Dubbele moord ruk Oos-Rand

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 ноя 2023
  • Alberton, Gauteng, 29 November - Die gemeenskap van Alberton aan die Gautengse Oos-Rand is geruk deur 'n dubbele moord in 'n rustige woonbuurt.
    Nadine Terblanche en haar jong seun, Ruandré, is dood in hul huis in Randhart aangetref.
    'n 37-jarige verdagte is aangekeer en sou Woensdag in die Palm Ridge-landdroshof verskyn, maar die staatsaanklaer het gesê die dossier is nie by die hof nie.

Комментарии •