Prontuit: Onderhoud, Robert Lynn- Segment 1 - Plaasmoorde

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 апр 2017
  • Plaasgeweld is ‘n emosionele onderwerp. Wanneer daar oor plaasgeweld gepraat word, ontlok dit heelwat emosie. Daar word deur sommige gemeen dit is ‘n geval is van sagte teikens, die plaas is afgelee. Ander meen die motief is desperaatheid van armes wat steel by die rykes. Rassisme na albei kante toe en wraak word ook as redes aangvoer. Al hierdie spekulasie maak oplossings moeilik. Maar die tyd loop uit en die situasies moet aandag kry. Behalwe vir menselewens is daar kwessies soos die impak op die ekonomie en voedselsekerheid en werksgeleenthede. slegte knou kry en daarmee saam voedselsekerheid en werksgeleenthede.
    Die Prontuitspan het twee plase gaan besoek wat deurgeloop het onder ‘n plaasaanval.
    Wees deel van kykNET se RUclips kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 5

  • @lorriemamoet9406
    @lorriemamoet9406 3 года назад +2

    #southAfrica let us stand up against these murders

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 года назад +1

    Pray for soth Africa:@SplE ++++ Gebed vir Suid Afrika@_exg​

  • @pixiechick4367
    @pixiechick4367 3 года назад

    this is the first time i hear of these attacks and its got to stop!!!the murderers torture and kill and then take what they want.NOTHING IS DONE!! wanneer gaan daar hulp wees vir ons boere?daar word nou alle boere doodgemaak,wit,swart,indier,ens.we need to do something , tired of the misery these cowards spread.