Boer van Piketberg se bebloede lyk deur werkers gevind

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 авг 2022
  • Piketberg, Wes-Kaap, 4 Augustus - 'n Wes-Kaapse boer se werkers steier na sy moord.
    Die 53-jarige Hendrik Pistorius se lyk is half onder 'n drom gevind op sy plaas op Piketberg.
    Die plaaslike boerderygemeenskap is in 'n toestand van skok, terwyl die regering 'n beroep op die polisie gedoen het om vinnig werk te maak van die moord- en roofondersoek.
    Monique Mortlock het uit Piketberg berig.

Комментарии •