Opsoek na groot babers by Barberspan | Barberspan S3E4

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 ноя 2024
  • СпортСпорт

Комментарии • 68

  • @joelmokhine2430
    @joelmokhine2430 2 года назад +1

    Ek geniet hulle videos gents keep them coming.u really plan your sessions .big up my ninjas.hope one day we will meet at the waters👌👌👌

  • @etd5791
    @etd5791 2 года назад +1

    Lekker iets anders vir 'n slag. Plain and simple maak dit lekker. Ook gewoonlik wanneer die oupas gevang word. Nice session bulle. Dankie.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад

      Hi Et D, dankie vir die positiewe kommentaar... 🙂

  • @barendknoetze
    @barendknoetze 4 года назад +7

    Raad : Nie nodig om mekaar se name so aanhoudend te sê nie 👌🏻

  • @rudolphgermishuys5236
    @rudolphgermishuys5236 5 лет назад +3

    Well done maats. Eknis so bly julle geniet net die visvang. Niks fancy stokke rigs en mutis nie. Dis soos 99% van SA nog vang.

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 5 лет назад +3

    Manne, BAIE onveilig wat julle doen ! Het al 'n vriend verloor so om SONDER "Lifejacket" te roei, mense doen wat julle doen. ASB, veiligheid 1ste !

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад +4

      Hello Kobus. Jy is reg dit is gevaarlik om sonder 'n lifejacket uit te gaan op die water. Ons het ons lifejacket by die huis vergeet. Dit was vir ons nie 'n probleem om uit te gaan sonder n life jacket nie want die water daar is baie flak, mens kan staan 300m van die kant af in die water. Party plekke raak wel dieper maar ons het verantwoordelikheid geneem om naby die vlakwater te roei.

  • @raltonkistnasamy6599
    @raltonkistnasamy6599 2 года назад +1

    wonderful channel

  • @SLjansvrensb.
    @SLjansvrensb. 5 лет назад +1

    Jammer, ek het verkeerd gehoor, dankie

  • @pieterpretorius3713
    @pieterpretorius3713 5 лет назад +7

    Lekker kerels , was sommer bly toe ek die nuwe video sien! keep up the good work!

  • @cornerandall8708
    @cornerandall8708 5 лет назад +2

    Geniet julle videos! Stywe lyne manne

  • @eckeharddedekind7487
    @eckeharddedekind7487 5 лет назад +1

    Mooi man. Hou altyd van julle videos.
    As julle groot babers soek moet julle by Umfula babers vang. Hulle is groot daar in die kanaal wat hulle noem baber alley.

  • @joelmokhine2430
    @joelmokhine2430 2 года назад

    Really enjoyed your session my ninjas

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Hi Joel, thanks so much for the positive comments!! 😁

  • @pietvisagie6802
    @pietvisagie6802 2 месяца назад +1

    Hello julle ysters ,wat se vis spesies is daar buiten babers ,asook word die karps groot daar ,ons het n toernooi november maand daar ,weet nog nie wat se kant ons gaan kompenterend hengel nie ,wil net weet asv

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 месяца назад +1

      Hi Piet,
      Sovêr ons weet is daar karp, moddervis, baber, geelvis. Mens vang gewoontlik mooi karps naby die ingang van die natuur reservaat en daar naby die inloop se kant. Die pan is baie vlak op party plekke, mens loop maklik 200m in en dan is die water half lyf.

    • @pietvisagie6802
      @pietvisagie6802 2 месяца назад

      @@DynamicAngling dankie hoor ,wil net weet of julle nie iemand ken by baberspan wat die dam baie hengel nie ,n LOCAL ,daar ?

  • @iwanthompson3377
    @iwanthompson3377 3 года назад +1

    julle lyk soos lit manne. wat is die resep vir jou heuning deeg?

  • @MnrMaddox
    @MnrMaddox Год назад +1

    Ek love julle vid Kan ek dalk n give away kry van dips en flots asb

  • @pauldeklerk7375
    @pauldeklerk7375 3 года назад +1

    leka bois

  • @johansnyman621
    @johansnyman621 5 лет назад +1

    Toe julle by daai gerage uitry toe week ek van waaraf jul kom. Ek bly ook hier in potch.

  • @dirkvandermerwe6027
    @dirkvandermerwe6027 5 лет назад +1

    Mooi so ouens... Hou die lyne styf...

  • @stephandutoit2037
    @stephandutoit2037 5 лет назад +2

    Julle maak rerig goeie videos. Wil net weet wattera"s kamera en toerusting gebruik julle om die vidio te skiet

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад

      Goeie naand. Baie dankie vir die kompliment. Ons het nie enige gevorderde toerusting vir die videos nie, ons gebruik ons fone en 'n Action Cam om die videos te neem.

  • @marcellenortier4041
    @marcellenortier4041 5 лет назад +1

    Lekker video geniet dit baie. Dankie. Hoe die veiligheid en is daar amblusie geriewe ?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад +1

      Hi Marcelle, by die natuur reservaat gedeelte is die geriewe nie op standaard nie. Wat die veiligheid betref , het ons nog geen probleme gehad nie (alhoewel mens deesdae baie versigtig moet wees). Daar is ook n oord net langs aan die natuur reservaat wat al die nodige geriewe en veiligheid bied.

    • @marcellenortier4041
      @marcellenortier4041 5 лет назад

      DynamicAngling fantasties sal gerus n draai gaan maak dankie.

  • @jonathanventer9100
    @jonathanventer9100 5 лет назад +3

    Hello how kan ek Saam die 2ous fisvang

  • @zaahidsharif776
    @zaahidsharif776 4 года назад

    Hi guys what bait could 1 use to catch a good amount of fish at barberspan

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 года назад

      Hi Zaahid. There are different baits working at different times at Barberspan. However, the hook baits that I always use there are, kariba worms, honey/ banana oozers or white dough. Brown bread works good as well. Regarding the bol dip, sweet flavours like honey, caramel and fruity flavours will do the trick.

  • @imraanscholtz7638
    @imraanscholtz7638 5 лет назад +2

    As die wind optel dan is baberspan van die hell af....

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад

      Hi Imraan, dit is so, ons het al self daai storm winde ervaar :).

    • @jonathanventer9100
      @jonathanventer9100 5 лет назад

      @@DynamicAngling Hey ek wil graag weet of n mens kan reel om een keer saam jul te kan vang? (Barend en Johan)

    • @jonathanventer9100
      @jonathanventer9100 5 лет назад

      Hey ek wil graag weet of n mens kan reel om een keer saam jul te kan vang? (Barend en Johan)

  • @janstrydom551
    @janstrydom551 3 года назад +1

    Julle is veronderstel om veiligheids baatjies aan te hê wanneer julle op die water roei wees ń voorbeeld vir ander wat julle videos kyk

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Hi Jan, baie dankie vir die kommentaar, ons het ongelukkig ons life jackets by die huis vergeet in die sessie. Dit was n fout, ons het darem ons life jacket in die ander sessies gebruik, kyk gerus na die nuwe videos. Veiligheid is definitief DIE belangrikste aspek van hengel, en ons moedig dit ook aan.

    • @jdg5682
      @jdg5682 3 года назад

      Die dam is vlak em Bharend se hy kan swem

  • @andreoberholzer3369
    @andreoberholzer3369 3 года назад +1

    Wil julle nie asb vir ons daai bruinbrood degie se resep opsit nie

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Dankie vir die voorstel. Ons is aan die werk om nuwe tutorial videos te maak: aas, dips, voer ens.... wat hopelik binnekort sal opwees.:)

    • @frikkels1000
      @frikkels1000 2 года назад

      Ek wil ook graag die resep hê. Ons gaan in Desember baberspan toe.

  • @divanventer3689
    @divanventer3689 Год назад

    Ekt 'n 20 kg baber gevang by die hotel so 30 m van die bank af

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад

      Dis baie nice Divan, hoe lank was die fight?

  • @ernstcoetzer809
    @ernstcoetzer809 5 лет назад +1

    Kry lifejackets boy's....

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад

      Hi Ernst, dankie vir die terug voering. Ons het n lifejacket, ons het ongelukkig vergeet om hom in te pak vir die sessie.

  • @tshepomaidi8912
    @tshepomaidi8912 Год назад +1

    after catching the fishyou must slaughter it same time, not let it suffer like that in breathing

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад

      Hi Tshepo, all of the fish were safely released.

  • @erichpelser7586
    @erichpelser7586 5 лет назад +1

    Leke boy's map hom vlou

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters1235 3 года назад +1

    What line do you use?

  • @user-ri8nd4ye8c
    @user-ri8nd4ye8c 5 лет назад +1

    Is jul op fb waar ek jul kan inbox ... of hoe kan ek jul add op whatsapp.. ons moet bietjie gesels asb

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад +1

      Goeie naand. Jy kan ons gerus kontak op facebook. Barend Muller, en Johan Fick.

  • @andreoberholzer3369
    @andreoberholzer3369 3 года назад +1

    Ek was so lanklaas daar by die pan van die Barbier het nie eers geweet mens kan aan daai kant gaan oorslaap nie het maar altyd daar by die hotel gaan kamp. Like wat julle doen, julle hemgel soos 98% van die volk hengel hou so aan. Hoop julle word net groter en groter

  • @AndrewGreeff-s5u
    @AndrewGreeff-s5u Год назад +1

    Where is your safety jacket ......how can u encourage such behaviour ? Safety first

  • @sofishticatedangling8740
    @sofishticatedangling8740 5 лет назад

    Hoe kan ek in kontak kom met julle?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  5 лет назад +1

      Hi SOFISHTICATED ANGLING, jy kan ons op facebook invite (Johan Fick, Barend Muller) of jy kan n email na fishonofficial1@gmail.com toe stuur.