Interesting Fishing Session at Klipvoor Dam | Klipvoor Dam S5E7

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • The first trip to Klipvoor dam for Barend and Andre was not what was hoped for. After a challenging day of fishing and an unpleasant encounter with the reserve rangers, they drove back home early the next morning. Regardless of the inconvenient encounter, time spent fishing is time well spent!
    Great waters with great potential. Dynamic Angling will be back!

Комментарии • 39

  • @chyduispelser1022
    @chyduispelser1022 Год назад +3

    Hoop die manne is nog veilig. Sal like om te weet hoekom hulle nie meer videos maak nie...beste fish entertainment op RUclips

  • @kobussmith7852
    @kobussmith7852 Год назад +2

    Baie goeie video manne, en lekker mooi vis gehengel.baie ordentlike taal gebruik ..voorspoed en stywe lyne.

  • @joelmokhine2430
    @joelmokhine2430 2 года назад +2

    Awesome session my ninjas

  • @jandreduplooy7303
    @jandreduplooy7303 2 года назад +4

    Leer so baie by julle, love die videos en hou so aan😉🐟

  • @jcdenecker9919
    @jcdenecker9919 2 года назад +5

    Hou van die videos! Keep it up

  • @chyduispelser1022
    @chyduispelser1022 2 года назад +5

    Dankie manne vir nog n entertaining video en waar ek baie leer. Wens julle kan elke 2de naweek n nuwe video load

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад

      Hi Chyduis! Dis altyd 'n plesier en dankie vir jou kommentaar! Ek wens self ons kon meer by die water uitkom.

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 2 года назад +3

    mooi manne baie bly julle is terug met nuus,hou so aan.

  • @andrewnell1332
    @andrewnell1332 Год назад +3

    Manne ons kort nog n Video.
    Kom ons mis julle man.
    Andrew Nell

  • @rwvanderwal7659
    @rwvanderwal7659 2 года назад +3

    Love julle videos
    Hou so aan manne julle gaan nog groot gaan

  • @MartinAzelle
    @MartinAzelle 2 года назад +2

    Nice video ouens! En so leer ons almal iets, maak seker of daar plek is voor jy commit en dan met sulke ongerief moet sit! Hoe sê hulle. . . "Leer uit ander se foute"😃

  • @daniefourie8181
    @daniefourie8181 Год назад +2

    Lewe julle 2 nog.gaan daar nog hengel video's kom

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад +2

      Hi Danie, die afgelope tyd was maar besig gewees by die werk. Ons probeer kyk om een of ander tyd weer videos te kan maak.

  • @joanelhoffman7759
    @joanelhoffman7759 Год назад +2

    hoop on eendag julle were by barberspan the sien

  • @Dylanhards
    @Dylanhards Год назад +3

    Mis julle wanneer post julle weer😢

  • @evansteyn7818
    @evansteyn7818 2 года назад +2

    Gaan vang by vaalkop dam volgende. Klipvoor is nou die laaste ruk te besig.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад +1

      Evan, dankie vir die raad. Hoe lyk die visvang by Vaalkop deesdae?

  • @jammygouws5165
    @jammygouws5165 2 года назад +2

    Baie nice video kerels net jammer oor daai baber van Barend sou graag wou sien hoe groot dit was ... kan al klaar nie wag vir volgende 1 nie

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +2

      Hey Jammy, dankie dit word waardeer. Ons werk klaar aan planne vir die volgende video!

  • @randomness6203
    @randomness6203 2 года назад +2

    Het oom enige tips vir visvang by rietvlei dam

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Hi IQcuber, ons was nog nie by Rietvlei dam gewees nie. Ons glo maar in heuning dit is gewoontlik ñ baie goeie opsie om mee te begin. Het jy al ander videos probeer kyk oor Rietvlei?

  • @softangler3040
    @softangler3040 2 года назад +3

    Next time be at the gate at 04:00 am

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад

      Softangler, thanks for the advice. We will be sure to be early next time.

  • @juanbotha6610
    @juanbotha6610 2 года назад +2

    net n side note... julle spomb is nie n regte spomb nie, dis waarom die rocket beter vlie.... kry n oorspronklike "SPOMB" en jy moet hom in clip, anders kom jou aas nie by jou voer uit nie,,, trust me, been there, done that...

  • @Worldwide_Outdoor_legend2.7
    @Worldwide_Outdoor_legend2.7 7 месяцев назад +1

    Hi pls use English i love ur content❤

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  7 месяцев назад

      Thanks, we will try to add English subtitles 😀

  • @dislikeeddie1773
    @dislikeeddie1773 2 года назад +1

    Yes barend hoori ek het net soo Klein vraagie waar is Johan en hoekom vang julle nie Meer saam nie

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Hi Tiaan, op die oomblik bly ons ver van mekaar af wat dit moeilik maak om saam te hengel.

  • @tieniedupreez4939
    @tieniedupreez4939 2 года назад +2

    Middag manne net n vraag van waar is julle sien die L nomerplaat

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +2

      Hi Tienie, ons is op die oomblik in die Limpopo province en die Noord-Wes

    • @tieniedupreez4939
      @tieniedupreez4939 2 года назад +2

      @@DynamicAngling Hi baie dankie ons is hier in n klein dorpie steelpoort ook in die limpopo area ons het ook ons klein hengel club (chrome angling club) hier waar ons onself maar besig hou by ons kan maar se plaas dam maar die vis loop mooi sal ge-eerd wees as julle ons vir n naweek kan join

  • @Alex_Redelinghuys
    @Alex_Redelinghuys Год назад +2

    Hkm post julle nie mser vidoes nie

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад +2

      Hi Alex, ons wil baie graag, ons is net op die oomblik vas met werk. Ons probeer kyk of ons weer kan videos opkry!

  • @danieltheron3709
    @danieltheron3709 9 месяцев назад +1

    Wanneer maak julle weer videos of maak net n video hkm julle nie meer maak nie ek leer so baie by julle en maak my eie goed en ek mis die videos ek kyk dit al oor en oor

  • @skeepies871
    @skeepies871 Год назад +2

    ek mis julle videos... maak meer asb

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад +2

      Dankie Skeepies, ons sal probeer om weer videos te maak.