Ses jaar ná leeu-aanval: "Ons soek geregtigheid, nié wraak"

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 3 дек 2023
  • Pretoria, Gauteng, 3 Desember - Byna ses jaar nadat 'n jong vrou deur 'n leeu doodgebyt is, sit haar gebroke ouers steeds met baie vrae.
    Megan van der Zwan is in 2018 by 'n boskamp in die Dinokeng-reservaat deur 'n leeu aangeval.
    Die kamp is langs die Kevin Richardson Wildlife Sanctuary geleë.
    Richardson, wat as die "leeu-fluisteraar" bekendstaan, word nou in verband met haar dood aangekla.

Комментарии •