Catching Carp at Arabie | Arabie Dam S5E6

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 ноя 2024

Комментарии • 50

  • @francoisvaneyssen8574
    @francoisvaneyssen8574 3 года назад +6

    Dit was rerig n lekker sessie julle en dankie vir die lekker videos ek geniet dit vreeslik baie.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад +1

      Hi Francios, dankie vir die kommentaar! Dis altyd lekker as julle dit saam ons geniet

  • @andriasvandeventer4944
    @andriasvandeventer4944 3 года назад +3

    Baie dankie vir julle videos.
    Julle daag soos ons gewone vissermanne by die dam op en skiet REGTE video's. Baie dankie.
    Sal graag eendag n sessie met julle wil deel.
    Groete

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Hello Andrias, dis reg ja ons doen net wat ons geniet! Dankie vir die kommentaar!

  • @hansiegrobler
    @hansiegrobler 3 года назад +2

    Nee magtig, al die lekker dinge van visvang het julle in die video, wat ons moet sit en kyk, die visse ... die koffie en beskuit ... die vroeg oggend by die dam wakker word ... die sappies in die warm deel van die dag, alles wat lekker is!!
    Ag Andre, moet nie so wees nie, gee daardie slymerige karp n soen, lyk of hulle baie van jou hou!
    Baie dankie vir nog n great video manne! Sien uit na die volgende een!

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад +2

      Hello Hansie, dankie vir jou ondersteuning! Dis altyd lekker om ons hengel ervaaring te deel. Lag ek lekker nou, die silwer karpe is maar 'n pes somtyds maar as die polisieman so opspring dan is dit tog nog die moeite werd.

  • @hendriknieuwenhuis5121
    @hendriknieuwenhuis5121 3 года назад +3

    Well done julle. Julle moet somme dai silver karpe se koppe afkap vir baber aas. Aaklige vis.

  • @jammygouws5165
    @jammygouws5165 3 года назад +2

    Nee kerels die was nou verseker n groot plesier gewees om na die video te kyk ... nou is ek net nog meer lis vir die water ... well done was GREAT STUFF soos altyd

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад +1

      Hello Jammy! Dankie, dis altyd 'n plesier om die video's te maak! 🎣🎣 Veral as ons sulke support kry😎

  • @waldorobbertse
    @waldorobbertse Год назад +1

    Puik video!
    Wens julle wil weer uit bring!!

  • @flyblueskyguy5863
    @flyblueskyguy5863 3 года назад +1

    Nie geweet Andre hou so baie van die silwer donkies nie...bly hy kon weer 'n paar vang. :-)
    Lekker video en goed ge-edit. Dankie.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Dankie dankie vir die goeie kommentaar! Dit word waardeer. Andre is maar net so gelukkig om elke keer sy sessie by Arabie met 'n silwer karp te begin😄. Stywe lyne

  • @demetreprokopis6489
    @demetreprokopis6489 3 года назад +3

    Great session guys

  • @barendventer9382
    @barendventer9382 3 года назад +2

    Uit eindlike stuur julle vir ons nog n video. Check gereeld uit vir die volgende een. Dankie great video.

  • @DonaldChidi-xi6vc
    @DonaldChidi-xi6vc Год назад +2

    Well done gents

  • @Tiaan07uys
    @Tiaan07uys 3 года назад +1

    Jis julle ledgends!!🔥💪
    Finally!! Julle het gepost🤌

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Jy is die legend!! Dankie vir die support!

  • @jacqueslouw166
    @jacqueslouw166 3 года назад +1

    Well done manne, julle videos is puik

  • @softangler3040
    @softangler3040 3 года назад +3

    Lekir, you must invite me next time. When is the next trip?

  • @andreoberholzer3369
    @andreoberholzer3369 2 года назад +2

    Puik geniet julle vids baie soos die ou mense gese het mense mense.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Dankie Andre vir jou kommentaar! Dit word waardeer!

  • @johannnienaber8668
    @johannnienaber8668 3 года назад +5

    You should please kill that silver carp! It will take over the Dam. They will bread faster then the carp. Get rid of them. Use them for catfish bait. Nice video

  • @ThePriVaTe1024
    @ThePriVaTe1024 3 года назад +1

    Lekker manne. Julle was gelukkig met die karpe. ek was onlangs by vaal rivier maar het net een vis die hele naweeek gevang. Goeie videos.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Ons was inderdaad baie gelukkig gewees oor die karpe! Dankie vir die kommentaar! Stywe Lyne

  • @dannyhattingh579
    @dannyhattingh579 3 года назад +1

    Well done guys

  • @albertlouw2520
    @albertlouw2520 3 года назад +1

    Lekker manne,ek gaan defnetief garlic en heuning saam probeer met daai Juana pitte.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Albert dan glo ek jy sal binnekort aan wees met 'n karp👌🏻👌🏻👌🏻

  • @reaganmaraba6102
    @reaganmaraba6102 3 года назад +2

    Lovely stuff guys. Which side of Arabie dam is this?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад +1

      Hello Reagan, this was at Schuinsdraai Nature Reserve

  • @heinvanjaarsveld2021
    @heinvanjaarsveld2021 3 года назад +3

    Hi daar. Waar kan mens van julle produkte bekom? Sal graag wil probeer.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад +1

      Jy kan gerus vir Japie skakel by +27813427770.
      Hy sal jou help vir enige bestelling en verdere inligting.

  • @ixine-uc9eo
    @ixine-uc9eo 3 года назад +2

    Ek love dit ek wil ook sommer nou gaan vang

  • @tyronene406
    @tyronene406 2 года назад +2

    Naand se waneer sien ons nog n video van julle

  • @jacquesgeldenhuys4946
    @jacquesgeldenhuys4946 Год назад +2

    Hoekom maak jul die silver karp nie dood nie? Dis mos uitheems🤷‍♂️

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  Год назад

      Hi Jacques ons pas net catch en release toe. Ons is nie seker wat die reëls rondom die vang en dood maak van silver karp is nie.

  • @zachoff7663
    @zachoff7663 3 года назад +1

    Lekker man💪

  • @frikkieuys5181
    @frikkieuys5181 2 года назад +1

    Wanneer kan ons n volg vid verwag?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +2

      Hi Frikkie! Die volgende video sal die naweek opgelaai word! Dankie vir jou ondersteuning

  • @tiaanjoubert3352
    @tiaanjoubert3352 2 года назад +1

    Pla die krokodille by Arabie julle nie? Sien nooit dat julle n krok afneem nie... Of kom investigate hulle partykeer in die aand?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  2 года назад +1

      Hi Tiaan, die krokodille pla gladnie. Uit die klomp geleenthede wat ons Arabië toe gegaan het, het ons baie min krokodille gesien en dan is hulle op 'n veilige afstand. Mens bly maar versigtig spesifiek in die aande. Ons sit gewoonlik ekstra ligte op sodat mens die oë makliker kan sien in die aand.

  • @sirhurone
    @sirhurone 3 года назад +1

    Watter maak se floaties gebruik julle?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 года назад

      Hi Sirhurone, ons gebruik verskillende make. Maar die wat ons baie gebruik het in die video is deur DKX gemaak.

    • @sirhurone
      @sirhurone 3 года назад

      @@DynamicAngling Baie dankie

  • @frikkieuys5181
    @frikkieuys5181 2 года назад +2

    Hi julle ek het vir jle 'n pm gestuur op FB.