Bobby van Jaarsveld - Lief My Weer Lewendig (Amptelike Musiekvideo)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 сен 2024
  • Luister 'Lief My Weer Lewendig' hier: bobbyvanjaarsveld.lnk.to/LMWL
    Volg vir Bobby op sosiale media:
    Facebook: / bobby.van.jaarsveld
    Instagram: / bobbyvanjaarsveld
    TikTok: / bobbyvanjaarsveld
    ____________________________________________________
    Lirieke:
    Kop onder water
    Ek kon nie asem kry nie
    Myself gehaat ek
    Wou nie meer onder bly nie
    Toe vind ek jou
    En jy het alles maak gebeur
    My wêreld wit en swart
    Verander toe in kleur
    En jy lief my weer lewendig
    Jou soen bring my asem terug.
    My toekoms in jou gesig
    Net ek en jy en ons
    En jy lief my weer lewendig
    Sien alles in nuwe lig
    Die woorde in my gedig
    Gaan almal net oor jou
    Jy bring my terug
    Jy lief my weer lewendig
    Daar was geen hoop nie
    Kon nie 'n hartklop kry nie
    My oë nie oop nie
    Maar ek kon voel dis
    Jy die engel wat my
    Uit daardie donker plek kom skeur
    My wêreld wit en swart
    Verander toe in kleur
    En jy lief my weer lewendig
    Jou soen bring my asem terug.
    My toekoms in jou gesig
    Net ek en jy en ons
    En jy lief my weer lewendig
    Sien alles in nuwe lig
    Die woorde in my gedig
    Gaan almal net oor jou
    Jy bring my terug
    Jy lief my weer lewendig
    Ek sien weer ek voel
    Ek soek jou net al meer
    En elke dag as ek jou soen
    Doen jy dit weer.
    En jy lief my weer lewendig
    Jou soen bring my asem terug.
    My toekoms in jou gesig
    Net ek en jy en ons
    En jy lief my weer lewendig
    Sien alles in nuwe lig
    Die woorde in my gedig
    Gaan almal net oor jou
    Jy bring my terug
    Jy lief my weer lewendig

Комментарии • 38

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x 5 часов назад

    ❤❤Ek is mal oor Bobby, dis nou 'n mooi liedjie.

  • @RadiostatsApp
    @RadiostatsApp 13 дней назад

    Did you see that this track is currently on rotation on Radio Helderberg in Johannesburg, South Africa!

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 Месяц назад +5

    Eers Karlien se nuwe song, Katrientjie Katryn, en nou die ene van jou. Dit is belangrik vir ons Afrikaners om te besef hoe ongelooflik bevoorreg ons is om meesterstukke soos die te kan hoor. Geluk Bobby, dit is donners mooi!

  • @neesaadams9274
    @neesaadams9274 Месяц назад +2

    So mooi in Afrikaans enigste 1 in die familie wat Afrikaans gedoen het en ek is trots daarop

  • @Gummybear-d3s
    @Gummybear-d3s Месяц назад +1

    Ek is n groot fan ek hou van al jou songs van af my tiener jare wens net ek kon kaartjies kry vir jou konserte maar kannie dit bekostig nie

  • @Pardontheworld
    @Pardontheworld 16 дней назад

    I don't understand a single word, but I found myself bouncing to this one 🔥🔥🎧

  • @monteovirnine2402
    @monteovirnine2402 Месяц назад +2

    baie baie mooi bobby

  • @CharliseVanDeventer
    @CharliseVanDeventer Месяц назад +1

    Baie baie mooi Bobby

  • @RescuePhoenix
    @RescuePhoenix 24 дня назад

    skitterend!

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 Месяц назад +1

    Pragtig pragtig prágtig ❤

  • @suzettekretschmer1271
    @suzettekretschmer1271 Месяц назад +1

    Sjoe dit is baie mooi, love al die nuwe musiek het rerig dit gemis in laaste paar jaar

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k Месяц назад +1

    Mooi liedtjie Bobby🎉🎉🎉🎉

  • @HettieRandall
    @HettieRandall Месяц назад +1

    Mooi liedjie ❤

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 26 дней назад

    SKITTERENDE SONG 👍👌✨
    Bobby & Karluen is REGTIG weer TERUG 🤗💙😎💥👌✨
    AWESOME JULLE 2 😉

  • @liviannafaria
    @liviannafaria Месяц назад +1

    Love this Song Bobby♥

  • @julietmalan8180
    @julietmalan8180 Месяц назад

    Dankie wie ons lief weer lewendig. Die diepte van die liedjie is in die kol. Bobby dit is 'n uitstekende liedjie. Goed om jou weer te hoor!!! Baie beslis 'n wenner. Doe so voort!!!🎤🎤🎤🎼🎼🎵🎵🎶🎶

  • @heletellis2346
    @heletellis2346 Месяц назад +1

    Welkom terug Bobby. Dis so lekker om jou nuwe musiek te ontdek. Welgedaan!!!

  • @denisebarnard1416
    @denisebarnard1416 Месяц назад +1

    Love die song so mooi well done Bobby 💕💕❤️🤗

  • @magdakask5619
    @magdakask5619 Месяц назад

    ❤Beautiful song.. Jy maak Afrikaans weer lewendig. Dankie

  • @JonathanNoah-rd5wx
    @JonathanNoah-rd5wx Месяц назад +1

    What😮😮🎉🎉🎉🎉 well done bobby

  • @Charlenedefin
    @Charlenedefin Месяц назад

    Ja ...keep it coming!!!!! Hou so aan nuwe songs so vars windjie wat deur waai in Afrikaans!!!!! ❤

  • @mare-lizewewege990
    @mare-lizewewege990 Месяц назад +1

    Dit is soooooooo ongelooflik mooi!!!! Bobby is terug 🎉🎊💃

  • @aletgranger8938
    @aletgranger8938 Месяц назад

    Mal daaroor!! Jy hoef nie te stres nie ❤😊

  • @BrandonStoltz
    @BrandonStoltz 17 дней назад

    This song is 🔥 good job Bobby 👏

  • @nerinavandalen8651
    @nerinavandalen8651 27 дней назад

    Baie baie mooi bobby❤❤❤

  • @MariaTruter-iz7jw
    @MariaTruter-iz7jw Месяц назад

    Gaan die song vir my love eendag speel dit dam mooi❤

  • @user-zg6yo7ye7c
    @user-zg6yo7ye7c Месяц назад

    Браво. Очень красиво. Песня сразу цепляет. С уважением из России.

  • @lailamoosa926
    @lailamoosa926 Месяц назад

    ❤❤Love Love Love this one ❤❤

  • @liezleroux9138
    @liezleroux9138 Месяц назад

    Beautiful!!🎉😋👏🥳🥳🥳

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Месяц назад

    Beautiful ❤❤❤

  • @FransoisFaasen-p2d
    @FransoisFaasen-p2d 25 дней назад

    ❤❤❤

  • @DedrePretorius
    @DedrePretorius Месяц назад

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 Месяц назад

    ❤❤❤🎉🎉🎉🤗

  • @JessicaSchwartz-be3mn
    @JessicaSchwartz-be3mn Месяц назад

    😍

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l Месяц назад

    Die tyd loop uit sorry

  • @hillyschulte1384
    @hillyschulte1384 Месяц назад

  • @caroldebruin9412
    @caroldebruin9412 Месяц назад

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Месяц назад