eNuus --Piketberg Dae Lank Sonder Water Weens Stukkende Waterpompe

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 янв 2013
  • In Piketberg in die Wes-Kaap is inwoners steeds ontstoke nadat die gemeenskap dae lank sonder lopende water moes klaarkom.
    Die Bergrivier-munisipaliteit het nou 'n dringende ondersoek gelas om vas te stel hoe die dorp se twee waterpompe 'n dag uit mekaar kon breek.
    Dit het die gemeenskap byna in 'n krisis gedompel.
    Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

Комментарии • 1