Wit klere by diens vir vermoorde ma en seun: "Dis 'n teken van hoop"

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 дек 2023
  • Die gemeenskap van Alberton in Gauteng het saam met familie en vriende afskeid geneem van Nadine Terblanche en Ruandré Vorster.
    Die ma en haar 9-jarige seun is op 27 November 2023 grusaam by hul huis in die woonbuurt Randhart vermoor.
    Hulle begrafnis is by Doxa Deo Meyersdal gehou.

Комментарии •