maar ekt 'n passie vir geskiedenis en ons land. Met 'n oupa wat 'n Majoor Generaal was het ons met waardes groot geword. Love you Steve!

  • @hardusscheepers9062
    @hardusscheepers9062 3 месяца назад +3

    Jy Bly my Yster

  • @wilmahurn
    @wilmahurn 3 месяца назад +6

    Dankie vir jou update nee glo nie Renaldo sal onverskoning vra nie

  • @mapuii5146
    @mapuii5146 3 месяца назад +4

    Hello nice to meet you

  • @JeshuaOurGod
    @JeshuaOurGod 3 месяца назад +8

    Hier gat Steve alweer, ons like jou kwaai ou maat! Jy se so baie, raak so baie punte aan en laat ons ore behoorlik tuit! Mens moet omtrent 3 keer na jou channel kyk om 20% daarvan te vang😂 maar jy is n YSTER

  • @almaopperman5708
    @almaopperman5708 3 месяца назад +2

    Ek is ook 1964 boorling saam met Steve, Casper de Vries, Dozi en ek het sterk vermoede Derrich Gardner ook. Steve ek is agv sneeu in JHB in 1964 gebore, 27 Junie.

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 3 месяца назад +7

    Hoe die hel kan iemand deesdae n patriot wees as die land sy gat gesien het?

  • @pietschoeman6920
    @pietschoeman6920 3 месяца назад +6

    Die grenspos is Groblersbrug...... net vandag nog fisies staan voor brug n grootboom aan regterkant .... my pa 6 mnde grenspos beheer toegepas deur n " boom hout stop voor hul fisies die grenspos gebou gestig het toe was my pa op Steiloop SAP 1958-59 jare. Verlang ek nou na BOSVELD.

  • @christiaankruger8835
    @christiaankruger8835 3 месяца назад +1

    Steve jou doring!!

  • @lenielouw2677
    @lenielouw2677 3 месяца назад

    Sjoe ..wens ons kon jou in die parlement hê..❤❤
    Mooi week ..sien uit vir volgende maandag..

  • @mariejones2302
    @mariejones2302 3 месяца назад +1

    LOVE IT! JY PRAAT SOO REGUIT!
    MAKES MY HEART GLAD❤
    STERKTE HOU AAN EN HOU AAN
    Ek is BAIE JARE OUER AS JY but SO ENJOY YOUR TALKS❤

  • @monicadebruyn4297
    @monicadebruyn4297 3 месяца назад

    STEVE JY BLY MY HERO JY SE WAT JY VOEL OM TE SE. EK SAL GRAAG WOU GEHAD HET JY MOES N PLEK IN DIE PARLEMENT GEHAD HET. 😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅😅❤❤

  • @theodecy4748
    @theodecy4748 3 месяца назад +4

    Steve, jy noem die KKNK se kanseleering v kultuur kunstenaars.... maar wat van waar die kultuur kunstenaars die kultuuur feed in sy moer maak? Soos die RITTEL FEES op Vredendal???

    • @MusiekFabriek1
      @MusiekFabriek1 3 месяца назад +1

      Soos ek verstaan het die organiseerders van die rittelfees hom self in sy moer gemaak.

    • @theodecy4748
      @theodecy4748 3 месяца назад

      @@MusiekFabriek1 yup, dit was een van die stories.... uitbetalings was gemaak left right en center..... bribes is uitbetaal.... enorme bedrae is tydens die tyd uitbetaal wat aan gelui het dat van die sangers nie ten volle betaal was nie.... en dan die kanselering van n paar top kunstenaars wat meer geld gesoek het per optrede gedurende die Rittel fees..... was die een van die hoof redes hoekom die fees sy gat gesien het....

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 3 месяца назад +2

    Die donners maak ons net meer rebels.

  • @Yvdberg
    @Yvdberg 3 месяца назад +1

    Ek wil graag weet, hoe gaan die GNU, wat net 60% van 40% wat gestem het, wette op die 60% van die populasie wat nie gestem het nie, afdwing??? Make it make sense...

  • @hugoviljoen8492
    @hugoviljoen8492 3 месяца назад

    Naand Steve so waar jy hoort innie parlement.

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456 3 месяца назад +1

    Hi Steve het al gevra maar geen antwoord gekry nie. Wil jt my nie aanneem nie sal jou kar elke dag was en al jou blou bul goete verbrand. 😅 mooi week vir jou geniet jou see vakansie.

  • @ElizeDelport-k1i
    @ElizeDelport-k1i 3 месяца назад +2

    Geniet jou baie. As die Here my lewe en gesondheid spaar sal ek jou graag eendag wil whatsapp en vertel hoe die Here jou op my hart gelê het, en ek vir jou gebid het. Sonder dat ek daardie tyd geweet het, jy baie siek was......

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 3 месяца назад

    Patriotisme sal wel oorwin ! Ons patriote moet net in ons “tribe” begin groepeer..

  • @innovruptly1769
    @innovruptly1769 3 месяца назад

    ... and no one seems to be concerned about bi-party politics.
    I agree, where are South Africa's public debates between politicians. Everything is being absrobed and exploited to the detriment of societies that make up the Nation and tribes.
    But, then the ANC and DA are both opposed to tribalism. The DA is opposed to Nationalism, in favour of a rules-based society, are opposed to Common Law (for Thee not for Me), are peppered with Communists like Natasha, JP, Helen and others, afaik. The DA are not interested in industrialising they favour foreign direct investment, the export of Commercial Farming produce creating shortages locally while profiting from foreign exchange, favour private security (for those who can afford it) while depriving SAPS of much needed resources to provide the impartial law enforcement without fear nor favour for the general public. The DA embraces the artificial economy of tourism, while our scarce resources are absorbed by this sector throught the increase in restaurants, hotels, guest houses, gyms, the V&A develoments etc.
    ... and so forth.

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 3 месяца назад

    😊👍

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev 3 месяца назад +2

    Gee. Steve geen innibos.geen vierkleur geen innibos,

  • @NatieSwart
    @NatieSwart 3 месяца назад +4

    Kkna sal my nie weer sien nie......

  • @willemtaljaard5900
    @willemtaljaard5900 3 месяца назад

    Dink Steve moet n “Joe Rogan” tipe Podcast begin… wat dink julle?

  • @petruszaayman6707
    @petruszaayman6707 3 месяца назад +1

    Renaldo moet maar kry vir homself...destyds toe ek nog aktief op Twitter was, was hy 'n saamprater met die kanselleerders by KKNK.

  • @SusanDeClercq-h4m
    @SusanDeClercq-h4m 3 месяца назад

    KZN is terapeuties as jy daar was en jy kom terug Gauteng toe kan jy die verskil voel

  • @Anna-oq3te
    @Anna-oq3te 3 месяца назад

    Nê!

  • @SearchFT
    @SearchFT 3 месяца назад

    Jou nuwe lied RUT is asemrowend.

  • @trouserminnow1
    @trouserminnow1 3 месяца назад +1

    Maandag , maandag, maandag. Ek lewe maar net van maandag tot maandag .. as daardie meisie waaroor die boondock saints sing maar net jou ontdek het sou daar nie daardie bloedblad gewees het op daardie 'i dont like mondays" dag nie ..maar oh well..ons fok voort 🎉

  • @mapuii5146
    @mapuii5146 3 месяца назад +2

    My I DOL Donald trump

  • @LouiseKoekemoer-m6n
    @LouiseKoekemoer-m6n 3 месяца назад

    ag ek wens ek kon met vakansie kon gaan

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 3 месяца назад

    Ja nee Steve
    Ek en my gesin Boikot al lankal al hierdie feeste , DSTV, Toyota, Coke, Woolworths , Spur en so meer en ja al is ons dan die enigste mense wat dit doen so be it. Jou geld is jou stem….

  • @sakkiedecock
    @sakkiedecock 3 месяца назад

    Jy doen fokol aan my Nie valse Poe's red Casper Roets uit sy v2k

  • @antonkok9012
    @antonkok9012 3 месяца назад

    KKNK = Kom kyk na K
    Innibos = agterdibos

  • @wilmahurn
    @wilmahurn 3 месяца назад

    Lagwekkend

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 3 месяца назад

    🤣🤣🤣 DORS 🤣🤣🤣

  • @cobusctz
    @cobusctz 3 месяца назад

    "Dulce et decorum est, pro patria mori" sal ook seker binnekort kriminaliseer word...

  • @chrisvdwesthuizen4403
    @chrisvdwesthuizen4403 3 месяца назад

    Ja stem saam jou maar jou seun en Louise liebenberg jammer maar is waar

  • @metsebeth7797
    @metsebeth7797 3 месяца назад

    Hoekom het hulle ons die baby-boomers gedoop? Wat is die korrelatie met baby en boom? 🤪

    • @johanntheopienaar3635
      @johanntheopienaar3635 3 месяца назад +3

      Onthou na die 2de wereld oorlog eiende 1945 het wereld n groot ekonomiese groei( Boom) ondergaan wat vrede en voorspoed tewee gebring het. Dis toe dat daar n bevolkings ontploffing plaas gevind dus het ons as Baby Boomers n paar jaar na die oorlog die lig gesien

    • @metsebeth7797
      @metsebeth7797 3 месяца назад

      @@johanntheopienaar3635 Dankie, goeie jare. Ek was baie konservatief groot gemaak. In Suidwes gebore 1965 maar dankbaar vir die goeie waardes wat ek geleer het. Groete

  • @fransmurati2370
    @fransmurati2370 3 месяца назад

    KK = Ka ka

  • @lizpienaar2945
    @lizpienaar2945 3 месяца назад

    Jy is dierbaar

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 3 месяца назад +1

    Ons sogenamde leiers het nie die vermoee Om te debateer nie. Te kak dom.

  • @TheSouthAfricanGamer
    @TheSouthAfricanGamer 3 месяца назад

    Jiss die ou kan baie moan ...

  • @MarethaDeJager
    @MarethaDeJager 3 месяца назад +1

    Wie dink Steve hy nou eintlik is

    • @fransmurati2370
      @fransmurati2370 3 месяца назад

      Jou ou piksteel gaan speel, met jou steenkool!!

    • @philipcronje8445
      @philipcronje8445 3 месяца назад +1

      Ek glo Steve weet wie is. Jou sot.

    • @MarethaDeJager
      @MarethaDeJager 3 месяца назад

      @@philipcronje8445 foeitog. Jy is maar seker net so simpel soos hy

    • @Fut23751
      @Fut23751 3 месяца назад

      Jy verstaan seker nie die pragtige suiwer taal nie. Steve is 'n Suid Afrikaner in murg en been.