Theewaterskloof dam | S6E2
HTML-код
- Опубликовано: 27 ноя 2024
- Music used in the Video:
Song: Ikson - Blue Sky (Vlog No Copyright Music)
Music promoted by Vlog No Copyright Music.
Video Link: • Ikson - Blue Sky (Vlog...
Pop Music: bit.ly/pop-musi...
Hip Hop & Rap Music: bit.ly/hip-hop-...
Dance & Electronic Music: bit.ly/dance-el...
Cape Verde by Scandinavianz/ scandinavianz
Creative Commons - Attribution 3.0 Unported - CC BY 3.0
Free Download / Stream: bit.ly/3ObQQPK
Music promoted by Audio
------------------------------
Track: Oxygen - Next Route [Audio Library Release]
Music provided by Audio Library Plus
Watch: • Oxygen - Next Route | ...
Free Download / Stream: alplus.io/oxygen-next-route
------------------------------
Lekkker man dis lekker om julle trug te he hoop julle het ook n lekker newe jaar en kerswees gehê
Daai klein karpies is baber kos!
Amazing om tesien julle is terug.
Welcome back
Ek julle ge miss owens 👌🏼🎣
Dankie dankie, dit is lekker om weer terug te wees! Geniet hom.
Jis ouens julle maak my hart bly! Ek voel ek is julle biggest fan. Het depressie gehad van julle laaste upload oor n jaar terug. Hoop julle is volstoom weer terug en upload elke week n video. Van die begin af gese Dynamic Angling is die beste visvang channel op RUclips.
Hey Chyduis. Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek is jammer om te hoor, ek hoop als is weer goed by jou. Ek se altyd, as die lewe bietjie moeilik raak, gaan vang net weer vis! Sterkte, jy is 'n yster!
Bly julle is terug! Sien uit om te kyk🎉
Sherize, jy is baie welkom! Dankie vir die kommentaar.
Jippy🎣manne is terug😁👍🙏
Hi Johnny, ons is bly jy geniet die videos, help ons gerus deur om die video te like en share as jy wil 😀.
Lekker boys
Julle moet nog post asiblief
Welkom terug....
Dankiedankie Landus!
Julle moet barbers daar probeer vang.
Hello Dirk, ons gaan verseker weer daar gaan draai vir die barbers! Ken jy die dam?
@@DynamicAngling nee Ken nie die dam nie maar ek weet daar is groot barbers daar
Theewaterskloofdam
Jy het hom! Heel lekker dam.
Waar is ons 1400 bakkie?
Legend bakkie daardie!