LEGENDS LEGACY SERIES - EPISODE 4 - VOSRITE PARYS

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 ноя 2024

Комментарии • 23

  • @koekiebreedt9995
    @koekiebreedt9995 4 года назад +2

    Geniet altyd julle videos. Kwaliteit is baie goed en julle aanbieding is puik

  • @rugenherholdt1222
    @rugenherholdt1222 2 года назад +1

    Jou prudukte is amazing 👏

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.9489 4 года назад +2

    Baie baie nice video mooi karpe gevang daar en mooi bebers ook... Ek weet wat kom in my viskas volgende🎣🎣🎣

  • @douglaskapp7774
    @douglaskapp7774 4 года назад +2

    Altyd baie lekker om julle videos kan kyk. Dankie julle Champs

  • @pietvisagie6802
    @pietvisagie6802 4 года назад +4

    Waardeur julle aas aanbiedings en eerlikheid in die video,sal verseker julle produkte aankoop 👍

  • @ChristoStrauss
    @ChristoStrauss 4 года назад +1

    Awesome video!

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 4 года назад +2

    Manne volgende keer grooter skep nette 😂😂😂 maar dankie vir n exelent video, Skep net minus 1

  • @ntsandvoyenkhosiphilamsibi7029
    @ntsandvoyenkhosiphilamsibi7029 3 года назад

    We can appreciate a bit of English or English subtitles otherwise it's an awesome & informative video. From an aspiring angler from Swaziland.

  • @jandreneethling5664
    @jandreneethling5664 4 года назад +2

    Kontak seblief vir Outdoor 24 in Nylstroom!!! Wil graag julle produkte lokaal koop!!

    • @barendbreedt770
      @barendbreedt770 4 года назад +2

      Baie dankie sal jy vir my ñ nommer kan gee asb.

  • @cptmorgan7575
    @cptmorgan7575 2 года назад

    Hell julle manne vang baie mooi visse.

  • @henniduplessis452
    @henniduplessis452 2 года назад

    Hi. Watter kamp by Vosrite is daai met die lekker "beach"?

  • @evan_lab3158
    @evan_lab3158 3 года назад +1

    Die naweek het ek n 17kg barbel uit getrek by vosrite met maximus dit werk soos n bomb

  • @paulduplessis9481
    @paulduplessis9481 4 года назад

    Ek het julle video baie geniet! Christiaan, watter katrol het jy op jou Wiska URF stok? Lyk na ‘n baie lekker gebalanseerde kombinasie.

  • @anrichsimpson7721
    @anrichsimpson7721 4 года назад +2

    Kan nie wag om met julle produkte te gaan visvang nie

  • @daniell5131
    @daniell5131 3 года назад

    Wat dink Oom van Vosrite in die Winter😂😂

  • @altaprinsloo2670
    @altaprinsloo2670 2 года назад

    👍🤗😎👇🕭🎣

  • @caydengroenewald1883
    @caydengroenewald1883 4 года назад +1

    Hi ouens ek wil julle gou vra as dit reg is met julle hoeveel kg lyn is op julle stokke

  • @terrieboshoff8220
    @terrieboshoff8220 2 года назад

    Ek wil iets weet, niemand kan my regtig help of raad aanbied . Graskarp ,hoe vang mens hul ,watse aas sal werk vir monsters. Ek het n paar groot monsters wat im my dam rond dryf, maar niks werk ? Asb help

  • @xbtusd7501
    @xbtusd7501 4 года назад

    Looks like you guys need a man ! those are baby's i know a guy that catches 3 meter flattys