Kunstenaar lok glo kinders met lekkergoed

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 апр 2022
  • Piketberg, 20 April - ‘n Bekende kunstenaar van die Bergrivierstreek in die Wes-Kaap, word daarvan beskuldig dat hy ‘n kind verkrag het.
    Die 79-jarige het Woensdag sy eerste verskyning in die Piketberg Landdroshof gemaak.
    Hy staan tereg op aanklagte van verkragting en seksuele aanranding.

Комментарии •