Steve Hofmeyr salutes his hero, Kris Kristofferson (1936-2024), A Tribute in Afrikaans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 окт 2024
  • Ek bring vandag groot hulde aan KRIS KRISTOFFERSON. Dit was 'n seer week. Maar sy liedjies is by ons en sal altyd wees. Geniet.
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Комментарии • 69

  • @renerene1717
    @renerene1717 19 часов назад +7

    Trane hier.......mooiste huldeblyk. Mooise liedjies; pragtig gesing deur jou Steve. Blessings!

  • @naomimcleod2727
    @naomimcleod2727 День назад +18

    Dankie Steve, dit is altyd n goeie kenmerk van n goeie en talentvolle sanger om hulde aan sy kollegas te bring, ek salueer jou daarvoor. Jou kennis is ongelooflik en ek het groot respek vir jou. Dankie vie hierdie huldeblyk aan Kris.❤😢😊

  • @shaungericke7552
    @shaungericke7552 23 часа назад +8

    RIP Kris K! 😢
    Dankie Steve vir die tribute..legend van sy tyd!!

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z День назад +8

    Dankie Steve ,net soos jy dit kan doen, Kris Krisstofferson een van my groot helde het jou tribute van hom wees geseend. Jy mag maar! Groete

  • @andrefransvanniekerk8573
    @andrefransvanniekerk8573 21 час назад +6

    Woe Steve dit was beeldskoon hoe begaafd is jy nie, slaan my asem weg !! Baie dankie vir dit!!

  • @HansRichter-lh9gt
    @HansRichter-lh9gt День назад +5

    Mooi tribute Steve,taalkuns sonder gelyke is sinoniem met jou.Baie dankie.

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 День назад +6

    Dankie!!! jy sing hierdie wonderlike liede..pragtig!

  • @laurettabartolini8135
    @laurettabartolini8135 22 часа назад +10

    Oh how lovely. Steve you can sing it soooooo well. 😢

  • @Anjori-k7q
    @Anjori-k7q День назад +4

    Hy was die beste country Sanger van my tyd. Hy sal baie gemis word. As Afrikaner kan ek net dankie sê, dat ons 'n Steve Hofmyer het wat sy werk kan laat voort leef. Dankie Steve ek waardeer jou. ❤❤

  • @BarbaraMcCrystal-q6r
    @BarbaraMcCrystal-q6r 23 часа назад +7

    Thank you for his rendition you are marvellous❤

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 День назад +8

    Môre Steve ook 'n aanhanger van Chris.

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 23 часа назад +4

    Dankie ou Steve,,ons weet jy gaan sy musiek lewendig hou👊🏻💪🏻

  • @stuartcampbell3861
    @stuartcampbell3861 21 час назад +6

    RIP K.K.you'll be sorely missed on earth but the angels in heaven will be rejoicing

  • @karinrosemund1684
    @karinrosemund1684 День назад +10

    Pragtig! Baie dankie vir die beeldskone tribute. 🙏

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 22 часа назад +4

    Chris was a besonderse man, ons het n GROOT verlies in ons lewens verloor.

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 День назад +3

    Steve, Rita Coolidge het heelwat van Kris se aanvanklike sukses met hom gedeel.Wat n formidable kombinasie. May your soul rest in peace.

  • @ivycoetzee-healthinsurance8526
    @ivycoetzee-healthinsurance8526 18 часов назад +1

    RIP K.K. Thank you, Steve, for this beautiful video. May God help you through this tough time.😢

  • @StephanuOlivier
    @StephanuOlivier 20 часов назад +1

    Jinne ,man Steve... Hier tjank ek snot en trane oor my favourite Country sanger van alle tye.... Livin' on love my country held..... R.I.P. and do teach the angels to sing Country!!!

  • @brouwereric644
    @brouwereric644 22 часа назад +1

    Dis slegte nuus.... Ek is nog steeds mal oor sy musiek, en luister gereeld na sy musiek.

  • @gwenbaxter7854
    @gwenbaxter7854 День назад +8

    BAIE, BAIE DANKIE STEVE. DIE TRANE ROL 😢

  • @marijkegreeff8317
    @marijkegreeff8317 23 часа назад +9

    Gelukkig het ons nog vir jou, Steve❤

  • @francikleyn1906
    @francikleyn1906 23 часа назад +4

    ❤ Dankie Steve, uit Aus. Baie mooi.

  • @anitazondagh923
    @anitazondagh923 День назад +2

    Was mal oor hom en is jammer hy het ons verlaat. Dankie Steve.

  • @carlreiche4991
    @carlreiche4991 22 часа назад +1

    Brilliant summary pal...mooi so Steve. Allencompassing

  • @johndavid5618
    @johndavid5618 19 часов назад +5

    "Life is short...""Steve. ❤️

  • @doreenklynsmith8979
    @doreenklynsmith8979 41 минуту назад

    Baie dankie Steve...n mooi huldeblyk uit jou menswees...lief jou en gesin❤

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 23 часа назад +5

    Mooi man! 😢

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 23 часа назад +4

    Baie dankie Steve.

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 20 часов назад +2

    Ek is hierdie maand in 1949 gebore. Luiser nog sy musiek sedert my skooldae.

  • @tolategan6475
    @tolategan6475 День назад +3

    Dankie Steve😢..so baie dankie Kris😢❤❤

  • @douw004
    @douw004 23 часа назад +2

    Inderdaad goeie bydrae tot die musiek wereld gebring. Hou van jou T-Hemp

  • @schalkburger5732
    @schalkburger5732 24 минуты назад

    Op ons ouderdom is ons ikone nog ouer en moet hulle een of ander tyd huistoe gaan. Dit bly maar hartseer. Dankie Steve.😢

  • @nicinaude6189
    @nicinaude6189 21 час назад

    Finominale tribute aan Kris Kristofferson. ❤❤❤
    Nou loop my trane van vooraf!
    Kris was menige jong meisie se idol.
    En so het hy deur die jare ons idol gebly....
    Dankie Steve, hierdie is absoluut beautiful!
    Waardeer jou! ❤

  • @rafntumble
    @rafntumble 19 часов назад +1

    Dankie, Steve. Ons deel n hero! Kris is weg, maar sy legend leef voort!

  • @ghokitoachumi6754
    @ghokitoachumi6754 День назад +5

    Wow lovely song ❤ new Subscriber from India ❤

  • @eddiestafford455
    @eddiestafford455 17 часов назад

    Saluut! Steve. Dit is n pragtige huldeblyk, uit die hart uit.

  • @ferdischoltz4269
    @ferdischoltz4269 День назад +3

    Jy mag maar ou Steve …lekker man !!!!👊🏻

  • @GertVanColler
    @GertVanColler 14 часов назад

    Dankie Steve. Wow. Dit gaan lank vat om dit alles te verwerk. Dankie van 'n mede Goudvelder

  • @merciamaritz8728
    @merciamaritz8728 3 часа назад

    Dankie Steve. Hy was n ware man, n unieke wese. ❤

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis День назад +2

    Beautiful

  • @hanneliestrydom4010
    @hanneliestrydom4010 4 часа назад

    My hart bloei saam met jou. Dankie Steve

  • @suziebasson1678
    @suziebasson1678 16 часов назад

    Ongelooflik STEVE ons harte ook seer ma jy Kan maar. NOSTELGIES😢😢

  • @drikushayes6725
    @drikushayes6725 16 часов назад

    Dankie Steve, dis hoe ek ook oor hom gevoel het

  • @pietschoeman6920
    @pietschoeman6920 23 часа назад

    SALUUT OOM KRIS. Goed gedoen Steve en ook een van my beste country musiek. 😢😢😢

  • @HeinStrydomm
    @HeinStrydomm 13 часов назад

    Dankie vir jou tribute… stem 100 % saam🤙🏻

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6x 58 минут назад

    Ek stem, hy is onvergeetlik. Rod McKuen was minder bekend, maar poëties ewe groot. Dalk bietjie sentimenteel, maar lekker hippy stuff.
    Dankie vir hierdie verering. Well done.

  • @chloevanrooyen1596
    @chloevanrooyen1596 10 часов назад

    BLESSINGS🛐 STEVE💕 FOR THESE BEAUTIFUL🤗 WORDS AND💛 MUSIC FOR A LEGION 💕LIKE😇 KRIS KRISTOFFERSON AMEN. I JUST LOVE❤ KRIS SO MUCH🤗 AND THE PAIN IS SO SORE😢 AMEN. BLESSINGS🛐 IN ABUNDANCE💕 MY FRIEND AMEN. ❤❤❤🕊🥀🌷⚘

  • @hendrikshort3173
    @hendrikshort3173 Час назад

    RIP Oom Kris! Oom Steve in n Metallica Master T-Hemp! WOW!!

  • @pierreolivier3275
    @pierreolivier3275 23 часа назад +1

    Beste country sanger

  • @Smartie80
    @Smartie80 23 часа назад +1

    Waarlik so tragies Steve! Die regte liggendes is nou amper almal weg. PS: ek salueer jou vir jou Tallica hemp. Ek is 'n massiewe aanhanger vir meer as 30 jaar🤙🏻👌🏻

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 18 часов назад

    Ja hy was n groot Yster😢😢😢

  • @ockertbester3797
    @ockertbester3797 15 часов назад

    Dankie Steve .En kan nie wag om julle te sien by Kanonkop Hoerskool die maand nie en persoonlik dankie te se vir als wat jy doen vir ons .Ockert en Michelle

  • @lourensopperman73
    @lourensopperman73 22 часа назад

    AWESOME SANGER GEWEES, EN DAN IS EK MAL OOR JOU HEMP

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 День назад +2

    👏👏👏jy mag maar👍👍👍

  • @vdm568
    @vdm568 16 часов назад

    Mooi

  • @christineslabbert5955
    @christineslabbert5955 15 часов назад

    Nog 'n Highwayman weg!!!
    Hy was baie talentvol.

  • @barthettema3727
    @barthettema3727 19 часов назад

    What a legend

  • @W41m_s1_ca7
    @W41m_s1_ca7 20 минут назад

    Jho, jho jho....dis 'n high 5❣️❣️❣️piepie nou lekker deur my oë🫣

  • @BttrFlyBlu
    @BttrFlyBlu 3 часа назад

    Wowww …

  • @markusdippenaar331
    @markusdippenaar331 21 час назад

    Mag jy nog lank gespaar Bly Groot Boom daar is Min van jou soort oor.❤

  • @grethahart1626
    @grethahart1626 16 часов назад

    All the good singers are leaving this earh

  • @laurettabartolini8135
    @laurettabartolini8135 23 часа назад

    Net Steve kan dit so sê!

  • @bkj3845
    @bkj3845 33 минуты назад

    KK was a legend!

  • @bitcoinjc
    @bitcoinjc 21 час назад

    Ek onthou my heel eerste epos aan jou voor die 1933 droogte, toe jy nog by GAM was. My vraag was Wie sing die liedjie en jou antwoord was Kris Kristofferson met 2 uitroeptekens :) Goeie ou dae, rus sag Kris.

  • @christievanhuyssteen1687
    @christievanhuyssteen1687 2 часа назад

    Wat van ñ toer deur die land om hom te vereer/gedenk?

  • @JohanHarding-l8m
    @JohanHarding-l8m 21 час назад

    Hy mag maar😢

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 21 час назад +2

    Kris Kristofferson was ongelooflik!