PRONTUIT | PLAASMOORDE | SEG 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 ноя 2020
  • PRONTUIT | PLAASMOORDE | SEG 1
    Na die moord op Brendin Horner en die gebeure by die hof in Senekal, is plaasmoorde en -aanvalle onder die wêreldvergrootglas. Mense oor die hele politieke spektrum probeer die gru-dade egter uitbuit om hul eie agtenda te dien en in die proses word die slagoffer byna vergeet. Aanvalle en moorde op plaasgemeenskappe hou dikwels verband met ander misdade op plase. Polisieminister Bheki Cele het op ‘n onlangse vergadering met landbouers op Bethlehem, belowe hy sal binne 21 dae terugvoer gee op hul klagtes. Daardie 21 dae verstryk more. Ons het met slagoffers, boere en ander rolspelers gaan gesels.
    After the murder of Brendin Horner and the events at the court in Senekal, farm murders and attacks are under the world magnifying glass. However, people across the political spectrum are trying to exploit the atrocities to serve their agendas and in the process, the victim is almost forgotten. Attacks and murders on farm communities are often linked to other crimes on farms. Police Minister Bheki Cele promised at a recent meeting with farmers in Bethlehem that he would give feedback on their complaints within 21 days. Those 21 days expire tomorrow. We talked to victims, farmers and other role players.
    ---
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •